Hallo Charmaine, Skuus dat ek nou eers antwoord- was bietjie in die strate vandag. Ek antwoord in jou possie. Ek hoop dit help. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: CharmaineS <sullivanc@...> Date: Wed, 12 Feb 2020 at 09:51 Subject: [zalangmed] To space or not to space To: <[email protected]> Hallo almal 1) Ek moet die volgende vertaal: palmar-plantar erythrodysaesthesia syndrome (hand-foot syndrome) My eerste poging:?palmaar-plantare eritrodisestesiesindroom (hand-voet-sindroom) Enige voorstelle vir verbetering? Ann: Ek kry (in 'n 'wetenskaplike' artikel):
'Handvoetsindroom (HFS), ook bekend as palmar plantar erythrodysesthesia, is 'n en biologiese terapiemedikasies.' Dit lyk dan vir my of dit : 'palmare-plantare-eritrodisestesie-sindroom (handvoetsindroom) kan wees. ('palmaar-plantare' lyk asof die (hand)palm-komponent 'n byvoeglike naamwoord van 'plantare' (wat na die voetsool verwys) is, wat dit nie is nie, en?
'eritrodisestesiesindroom' lees vir my te verwarrend).
2) Die "samestellende samestellings" kry my soms onder.? EN: acute respiratory distress syndrome? AF:?akute respiratoriese noodsindroom, of?akute respiratoriesenoodsindroom, of?akuterespiratoriesenoodsindroom. My vriend Google is heeltemal gewillig om dit "akute respiratoriese nood sindroom" te skryf. Help asseblief. Ann: Ek sou dit
akute respiratoriesenoodsindroom
skryf - 'akute' is 'n bnw. hier - om te onderskei van 'chroniese respiratoriesenoodsindroom Groete Charmaine |