Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Vrugbare vrou
¿ªÔÆÌåÓýHallo Almal ? ¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak. ? Sal graag hoor watter terme julle gebruik. ? Groete Charl |
Ek s¨º altyd 'n vrou wat kinders kan kry. Vrugbaar is tog fertile. On Mon, 25 Jul 2022, 14:48 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|
¿ªÔÆÌåÓýHallo Charl ? Ek gebruik altyd: ¡¯n Vrou van vrugbare ouderdom. ? Groete ? Arina ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, July 25, 2022 14:49 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou ? Hallo Almal ? ¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak. ? Sal graag hoor watter terme julle gebruik. ? Groete Charl |
Hallo Charl, Ek gebruik ''n vrou wat kinders kan H?
. " As sy kinders kan 'KRY' klink dit vir my dat sy dit kan regkry/daarin kan slaag om hulle in die w¨ºreld te bring/susksesvol kan kraam - nie 'n Keiser nodig sal h¨º nie. Ek dink ook aan diere wat 'kleintjies kan kry'? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 25 Jul 2022 at 14:57, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
Direkte terugvertaling na EN sal dan 'who can HAVE children' (nie 'who can GET children) nie, wees. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Mon, 25 Jul 2022 at 15:17 Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou To: <[email protected]> Hallo Charl, Ek gebruik ''n vrou wat kinders kan H?
. " As sy kinders kan 'KRY' klink dit vir my dat sy dit kan regkry/daarin kan slaag om hulle in die w¨ºreld te bring/susksesvol kan kraam - nie 'n Keiser nodig sal h¨º nie. Ek dink ook aan diere wat 'kleintjies kan kry'? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 25 Jul 2022 at 14:57, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Dankie. Maar volgens die Afrikaanse idioom is die korrekte werkwoord m.i. wel ¡°kry¡± en is ¡°h¨º¡± ¡¯n Anglisisme. Pharos se tweetalige woordeboek gee ook slegs ¡°have a baby > ¡¯n kind kry¡± ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 25 July 2022 15:22 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou ? Direkte terugvertaling na EN sal dan 'who can HAVE children' (nie 'who can GET children) nie, wees. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hallo Charl, Ek gebruik ''n vrou wat kinders kan H? . " As sy kinders kan 'KRY' klink dit vir my dat sy dit kan regkry/daarin kan slaag om hulle in die w¨ºreld te bring/susksesvol kan kraam - nie 'n Keiser nodig sal h¨º nie. Ek dink ook aan diere wat 'kleintjies kan kry'? ? Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 25 Jul 2022 at 14:57, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
¿ªÔÆÌåÓýEk s¨º altyd ¡°vroue wat kan swanger raak¡± want dis tog waarteen ¡¯n mens voorbehoeding gebruik, selfs al loop die swangerskap nie op ¡¯n kind uit nie ... ? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 25 July 2022 14:49 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vrugbare vrou ? Hallo Almal ? ¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak. ? Sal graag hoor watter terme julle gebruik. ? Groete Charl |
¿ªÔÆÌåÓýEk stem saam! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 25 July 2022 17:09 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Vrugbare vrou ? Ek s¨º altyd ¡°vroue wat kan swanger raak¡± want dis tog waarteen ¡¯n mens voorbehoeding gebruik, selfs al loop die swangerskap nie op ¡¯n kind uit nie ... ? ? ? ? ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hallo Almal ? ¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle? Ek wonder tog of ¡°vrugbare vrou¡± dalk ¡¯n konnotasie het van ¡¯n vrou wat baie kinders kry v. een wat bloot daartoe in staat is om swanger te raak. ? Sal graag hoor watter terme julle gebruik. ? Groete Charl |
On 25/07/2022 14:48, Charl Hattingh wrote:
¡¯n Kli?nt vra dat ¡°vrugbare vrou¡± (vir ¡°woman of childbearing ±è´Ç³Ù±ð²Ô³Ù¾±²¹±ô¡± of ¡°woman who can have children¡±) verander moet word in ¡°vrou wat kan kinders kry¡±. Wat dink julle?Vir my klink "vrugbare vrou" baie negatief, asof sy 'n soort broeimasjien is. My voorkeur is "vrou wat kan swanger raak" (hoewel ek al vertalers te?gekom het vir wie "swanger" 'n negatiewe woord is). Samuel |
Dankie, Samuel. Dis duidelik, n.a.v. die antwoorde hier, dat "vrugbare" nie
toggle quoted message
Show quoted text
gewens is in hierdie konteks nie! - Wat kan die beswaar wees teen "swanger"? - "vrou wat kan swanger raak" of "vrou wat swanger kan raak", of al twee? Groete Charl -----Original Message----- |