¿ªÔÆÌåÓý

Re: Alweer koppeltekens ...


 

On 17/01/2023 07:38, Charl Hattingh wrote:

Ek maak die knoppies eenvoudig ¡°volgendeknoppie¡±, ¡°stuurknoppie¡±, ¡°b¨ºreknoppie¡±, ens.
Ek gebruik altyd 'n koppelteken, maar ek gebruik wel 'n kleinletter as die knoppie se naam en die knoppie se funksie dieselfde is.

Byvoorbeeld as die stuur-knoppie se naam "Dien in" is, dan is dit die stuur-knoppie maar dit is ook die "Dien in"-knoppie (en omdat stuur en indien in di¨¦ konteks dieselfde beteken, is dit ook die indien-knoppie).

Veral as 'n knoppie nie 'n naam het nie. Bv.:

Moenie jou blaaier se vorentoe- en agtertoe-knoppies gebruik nie.

(want die blaaierknoppies het gewoonlik nie teks op hulle nie)

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.