Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
EN>AF : slider
Hallo almal, Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg. Ken iemand die term 'skuifbalk' (wat ek hier te?gekom het) en ek glad nie seker is of dit in hierdie konteks die regte woord is nie.
Iemand 'n ander woord? Pharos ken 'n 'skuifbalkie' =?
'
knippie van 'n slot wat dit laat sluit
' My inklinasie is gewoon 'n 'merker' of 'skuifmerker'? Ek hoor graag gou van julle. Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
On 14/07/2022 19:22, Ann Hiemstra wrote:
Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.Ek sou skuifbalk[ie] gebruik. Ek verstaan dat die slider eintlik nie die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die leser sal verstaan wat jy bedoel. Samuel |
Dankie Samuel Die 'merker'-slaggie is vir hierdie rondte nou reeds gelewer :-( x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Thu, 14 Jul 2022 at 20:13, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 14/07/2022 19:22, Ann Hiemstra wrote: |
to navigate to use esc to dismiss