¿ªÔÆÌåÓý

EN>AF : slider


 

Hallo almal,
Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.
Ken iemand die term 'skuifbalk' (wat ek hier te?gekom het) en ek glad nie seker is of dit in hierdie konteks die regte woord is nie. Iemand 'n ander woord?
Pharos ken 'n 'skuifbalkie' =? ' knippie van 'n slot wat dit laat sluit '
My inklinasie is gewoon 'n 'merker' of 'skuifmerker'?
Ek hoor graag gou van julle.
Ann
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


 

On 14/07/2022 19:22, Ann Hiemstra wrote:

Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.
Ek sou skuifbalk[ie] gebruik. Ek verstaan dat die slider eintlik nie die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die leser sal verstaan wat jy bedoel.

Samuel


 

Dankie Samuel
Die 'merker'-slaggie is vir hierdie rondte nou reeds gelewer :-(
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


On Thu, 14 Jul 2022 at 20:13, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 14/07/2022 19:22, Ann Hiemstra wrote:

> Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor
> sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (=
> uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg.

Ek sou skuifbalk[ie] gebruik.? Ek verstaan dat die slider eintlik nie
die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die
leser sal verstaan wat jy bedoel.

Samuel







 

On 14/07/2022 20:26, Ann Hiemstra wrote:

Die 'merker'-slaggie is vir hierdie rondte nou reeds gelewer :-(
O, maar merker is ook piekfyn, dink ek.

Samuel