¿ªÔÆÌåÓýEk hou ook gewoonlik by ¡®monsterneming¡¯. Lekker aand, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, 19 April 2021 15:35 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Vacutainer-buis ? Ai, baie jammer dat ek nou eers antwoord, Salom¨¦. Dit het woes gegaan hier by my die afgelope paar dae. Jou slag is nou seker al gelewer? Charl is reg, Vacutainer dis 'n handelsmerk? (hoekom nie hoofletter 'V' nie?) en agterna in hakies '(vakuumbuis)'. ? Terloops, Salom¨¦, die woord 'monsterneming' word 'in die gange'? gebruik (nie 'monsterinsameling' nie). Mens samel seker eintlik geld/fondse/goed in om baie daarvan in om vir 'n spesifieke doel te kan h¨º. Ook nie 'monsterversameling' nie. Na my mening versamel 'n versamelaar bv. se?ls of munte of wat ook al sodat die bv. uitgestal kan word. Ander menings? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 16 Apr 2021 at 10:30, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|