¿ªÔÆÌåÓý

Re: Proef


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Heleen

?

Die vertaler het waarskynlik ¡®proefpersoon¡¯ gebruik i.p.v. ¡®studiedeelnemer¡¯ omdat die bron ¡®subject¡¯ gebruik het ¨C ek sou dit BT na ¡®subject¡¯, wetende dat dit die rede is waarom die vertaler dit so geskryf het.

?

Die dokumente is nie konsekwent met deelnemer/proefpersoon of proef/studie nie, en as mens vertaal kan jy gewoonlik alles dieselfde maak maar vir die kli?nt laat weet dat jy dit doen (in ¡¯n kommentaar). Maar met ¡¯n BT doen jy presies dit, jy vertaal terug ¨C presies wat daar staan.

?

Groete

?

Arina

?

12??? Arina Wilson

????? Translation and Advertising Services

?

021?913 1344 / 082 558 3585

?

South African Translators¡¯ Institute Accreditation

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Saturday, 13 November, 2021 11:31 AM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Proef

?

Goeie m?re. Ek hoop daar is nog ¡¯n siel wat werk vandag.

?

Ek is op die hond se stert van hierdie dokument, maar wonder nou hieroor:

?

Sover ek onthou, gebruik ons nie meer subjects/proefpersone nie. Regdeur die studie het hulle ook deelnemers/participants gebruik.

?

Maar wat gemaak as die vertaler nou Proefpersone in die Volledige Studietitel gebruik het? (Ek kry dit nou eers, want dis heel aan die einde van die dokument.)

?

BT Study Participants met ¡¯n nota?

?

Baie dankie

?

?

?

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen

Translator Editor | Vertaler Redigeerder

| Rubriekskrywer

?

?

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.