¿ªÔÆÌåÓý

EN: New Frontend Strings


 

Hallo almal ... wat so stil is?
Ek sit met een van DAAI dokumente oor instruksies (prompts) aan deelnemers aan studies op elekroniese toestelle. In elke re?l (section) is 'n sin/frase wat nie noodwendig direkte verband met die ander bokant of onder die re?l hou nie. Julle weet waarvan ek praat :-)
Het enigiemand 'n voorstel vir 'New Frontend Strings'?
Google s¨º: In most programming languages, a string is used to represent data values, such as ¡°hello world¡±, which are ordered sequences of characters.
Mens sou seker met 'datawaardestringe' kan wegkom? Maar 'frontend strings'?

Dit voel vir my soos LAAT Donderdag? :-(
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!