¿ªÔÆÌåÓý

Ze/Zer/Zem/Zeirs en Ey/Em/Eir/Eirs
Hallo Almal, Het enigiemand raad hiermee asb.? Dit is 'n telefoonteks vir vooraf sifting vir 'n studie. Die respondente word gevra watter voornaam vir hulle gebruik moet word. Het enige van julle 'n
By Charl Hattingh · #131 ·
Re: EN>AF: Corona virus
Charl stel "covid-19" voor, en hoewel die Taalkommissie dit toelaat om afkortings nou met kleinletters te skryf (bv. "miv", "cd" en "tv"), sou die opsie nie vanself by my opgekom het nie. Jana Luther
By Samuel Murray · #130 ·
Re: EN>AF: Corona virus
Hallo medewoordeboere (Wonderlike woord, Ann!) Ek stem saam met Charl ¨C het ook al corona-virus gesien, wat ook vir my sin maak. Lekker Dinsdag met geen kieme en baie werk vir julle!
By Leona Labuschagne · #129 ·
Re: EN>AF: Corona virus
Hi Ann Ek sou s¨º ¡°coronavirus¡± en ¡°covid-19¡±, al twee met onderkas. Ek dink mens kan jou ook hier laat lei met wat in die Afrikaanse pers reeds wyd gebruik word. Lekker aand Charl Sent: 27
By Charl Hattingh · #128 ·
EN>AF: Corona virus
Hallo almal, Ja, hier is dit nou ook in ons woordboere se midde. Hoe, stel julle voor, gaan ons 'Corona virus' in AF skryf? Ek het reeds 'Korona virus' te?gekom - en as mens google in AF opsoek, kry
By Ann Hiemstra · #127 ·
Re: relapsing-remitting MS (RRMS)
Baie dankie, Ann! Dit werk vir my. Groete Sent: 24 April 2020 22:32 To: [email protected] Subject: [zalangmed] relapsing-remitting MS (RRMS) Charl, Ek dink nou liewer 'terugvallend-remissiewe
By Charl Hattingh · #126 ·
relapsing-remitting MS (RRMS)
Charl, Ek dink nou liewer 'terugvallend-remissiewe meervoudige sklerose' sal beter wees. X ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via groups.io <hiemstra.ann@...>
By Ann Hiemstra · #125 ·
Re: relapsing-remitting MS (RRMS)
Hallo Charl, Ek kry : 'die beeld is terugval-remissief' Dit kan dan 'terugval-remissiewe meervoudige sklerose' wees (dit beteken mos dat periodes van terugval en remissie afwissellend voorkom), Ek sou
By Ann Hiemstra · #124 ·
FW: relapsing-remitting MS (RRMS)
En ook, is dit beter om maar die Engelse afkorting te hou? Ek kry geen verwysings na ¡¯n bekende Afrikaanse afkorting nie, en RRMS ens word ook in die studie se naam gebruik.
By Charl Hattingh · #123 ·
relapsing-remitting MS (RRMS)
Hi Mense, Wat maak julle met "relapsing-remitting MS (RRMS)"? terugvallende remitterende meervoudige sklerose? terugvallende, remitterende meervoudige sklerose? terugvallend-remitterende meervoudige
By Charl Hattingh · #122 ·
Re: EN> AF : bowel movements and stools
Ek stem vir stoelgangtelling. (Vir my klink "ontlastingtelling" nou weer asof mens 'hopies' gaan moet tel.) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By Leona Labuschagne · #121 ·
Re: EN> AF : bowel movements and stools
Verduidelik weer hoekom "stoelgangtelling" nie vir jou werk nie? Samuel
By Samuel Murray · #120 ·
EN> AF : bowel movements and stools
Dankie Leona en Samuel! Ek dink ons het nou 'n oplossing. Samuel s¨º: "S¨¦lf vertaal ek stool as stoelgang en bowel movement as ontlasting (en die werkwoord, om te ontlas)." EN "Vir my kan
By Ann Hiemstra · #119 ·
Re: EN> AF : bowel movements and stools
Ann, jy moet maar jou mening oor my mening gee :-) Ek is bewus daarvan dat "opelyf" 'n erkende woord in Afrikaans is, maar dit is wat my betref 'n eufemisme wat nie alom bekend is nie. Ek is ook bewus
By Samuel Murray · #118 ·
Re: EN> AF : bowel movements and stools
Praat j?!! Ek sit juis nou weer met die ewige ¡°Stools Chart¡± met sy horribale bewoording wat mens altyd probeer ¡®regmaak¡¯ en altyd op die ou end weer moet terugverander ¡­ ! Baie dankie,
By Leona Labuschagne · #117 ·
EN> AF : bowel movements and stools
Hallo Almal! Ek is seker 'n hele par van ons werk nou en dan aan teks wat handel oor ulseratiewe kolitis of Crohn se siekte en dan knoop ons vas met 'bowel movements' en 'stools'. In AF kry ek:
By Ann Hiemstra · #116 ·
Re: Insulin glargine & lixisenatide
Dan slaan ek die bod toe op "glargieninsulien". Baie dankie vir julle almal se hulp, ek waardeer dit! Charmaine
By Charmaine Sullivan · #115 ·
Re: Insulin glargine & lixisenatide
Ek stem saam oor die woordvolgorde, maar "glargien" is wat my betref nie 'n b.nw. nie, al beskryf dit die insulien. Dit moet nog altyd een woord wees. Maar jy's reg oor die volgorde -- ek het dit al
By Samuel Murray · #114 ·
Re: Insulin glargine & lixisenatide
Bietjie laat is ek (skuus Charmaine!) maar ja, Charl is reg, dit sal een woord wees. Groete
By Ann Hiemstra · #113 ·
Re: Insulin glargine & lixisenatide
Hi Ann, Is jy seker dit moet nie een woord wees nie? As glargien ¡¯n soort insulien is, dan is dit ¡¯n selfstandige naamwoord en ¡¯n verbinding met ¡¯n ander s.nw. (insulien) sou dan een woord
By Charl Hattingh · #112 ·