¿ªÔÆÌåÓý

Re: CONFERENCE PRESENTATIONS...
Hallo almal, Leona, ek hoor jou hart - en (ek vermoed soos jy) dink ek lankal nie meer aan die Zalanmedders as net verttaalmasjiene nie. Almal is deel van my leefw¨ºreld se portuurgroep (dis 'n mooie
By Ann Hiemstra · #66 ·
Re: CONFERENCE PRESENTATIONS...
Jy's reg, Samuel, ek vra groot verskoning. Jammer, ZALangmed-lyslede, ek sal in vervolg besin voor ek 'begin'. Mooiloop L ____________________________________________________________________________
By Leona Labuschagne · #65 ·
Re: CONFERENCE PRESENTATIONS...
Hallo Almal Ek vra nederig om verskoning, ek moes langer gedink het voor ek doen ... ek onderneem om my in die toekoms beter te gedra! Lekker naweek vir julle almal L
By Leona Labuschagne · #64 ·
Re: CONFERENCE PRESENTATIONS...
Hierdie het nie werklik iets met mediese vertaling te make nie. Samuel
By Samuel Murray · #63 ·
Re: To space or not to space
Baie dankie, Ann. Jou voorstelle maak vir my heeltemal sin. Lekker dag verder! Charmaine
By Charmaine Sullivan · #61 ·
To space or not to space
Hallo Charmaine, Skuus dat ek nou eers antwoord- was bietjie in die strate vandag. Ek antwoord in jou possie. Ek hoop dit help. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By Ann Hiemstra · #60 ·
Re: To space or not to space
Hi Ann, voor jy begin hekel - wil jy nie gou vir my loer na my spelling nie? (Ouma) Charmaine
By Charmaine Sullivan · #59 ·
Re: Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
- after you/your child come to the site - after you/your child comes to the site - after you/your child come/comes to the site - after you/your child come(s) to the site Die re?l is dat as ¡¯n
By Charl Hattingh · #58 ·
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Hallo Almal Ek stem saam met onderstaande (en jou antwoorde), dankie Samuel. Terwyl selfmoord ter sprake is: Die aanvaarde term deesdae in Suid-Afrika maar ook internasionaal is "self death"
By Charl Hattingh · #57 ·
Re: Skryfwyse van tyd in SA English
Ek vang nou op na ¡¯n week weg. Dus: Ek stem saam met Samuel se sentimente. Verder is 06:00 ook slegs duidelik oggend as die leser weet dat die 24-uur-tyd is en hoe dit werk, anders kan hulle vir
By Charl Hattingh · #56 ·
Re: Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
Ek stem, Leona - nie hoofletter van eerste woorde in hakies wat deel van 'n sin is nie. ... wanneer gaan iemand nou saam met my op die stoep sit en doilies hekel ? :-) Ann
By Ann Hiemstra · #55 ·
Re: Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
Ek stem vir Ander (spesifiseer asseblief) ¨C¨C¨C¨C¨C want daar is nie ¡¯n punt n¨¢ "Ander" nie en Besoek 1 (sifting) ¨C¨C¨C¨C¨C¨C¨C want "sifting" is ¡¯n generiese naamwoord, nie die
By Leona Labuschagne · #54 ·
Re: Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
As ons hiermee klaar is, kan ons ook gesels oor: Ander (spesifiseer asseblief) vs. Ander (Spesifiseer asseblief) en Besoek 1 (sifting) vs. Besoek 1 (Sifting) :-) Samuel
By Samuel Murray · #53 ·
Re: Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
Net my stuiwer aangaande Samuel se opsies hier onder: Ek sou "... after you/your child come(s) to the site ..." gebruik. L : - )
By Leona Labuschagne · #52 ·
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Al my gegoogle hieroor laat my dink dat "Expanded Disability Status Scale" 'n eienaam is. Groot was my verbasing toe ek dr. Kurtzke se oorspronklike artikel uit 1983 lees, en die opskrif lui: "Rating
By Samuel Murray · #51 ·
Re: Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
Nee, ek kan dink dat dit jou kan hinder as 'n ander vertaler 'n ander mening het en dit op jou werk toepas sonder enige verdere verklaring. Ek verkies "U/u kind" en "Meneer/mevrou Smit", maar die
By Samuel Murray · #50 ·
Skryfwyse van bv. 'U/U kind.... aan die begin van 'n sin
Goeiemore Almal! Dis nou seker hare kloof, maar dit hinder my. As 'n sin begin met 2 opsies van persone bv. 'U of u kind' kan dit eet ..' (maar die bron dui die kind-opsie met 'n '/' aan) word die
By Ann Hiemstra · #49 ·
To space or not to space
Hallo almal 1) Ek moet die volgende vertaal: palmar-plantar erythrodysaesthesia syndrome (hand-foot syndrome) My eerste poging: palmaar-plantare eritrodisestesiesindroom (hand-voet-sindroom) Enige
By Charmaine Sullivan · #48 ·
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Hi Charmaine, Ek sou die hoofletters behou. In die Engels, omdat dit eintlik n soort aanhaling is. Die Afrikaans sou ek ook die eerste letters hoofletters maak, omdat dit myns insiens as n eienaam
By Charl Hattingh · #47 ·
Re: Selfmoord evalueringsinstrumente: 'EDSS'
Hallo almal! Kan ek nog 'n trappie verder gaan met hierdie navraag. Indien ek dit so toepas [ A frikaans voluit (Engels voluit, Engelse afkorting) ], kan ek dan die EN wat voluit geskryf word, alles
By Charmaine Sullivan · #46 ·