Ek maak die knoppies eenvoudig ¡°volgendeknoppie¡±, ¡°stuurknoppie¡±, ¡°b¨ºreknoppie¡±, ens. As dit ¡°volgende knoppie¡± is, beteken dit iets anders: die volgende knoppie wat jy gaan gebruik/te?kom. Ek probeer die aanhalingstekens te vermy omdat dit hinderlik raak as daar te veel aanhalingstekens is, m.a.w. waar ek kan, vermy ek ¡°volgende¡±-knoppie. Ek het nog nooit gesien dat hulle ¡°bladsy¡± by die term insluit nie, maar ek sou dit dan ¡°volgendebladsyknoppie¡± of ¡°volgendebladsy-knoppie¡± maak.