¿ªÔÆÌåÓý

Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste
Hallo almal Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie. Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek
By Samuel Murray · #1086 ·
Re: Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'
Dankie Samuel Ek sal 'Uitroep-boks' gebruik Groete
By Ann Hiemstra · #1085 ·
Re: Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'
Ek handhaaf die onderskeid tussen serious en severe wanneer ek vertaal of proeflees, maar ek is wel bewus daarvan dat die terme ook in Engels soms afwisselend gebruik word en dat selfs mediese
By Samuel Murray · #1084 ·
Call-out (in publishing) en 'vaccine/vaccination' en 'severe/serious'
Hallo almal Ek sit met 'n masjienvertaling (ek is nie be?ndruk nie!) Die bronteks lui: "[Pfizer to provide copy for call out explaining previously trial results / data available to address concerns
By Ann Hiemstra · #1083 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Amper vergeet ek: wat dan van die werkwoord? Kan seker nou nie meer ¡°interreageer¡± wees nie, maar wat anders? Interageer? ? Of sal mens m¨®¨¦t omskryf tot ¡°daar is ¡¯n
By Leona Labuschagne · #1082 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Eish, ek ook ¡­ Lekker naweek, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #1081 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Dankie ouens, Ek berus my by 'interaksie' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel:
By Ann Hiemstra · #1080 ·
Re: Help asb. met hierdie som!
Dankie, Leona en Samuel. Daar's beslis fout met die som :-( Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South
By Ann Hiemstra · #1079 ·
Re: Help asb. met hierdie som!
Ek het onlangs 'n soortgelyke teks gehad, maar in my geval werk die berekening wel: "You will receive a minimum amount of R400.00 per visit, for study related visits. ... However, for study visits
By Samuel Murray · #1078 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Ek stem met Samuel saam - ek het nou alles wat ek kon dink geGoogle en daar is bitter min trewwe vir "(drug) interreaction".
By Salom¨¦ Smith · #1077 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Og, Samuel, moet jy altyd my kop kom deurmekaarkrap? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA
By Leona Labuschagne · #1076 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Ja, asseblief! Ek dink regtig nie interaksie en interreaksie is dieselfde ding nie ¡­ ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator |
By Leona Labuschagne · #1075 ·
Re: Help asb. met hierdie som!
Hi Ann Ek dink dis ek wat hierdie een gedoen het, Ek het ook gewonder oor die ¡°elke ouer¡±-storie ¨C dit is wat die bronteks s¨º, maar ek het dit nog nooit voorheen te?gekom nie. Wou nog die PM
By Leona Labuschagne · #1074 ·
Help asb. met hierdie som!
Ek lees in die teks wat aan die ouer van 'n kind wat studiebesoeke moet bywoon: "U sal minstens R350 per ouer wat ¡¯n studiebesoek bywoon, vir studieverwante besoeke ontvang. Vir studiebesoeke wat
By Ann Hiemstra · #1073 ·
Re: Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Ek sou dit ook verander na "interaksie". Die Engelse term "interreaction" kry ek in geen van my [beperkte aantal] woordeboeke en mediese boeke nie, en dieselfde geld vir die Afrikaanse woord
By Samuel Murray · #1072 ·
Interreaksie van medikasie wat gelyktydig toegedien word
Dit kom voor dat daar gestoei word oor 'interreaksie' van medikasie wat gelyktydig toegedien word. PR wil dit telkens verander na 'interaksie'. So s¨º Pharos oor 'interaksie' *in?ter?ak?sie*
By Ann Hiemstra · #1071 ·
TERM: zetomipzomib
Hallo Samuel, Ja, die 'verafrikaansing' van hierdie medikasiename is nogal 'n tameletjie. Ek antwoord in jou possie hier onder. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language
By Ann Hiemstra · #1070 ·
TERM: zetomipzomib
Hallo almal Hoe sou julle zetomipzomib vertaal? Ek doen proeflees en terugvertaal-proeflees van 'n werkie waarin zetomipzomib vorentoe vertaal is op verskeie maniere, bv. setomipsomib,
By Samuel Murray · #1069 ·
FW: Gates Foundation pushes national digital ID tech
Ek het gedink di¨¦ sal jou dalk interesseer ¨C indien nie, ignoreer dit gerus, asseblief. I thought this might interest you ¨C if not, please feel free to ignore it. Vriendelike groete/Kind
By Leona Labuschagne · #1068 ·
Re: Marketing authorisation holder
Kan "gemagtigde bemarker" werk? Charmaine S
By Charmaine Sullivan · #1067 ·