¿ªÔÆÌåÓý

Re: Dose-ranging
Waar kom daardie aanhaling vandaan, Ann? Dit lyk vreeslik baie soos 'n letterlike vertaling van die eerste sin van die Wikipedia-inskrywing: https://en.wikipedia.org/wiki/Dose-ranging_study (waarby
By Samuel Murray · #831 ·
Re: Dose-ranging
Dit is inderdaad hoe ek dit gebruik. Samuel
By Samuel Murray · #830 ·
Re: Dose-ranging
Ek herinner my so 'n job - waar die bedoeling is dat daar in die studie, deur die dosisse te varieer, die korrekte dosis uiteindelik bepaal kan word. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By Ann Hiemstra · #829 ·
Re: Dose-ranging
Ek wil nie vir Samuel verkeerd aanhaal nie en ek praat onder korreksie, maar ek dink hy¡¯t al ¡°dosisbepalende studie¡± gebruik. Sent: 31 March 2022 11:47 To: [email protected] Subject: Re:
By Charl Hattingh · #828 ·
Dose-ranging
Skuus, daar is 'n fout in die aanhaling ! nie 'dosisbestande studie' nie. Moet dosisvari?rende studie wees x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl
By Ann Hiemstra · #827 ·
Re: Dose-ranging
Hallo Menitza, Ek het 'dose-ranging' as 'dosisvari?rende' viz: *Dosisvari?rende studie* - Dose-ranging study. A dosisbestande studie is 'n kliniese proef waar verskillende dosisse van 'n agent (bv.
By Ann Hiemstra · #826 ·
Dose-ranging
Hallo almal Wat sal die vertaling van "dose-ranging" wees? Dit kom in die titel van 'n studie voor. Vriendelike groete Menitza --
By Menitza Botha · #825 ·
Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud
Dit is 'n uitstekende voorbeeld - ek stem volmondig saam. Charmaine
By Charmaine Sullivan · #824 ·
Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud
Ek het verder gaan soek en bevind... Rompel se verpleegsterswoordeboek s¨º dit ook: medication: medikasie, geneeswyse; toediening van 'n geneesmiddel. Die WAG s¨º dit ook: medikasie: medication. 1.
By Samuel Murray · #823 ·
Re: [ZaLang] Taalgebruik: medisynes, meervoud
Al die AWS'e sedert 1964 dui aan dat dit aanvaarbaar is om "medisyne" as enkelvoud ¨¦n meervoud te gebruik EN dat dit aanvaarbaar is om "medisynes" as meervoud te gebruik. Ek kry "medikasie" slegs in
By Samuel Murray · #822 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Ek het in die verlede "geslagsmaat" gebruik, maar kan sien dat dit tekortskiet in sommige opsigte.
By Charmaine Sullivan · #821 ·
Re: Proxy
Dankie Almal! Ek dink ek gaan terwyl ek nie konteks het nie maar by "gevolmagtigde" bly, maar die ander voorstelle kan werk as dit gewone kopie met ¡¯n konteks is. Lekker aand
By Charl Hattingh · #820 ·
Re: Proxy
Charl, ek sal in so 'n kort konteks gevolmagtigde gebruik. In 'n langer sin kan jy dit dalk omskryf, maar my keuse bly op die regsterm -- die ICF's ens. is tog regsdokumente? Wilna
By Wilna Liebenberg · #819 ·
Re: Proxy
Kan jy "namens" op een of ander manier indruk? Of "bystand" of so iets? ==
By Samuel Murray · #818 ·
Re: Proxy
Charl, kan 'ouer wat my kind as deelnemer verteenwoordig' dalk werk?
By Ann Hiemstra · #817 ·
Re: Proxy
Hi Samuel, dis nie veel van ¡¯n sin nie: "Cycle 6 Proxy Later Visit" wat deel is van ¡¯n klomp studieboodskappe/skerms. Daar is ongelukkie nie behoorlike konteks nie.
By Charl Hattingh · #816 ·
Re: Proxy
My gevoel is dat "volmag" in di¨¦ geval beter werk. Maar dis bloot 'n gevoel, hoor. Wat is die volle sin waarin dit voorkom? Samuel
By Samuel Murray · #815 ·
Proxy
Hallo Fundi¡¯s Wat maak julle met ¡°proxy¡± in die geval van ¡¯n persoon wat namens ¡¯n pasi?nt vraelyste beantwoord, bv. ¡¯n ouer wat ¡¯n vraelys oor hul kind se simptome voltooi. Woordeboek
By Charl Hattingh · #814 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Ek gebruik dit ook lankal. Ons gay vriende ook, so ek het nie gedink daar is nog ¡®n wonder oor nie. Maar noudat ek daaroor nadink: mens kan seksmaats wees sonder om ¡®n verhouding te h¨º. Classic
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #813 ·
Re: EN>AF : partner > seksmaat /verhoudingsmaat ??
Hallo Salom¨¦, Ek het persoonlik geen beswaar teen die woord 'seksmaat' nie, maar het al in 'client reviews' te?gekom dat daar 'n probleem mee is. Daar kan ook mense wees wat jare lank getroud is (en
By Ann Hiemstra · #812 ·