¿ªÔÆÌåÓý

EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

Hallo almal,
Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk.
Ek vind taamlik dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanveerbare'.
Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens gemagtigde .
viz Pharos:
re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right
soos in

?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar

legally competent:?regtens?bevoeg

Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Ann

Dankietog, ek is al so moeg reggemaak aan di¨¦ een!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 04 April 2022 14:58
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

?

Hallo almal,

Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk.

Ek vind taamlik dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanveerbare'.

Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens gemagtigde .

viz Pharos:

re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right

soos in

?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar

legally competent:?regtens?bevoeg

Groete

?

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

Skype: annhiemstra

?????? Deo Gloria!

On 04/04/2022 14:57, Ann Hiemstra wrote:

Hou dit asseblief as 'regtens gemagtigde of regtens gemagtigde'.

Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese? Ek ken die woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en nie in die sin van "appointed" nie.

My voorkeur l¨º dus by "hofaangestelde". Maar wat vind julle? Verstaan die meeste Suid-Afrikaners die woord "aangewese" as "aangestelde"?

Samuel

On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote:

Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese?? Ek ken die woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en nie in die sin van "appointed" nie.
Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom). Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee").

Sou "aangestelde" vir al twee kan werk? Is iemand wat aangewys word, noodwendig aangesteld?

Samuel

Hi Almal
Ek doen dit gewoonlik so:
Court designated - hofaangewese
Court appointed = hofaangestelde
Designated = aangewese
Designee = aangewesene OF aangewese persoon/verteenwoordige/ens

Terloops, ek kom dit dikwels te? dat Engelse bron praat van "delegated" waar dit "designated" moet wees, en maak dit gewoonlik reg, met ¡¯n nota.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 06 April 2022 10:58
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote:

Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese? Ek ken die
woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en
nie in die sin van "appointed" nie.
Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom). Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee").

Sou "aangestelde" vir al twee kan werk? Is iemand wat aangewys word, noodwendig aangesteld?

Samuel

Ah, dankie, daar het jy dit mooi uiteengesit, dankie Leona.
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Wed, 6 Apr 2022 at 12:06, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
Hi Almal
Ek doen dit gewoonlik so:
Court designated -? hofaangewese
Court appointed = hofaangestelde
Designated = aangewese
Designee = aangewesene? ?OF? aangewese persoon/verteenwoordige/ens

Terloops, ek kom dit dikwels te? dat Engelse bron praat van? "delegated" waar dit "designated" moet wees, en maak dit gewoonlik reg, met ¡¯n nota.
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, 06 April 2022 10:58
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger

On 06/04/2022 10:54, Samuel Murray wrote:

> Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese?? Ek ken die
> woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en
> nie in die sin van "appointed" nie.

Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom).? Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee").

Sou "aangestelde" vir al twee kan werk?? Is iemand wat aangewys word, noodwendig aangesteld?

Samuel

Hallo almal,
Ek herinner asseblief weer aan die possie wat in April in omloop was? - kyk asb hier onder.
Daar sit iewers in 'n TM "regsgemagtigde/regsaanvaarbare? getuie" vas.
Die korrekte term is "regtens gemagtigde/regtens aanvaarbare getuie".
viz Pharos:
re²µ¡¤³Ù±ð²Ô²õ?1?by right(s),?lawfully,?legally,?by law,?in law;?2?as of right
soos in

?enforced? ~ by law?regtens?afdwingbaar

legally competent:?regtens?bevoeg

Kan ons dit so hou asb.

Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Date: Mon, 4 Apr 2022 at 14:57
Subject: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
To: <[email protected]>

Hallo almal,
Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk.
Ek vind? dikwels dat tekste waarin ek die term 'regtens gemagtigde/aanvaarbare gebruik het, verander word na 'regsgemagtigde' of 'regsaanvaarbare'.
Hou dit asseblief as 'regtens? gemagtigde of regtens aanvaarbare .

Dankie, Ann. Dink jy ¡°wetlik gemagtigde/wetlik aanvaarbare¡± is ook reg?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 26 July 2022 09:43

Hallo Almal

Charl, ek dink nie ¡°wetlik¡± is presies dieselfde nie ¨C vir my beteken ¡°regtens¡± ¡®deur of volgens die reg gemagtig, soos in met (geregtelike) toestemming (van die reg)¡¯ terwyl ¡°wetlik¡± beteken dat die magtiging of aanvaarding self ¡°volgens wet¡± is.

Wat s¨º die ander?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Tuesday, 26 July 2022 09:48

Jou vraag, Charl,
Beide my regsgeleerde swaers is dit eens dat daar vir iets om 'wetlik' te wees, 'n WET moet wees ingevolge waarvan iets ingestel word.
Aangesien daar nie 'n wet bestaan ingevolge waarvan die verteenwoordiger gemagtig is nie, is dit 'n 'regtens gemagtigde verteenwoordiger'? (asseblief beslis nie 'n regsgemagtigde verteenwoordiger nie.

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

On Tue, 26 Jul 2022 at 11:03, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:

Dankie, Ann, vir ¡®wetlik¡¯ ¨C? nuut vir my!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, 26 July 2022 17:54

Dankie Ann, dit maak sin!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 26 July 2022 17:54