羲堁极郤

Re: Proef

On 13/11/2021 11:48, Arina Wilson wrote:

As daar nou een ding is wat ek wens proeflesers wil ophou verander, dan is
dit "inligting/data insamel" wat verander word na "inwin". My inligting word
altyd ingesamel en my monsters word versamel. En my bloedtoets het *n
uitslag en my navorsing het *n resultaat. En consent is instemming en
agreement is toestemming.
Ek vermoed ons voorkeure verskil maar af en toe van mekaar.

Ek het bepaalde voorkeure wat ek handhaaf as ek s谷lf vertaal of die tipe vryheid het om 'n teks heeltemal te verander, maar ek is baie toegeeflik wanneer dit kom by proeflesing waarby ek slegs foute moet korrigeer.

My voorkeure (tydens vertaling, nie proeflees nie) sluit in:
- 'n toets se "uitslag" en 'n studie se "resultaat"
- "gedurende" 'n studie maar "tydens" 'n besoek
- "versamel" monsters (of "neem" dit) en "win" inligting in (ek "samel" geld in)
- "consent" is "toestemming" en "assent" is "instemming" (in BT vertaal ek egter "toestemming" as "permission", nie "consent" nie)
- "agree to" is "stem in tot", en "agree with" is "stem saam met"
- vir "complete" verkies ek "invul" (nie "voltooi" nie) as dit gaan om 'n vorm of iets waarby die gebruiker iets moet skryf of teks moet intik

... en ander voorkeure wat medevertalers al agtergekom het. So is dit mos maar met almal so. Ek vind egter dat 'n mens bereid moet wees om te leer en soms van 'n mens se voorkeure moet afsien.

As tweede proefleser vra ek byvoorbaat om verskoning aan alle eerste proeflesers wat "versterker" na "skraag" verander het. :-)

Samuel

Re: Proef

As geneesheer gebruik is, sal die bron waarskynlik physician wees, hoewel ek
physician altyd as dokter vertaal.

Drugs/medicine(s)/medication(s) vertaal ek altyd net as medikasie(s).

Study nurse word studieverple?r.

Dus, as iemand my werk moet BT, sal dit wel soms verskil van die bron, maar
dis nie verkeerd nie. Ek vind ook dat elke etiekkomitee sy eie voorkeure
het, nie re?ls nie. Dis *n kwessie van styl en konsekwentheid.

As daar nou een ding is wat ek wens proeflesers wil ophou verander, dan is
dit "inligting/data insamel" wat verander word na "inwin". My inligting word
altyd ingesamel en my monsters word versamel. En my bloedtoets het *n
uitslag en my navorsing het *n resultaat. En consent is instemming en
agreement is toestemming. En s車 ploeter ek maar voort.

Maar met *n BT doen jy presies dit, jy vertaal terug 每 presies wat
daar staan.
Vir die meeste van my BT-kli?nte werk dit inderdaad so: jou vertaling moet
presies s那 wat die bronteks s那 (met bepaalde buigsaamheid, uiteraard...
"geneesheer" is "doctor", nie "healing lord" nie).

Soms is dit egter moeilik om te weet waar om die streep te trek: is
"verpleegster" nou "nurse" of "female nurse"? En is "verpleegkundige"
nou "nurse" of "nursing specialist"?

En oor die algemeen vertaal ek dan "medikasie" as "medication" en "medisyne"
as "medicine" (hoewel dit eintlik maar sinonieme is). Maar s那 nou maar die
vertaler is een wat meen dat "medisyne" nooit 'n meervoud het nie, en die
konteks maak dit duidelik dat dit om "medicines" gaan...
vertaal 'n mens dit dan as "medicine" of "medicines"?

En "proefpersoon" is ook 'n dilemma: is dit nou "subject" of "trial person"?
En "geneesmiddel" -- "healing substance" of "medicine"?

En natuurlik moet 'n BT nog altyd grammatikaal korrekte taal wees, wat soms
moeilik kan wees om te doen.

Ek het egter een of twee BT-kli?nte waarin die kli?nt juis 'n soort BT
verkies wat lees soos 'n normale bronteks, en waar die kli?nt glad nie omgee
as die BT-vertaler baie losserig vertaal nie. As ek dan die BT proefleser
van so 'n kli?nt is, dan kyk ek baie buigsaam na die BT-vertaling en maak
dit nie so nougeset reg as by die meeste van my ander BT-kli?nte nie.

In jou geval, egter: as die FT s那 "deelnemer", vertaal dit as "participant",
en as die FT s那 "proefpersoon", vertaal as "trial person"
of "subject".

Samuel

Re: Proef

On 13/11/2021 10:40, Arina Wilson wrote:

Maar met *n BT doen jy presies dit, jy vertaal terug 每 presies wat daar staan.
Vir die meeste van my BT-kli?nte werk dit inderdaad so: jou vertaling moet presies s那 wat die bronteks s那 (met bepaalde buigsaamheid, uiteraard... "geneesheer" is "doctor", nie "healing lord" nie).

Soms is dit egter moeilik om te weet waar om die streep te trek: is "verpleegster" nou "nurse" of "female nurse"? En is "verpleegkundige" nou "nurse" of "nursing specialist"?

En oor die algemeen vertaal ek dan "medikasie" as "medication" en "medisyne" as "medicine" (hoewel dit eintlik maar sinonieme is). Maar s那 nou maar die vertaler is een wat meen dat "medisyne" nooit 'n meervoud het nie, en die konteks maak dit duidelik dat dit om "medicines" gaan... vertaal 'n mens dit dan as "medicine" of "medicines"?

En "proefpersoon" is ook 'n dilemma: is dit nou "subject" of "trial person"? En "geneesmiddel" -- "healing substance" of "medicine"?

En natuurlik moet 'n BT nog altyd grammatikaal korrekte taal wees, wat soms moeilik kan wees om te doen.

Ek het egter een of twee BT-kli?nte waarin die kli?nt juis 'n soort BT verkies wat lees soos 'n normale bronteks, en waar die kli?nt glad nie omgee as die BT-vertaler baie losserig vertaal nie. As ek dan die BT proefleser van so 'n kli?nt is, dan kyk ek baie buigsaam na die BT-vertaling en maak dit nie so nougeset reg as by die meeste van my ander BT-kli?nte nie.

In jou geval, egter: as die FT s那 "deelnemer", vertaal dit as "participant", en as die FT s那 "proefpersoon", vertaal as "trial person" of "subject".

Samuel

Re: Proef

On 13/11/2021 10:30, Helene van der Westhuizen wrote:

Maar wat gemaak as die vertaler nou Proefpersone in die Volledige Studietitel gebruik het? (Ek kry dit nou eers, want dis heel aan die einde van die dokument.)
Dit lyk soms of die studietitel deur 'n aparte komitee binne die HREC opgestel word wat blykbaar nie weet watse goed spelre?ls is of watse voorgeskrewe styl- of skryfre?ls die res van die HREC geld nie.

Ek sien dit dikwels. En jy mag [oor die algemeen] nie die amptelike studietitel korrigeer nie.

En die vraag is dan: moet ek in die res van die dokument ook dieselfde terme gebruik as wat in die studietitel voorkom? Vir redes van konsekwentheid is was my gevoel nog altyd "ja" gewees.

Maar weet jy, daar is soms die vreemdste dinge in 'n amptelike studietitel, en eintlik moet 'n mens s那 dis orraait as die res van die dokument nie die studietitel-skrywer se voorkeure volg nie.

Byvoorbeeld, die studietitel s那 "subkutaan" maar die res van die dokument gebruik konsekwent "onderhuids". Of die studietitel gebruik "CT-skandering" maar die res van die dokument s那 "RT-skandering".

Ek sou wel probeer om dieselfde variant van medisynespelling te gebruik as wat in die amptelike titel gebruik word: bv. as die anmptelike studietitel "etanersep" s那 in plaas van "etanersept" (albei is potensieel korrek). Aan die ander kant, as die amptelike studietitel 'n hoofletter gebruik waar dit in Afrikaans onnodig is (bv. "Etanersept"), sou ek dit as 'n spelfout beskou en dan in die res van die dokument gewoon die kleinletter gebruik.

Samuel

Re: Proef

On 13/11/2021 10:30, Helene van der Westhuizen wrote:

Sover ek onthou, gebruik ons nie meer subjects/proefpersone nie.
Jy moet jou afvra hoeveel onse daar in jou pond is. :-)

Hier is my mening: as die kli?nt of die HREC nie spesifiek aangedui het dat ek "subject" met "deelnemer" moet vertaal nie, dan beskou ek "proefpersoon" nie as verkeerd nie omdat dit die korrekte vertaling van die betrokke Engelse woord is.

Ek het al gehoor dat die Suid-Afrikaanse HREC's ges那 het dat hulle nie wil h那 dat 'n mens "subject" gebruik nie, maar eerder "participant", maar as dit so is, waarom op aarde lewer hulle dan elke keer weer 'n bronteks aan die vertaalagentskap waarin hulle juis "subject" gebruik?

Die re?l dat 'n mens nie "subject" in die Engelse teks moet gebruik nie, is 'n re?l vir **teksskrywers**, nie vir vertalers nie. Die slim ouens wat op die HRECs dien is veronderstel om hulle aan daardie re?l te hou. As hulle dit nie doen nie, dan kan ons as vertalers hulle wel daarop WYS (omdat ons dit as 'n bronteksfout beskou), maar ons moet die woord nog steeds korrek vertaal (d.w.s. met 'n woord wat ons as korrek beskou, bv. "deelnemer", as ons oortuig is dat dit inderdaad 'n bronteksfout is).

Dan is daar nog die vraag of daar werklik so 'n re?l bestaan. Ek weet van geen amptelike besluit van enige HREC dat 'n mens nie meer "subject" mag gebruik nie. Dit kan wees dat 谷谷n HREC 谷谷nkeer aan 谷谷n agentskap so iets ges那 het, en nou spoel die "re?l" maar onder vertalers rond.

As daar so 'n re?l is, dan moet 'n mens dit tog kan bevestig (en alle HRECs moet dit kan bevestig... nie net 谷谷n nie).

Samuel

Re: Proef

羲堁极郤

Hi Heleen

?

Die vertaler het waarskynlik &proefpersoon* gebruik i.p.v. &studiedeelnemer* omdat die bron &subject* gebruik het 每 ek sou dit BT na &subject*, wetende dat dit die rede is waarom die vertaler dit so geskryf het.

?

Die dokumente is nie konsekwent met deelnemer/proefpersoon of proef/studie nie, en as mens vertaal kan jy gewoonlik alles dieselfde maak maar vir die kli?nt laat weet dat jy dit doen (in *n kommentaar). Maar met *n BT doen jy presies dit, jy vertaal terug 每 presies wat daar staan.

?

Groete

?

Arina

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators* Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Saturday, 13 November, 2021 11:31 AM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Proef

?

Goeie m?re. Ek hoop daar is nog *n siel wat werk vandag.

?

Ek is op die hond se stert van hierdie dokument, maar wonder nou hieroor:

?

Sover ek onthou, gebruik ons nie meer subjects/proefpersone nie. Regdeur die studie het hulle ook deelnemers/participants gebruik.

?

Maar wat gemaak as die vertaler nou Proefpersone in die Volledige Studietitel gebruik het? (Ek kry dit nou eers, want dis heel aan die einde van die dokument.)

?

BT Study Participants met *n nota?

?

Baie dankie

?

?

?

?

Hel谷ne van der Westhuizen

Translator Editor | Vertaler Redigeerder

| Rubriekskrywer

?

?

?

Proef

Helene van der Westhuizen
 
Re: Geneesmiddel vs Medisyne

Helene van der Westhuizen
 
Thanks, Samuel

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 12 November 2021 22:24
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Geneesmiddel vs Medisyne

On 12/11/2021 17:28, Helene van der Westhuizen wrote:

Dankie Samuel. Dit maak seker sin so, mar ek stem ook met Salom谷 saam.
Hoe werk jy daarmee? Sou jy drug/geneesmiddel gebruik of sou jy steeds
medisyne gebruik?
Ek gebruik nie, as ek 'n keuse het, geneesmiddel en geneesheer nie.

Samuel

Re: Geneesmiddel vs Medisyne

On 12/11/2021 17:28, Helene van der Westhuizen wrote:

Dankie Samuel. Dit maak seker sin so, mar ek stem ook met Salom谷
saam. Hoe werk jy daarmee? Sou jy drug/geneesmiddel gebruik of sou jy
steeds medisyne gebruik?
Ek gebruik nie, as ek 'n keuse het, geneesmiddel en geneesheer nie.

Samuel

Re: Geneesmiddel vs Medisyne

Helene van der Westhuizen
 
Dankie Samuel. Dit maak seker sin so, mar ek stem ook met Salom谷 saam. Hoe werk jy daarmee? Sou jy drug/geneesmiddel gebruik of sou jy steeds medisyne gebruik?

Helene

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 12 November 2021 17:33
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Geneesmiddel vs Medisyne

On 12/11/2021 12:35, Helene van der Westhuizen wrote:

In die gees van eenvoudige taal, gebruik julle eerder medisyne as
geneesmiddel?

Ek moet ? BT doen uit Afrikaans in Engels, maar ek sien die Afrikaanse
vertaler het konstant geneesmiddel gebruik. Toe wonder ek net.
Ek weet sommige vertalers vertaal "drug" as geneesmiddel en medicine/medication as medisyne/medikasie.

Samuel

Re: Geneesmiddel vs Medisyne

On 12/11/2021 12:35, Helene van der Westhuizen wrote:

In die gees van eenvoudige taal, gebruik julle eerder medisyne as geneesmiddel?
Ek moet ? BT doen uit Afrikaans in Engels, maar ek sien die Afrikaanse vertaler het konstant geneesmiddel gebruik. Toe wonder ek net.
Ek weet sommige vertalers vertaal "drug" as geneesmiddel en medicine/medication as medisyne/medikasie.

Samuel

Re: Geneesmiddel vs Medisyne

Helene van der Westhuizen
 
羲堁极郤

Ek sal definitief.

?

?

?

Hel谷ne van der Westhuizen

Translator Editor | Vertaler Redigeerder

| Rubriekskrywer

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom谷 Smith
Sent: 12 November 2021 13:46
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Geneesmiddel vs Medisyne

?

Ja nee, jitte. Skuus, wou nog s那, ek sou kommentaar lewer as ek kon dat die FT nie gepas is nie.

?

?

?

On Fri, Nov 12, 2021 at 1:42 PM Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Jip, dankie Salom谷. Ek het ook so gedink, maar ek kan ook nie onthou wanneer ek geneesmiddel laas gesien het nie.

?

?

?

Hel谷ne van der Westhuizen

Translator Editor | Vertaler Redigeerder

| Rubriekskrywer

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom谷 Smith
Sent: 12 November 2021 13:39
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Geneesmiddel vs Medisyne

?

Geneesmiddel klink vir my so outyds, en dit word nooit gebruik in enige van die dokumentasie waarmee ek werk nie. Ek sou dit seker BT as drug.

?

?

?

On Fri, Nov 12, 2021 at 1:35 PM Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:

Goeie middag almal

?

&Skuus ek was so stil die afgelope tyd. Ek het gesien die groep is besig! Lewe bietjie deurmekaar en haastig op die oomblik met min werk en baie persoonlike goed om deur te worstel, maar dis nie nou ter sake nie.

Geneesmiddel vs Medisyne

Re: How to convert a word docx into a WF pro txlf

On 09/11/2021 21:11, Ann Hiemstra wrote:

Dit beteken dat jy in WFPro? 'Create New project' >? 'Add file' (jou word doc.) > Create project, en daar spring jou twee kolomme op jou skerm en daar gaat jy! En as jy klaar is met die vertaling, Save File As Translated en het jy die 'skoon ' Afrikaanse dokument gereed.
Ja. En as jy gaan kyk na die plek waar die projek gestoor word, dan sal jy die TXLF l那er daar vind.

Samuel

Re: How to convert a word docx into a WF pro txlf

Wonderlik. Dankie.

On Tue, 09 Nov 2021, 22:16 Ann Hiemstra, <hiemstra.ann@...> wrote:
Hallo almal,
Julle (die meeste van julle?) weet seker hoe om 'n Word docx dokument? na 'n txlf l那er te verander sodat jy WFPro (in plaas van 'Classic' ) kan gebruik om dit te vertaal - vir my by verre die maklikste manier om dit te doen.
Vir di谷 van julle wat nie weet hoe nie - ek het nie geweet nie - kyk hier onder na my kommunikasie met die vriendelike en hulpvaardige WF? help-mense.

---------- Forwarded message ---------
From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...>
Date: Tue, 26 Oct 2021 at 09:44
Subject: How to convert a word docx into a WF pro txlf
To: Dominique Pivard - Wordfast Support <hotline_03@...>, Wordfast <wordfast-support@...>

Good morning Support team
Could you kindly advise on how to convert a word docx file into a txlf file in order for me to translate the word EN source into AFZA as the target.
I have been using WF classic to do the translation of such docu-
ments but by far prefer to work in WFPro. (Which I use when Project managers send these in txlf format.)
I have tried to decipher from Google, but am getting lost in it.

En hier is Stefan se antwoord:

Hello Ann,
?
You do not need to convert the DOCX file to TXLF yourself.
When you add a translatable file (for example an MS Word .docx file) to a project in Wordfast Pro, the program will automatically create a TXLF file (it is also called a bilingual file), which you then open in the program's editor and translate it. When you are ready, you have to use the Save File As Translated function (button) which generates the target file in its original format. This is the standard routine for working with Wordfast Pro.
?
Hope this explains it.
?
Kind regards,

Stefan Stefanov
Wordfast Hotline Support

Tue, 26 Oct, 15:42

Dit beteken dat jy in WFPro? 'Create New project' >? 'Add file' (jou word doc.) > Create project, en daar spring jou twee kolomme op jou skerm en daar gaat jy! En as jy klaar is met die vertaling, Save File As Translated
en het jy die 'skoon ' Afrikaanse dokument gereed.??
As jy geweet het hoe om dit te doen, jy's voor in my koor!? En as jy nie het nie, gee ek dit nou vir jou vir Kersfees :-)
Groete

Ann
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!

How to convert a word docx into a WF pro txlf

Re: EN>AF : 'follower '- soos in sosialemediataal

On 04/11/2021 13:45, Ann Hiemstra wrote:

Word 'n 'follower' in AF FB-taal 'n 'volger' of 'n 'volgeling' genoem?
Ek gebruiker "volger".

Samuel