Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Snaakse vertaling oor borste
... of nie mooi gedink het nie ...Oeps? x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 22 Feb 2024 at 11:24, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
Snaakse vertaling oor borste
Hallo almal
Ek deel met julle 'n snaakse vertaling (wel, dit is ¨®f snaaks ¨®f ek het nie kloe nie). Ek vra om verskoning as enige van julle die vertaler was. Ek was proefleser van 'n skaal oor seksuele volwassenheid. Dit gaan hier oor hoe die borste van 'n jong meisie lyk. In een stadium is daar so 'n puntjie wat uitsteek vanuit die bors, en die puntjie bestaan uit beide die areola en die tepel gesamentlik. In 'n latere stadium het die areola as 't ware "teruggesak", m.a.w. die puntjie wat uit die bors uitsteek bestaan uit slegs die tepel. 1. The areola does not stick out away from the breast 2. The area around nipple (areola) has moved back down to the breast 1. Die areola is nie groter as die bors nie 2. Die area rondom tepel (areola) is kleiner as die bors Dit was vir my baie snaaks. Ek wonder wat die vertaler gedink het. :-) Samuel |
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
On 20/02/2024 09:17, Leona Labuschagne via groups.io wrote:
Wat van "opeenvolgende syfers, *bv. 1234 of 7654*" waar die ¡°bv.¡± duidelik maak wat met "opeenvolgende syfers" bedoel word?Vir my beteken die woord "opeenvolgend" enige syfers wat op mekaar volg, bv. 192837465. Samuel |
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
¿ªÔÆÌåÓýAan die anderkant ¨C ek onthou iets van ¡°ordinal and nominal numbers¡± ?¡ ?gaan 'Syfers in stygende en dalende orde' nie dalk oor getalle i.p.v. syfers soos in ¡®nommers¡¯ nie? Ek vra maar net ¨C my wiskunde is ¨C wel, daar is nie eintlik iets soos ¡°my¡± wiskunde nie! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, February 20, 2024 11:46 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes ? Hallo weer, My taalvriendin wat help wiskundeboek skryf het, beaam: 'Syfers in stygende en dalende orde'. (al klink dit soos vlieg, dankie Charl :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 20 Feb 2024 at 10:22, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
¿ªÔÆÌåÓýWonderlik, dankie Ann (en Charl) ¨C ek teken dit so aan ¨C nooit te oud om te leer nie, n¨¨? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, February 20, 2024 11:46 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes ? Hallo weer, My taalvriendin wat help wiskundeboek skryf het, beaam: 'Syfers in stygende en dalende orde'. (al klink dit soos vlieg, dankie Charl :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 20 Feb 2024 at 10:22, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
¿ªÔÆÌåÓýHa ha, dankie dat jy kon uitvind en deel! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, February 20, 2024 11:46 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes ? Hallo weer, My taalvriendin wat help wiskundeboek skryf het, beaam: 'Syfers in stygende en dalende orde'. (al klink dit soos vlieg, dankie Charl :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 20 Feb 2024 at 10:22, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hallo weer, My taalvriendin wat help wiskundeboek skryf het, beaam: 'Syfers in stygende en dalende orde'. (al klink dit soos vlieg, dankie Charl :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Tue, 20 Feb 2024 at 10:26 Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes To: <[email protected]> Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 20 Feb 2024 at 10:22, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 20 Feb 2024 at 10:22, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
¿ªÔÆÌåÓýOf ¡°opeenvolgende stygende of dalende syfers, bv 1234 of 7654"? Dis ¡¯n moeilike een! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Tuesday, February 20, 2024 10:17 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes ? Wat van "opeenvolgende syfers, bv. 1234 of 7654" waar die ¡°bv.¡± duidelik maak wat met "opeenvolgende syfers" bedoel word? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? -----Original Message----- ? On 19/02/2024 12:11, Ann Hiemstra wrote: ? > Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending > numbers', asseblief? ? Oplopende en aflopende syfers? ? Samuel ? ? ? ? ? |
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
¿ªÔÆÌåÓýWat van "opeenvolgende syfers, bv. 1234 of 7654" waar die ¡°bv.¡± duidelik maak wat met "opeenvolgende syfers" bedoel word? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? -----Original Message----- ? On 19/02/2024 12:11, Ann Hiemstra wrote: ? > Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending > numbers', asseblief? ? Oplopende en aflopende syfers? ? Samuel ? ? ? ? |
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Skuus,? Leona, ek moes duideliker ges¨º het :
'ascending numbers ' bv. 3456,? of? 'descending numbers'
bv.? 9876. ?Dink ek gaan wegkom met 'syfers in toenemende orde, bv. 3456,? of? afnemende orde bv. .? Of het die wiskundiges die juiste woorde? x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Mon, 19 Feb 2024 at 17:58, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
¿ªÔÆÌåÓýSover ek weet het ascending/descending net met SORTING (bv. A-Z in ¡¯n lys) te doen en nie met PIN-kodes nie ?¡ ?maar verdomp of ek nou kan dink wat die Engels vir ¡®opeenvolgende¡¯ en die agterstevoor-om weergawe is ?¡ wat s¨º die ander, asseblief? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Monday, February 19, 2024 1:12 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes ? Hallo almal, Julle het ook al te doen gekry met voorskrifte van hoe PIN-kodes vir eleketroniese toestelle opgestel moet word?? Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending numbers', asseblief? Ek hoor graag? ... gouerig Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hallo almal, Julle het ook al te doen gekry met voorskrifte van hoe PIN-kodes vir eleketroniese toestelle opgestel moet word?? Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending numbers', asseblief? Ek hoor graag? ... gouerig Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Hi Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Die "verder uitvra" in 'n kliniese onderhoud is gewoonlik vir die doelwit van "follow up", m.a.w. om meer inligting te kry oor 'n antwoord wat nie genoeg detail bevat om 'n behoorlike diagnostiese besluit te neem nie, en "clarification", m.a.w. waar daar teenstrydige inligting in die onderhoud aan die lig gekom het, en die klinikus moet die teenstrydige inligting oplos. Dus, die effens uitbrei is nie terloops en vir interessantheid nie, maar om dieper in te gaan om inligting te kry wat noodsaaklik is vir 'n diagnose (in die voorbeeld van 'n diagnostiese onderhoud). Ek sou dit dus "indringend" noem. Groete -----Original Message----- |
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
On 09/02/2024 22:17, Samuel Murray wrote:
Vir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag.Skies, wat ek bedoel is dat die Engelse woord "probe" soms "prompt" beteken of bedoel. In aanlyn artikels oor onderhoudsvoeringtegnieke sien ek dikwels "probe" vir "verder uitvra", m.a.w. dis nie "indringend" nie -- jy vra bloot vir die persoon om sy antwoord effens uit te brei deur bv. te vra "kan u vir my 'n voorbeeld gee". Is dit wat julle bedoel met "indringend"? Samuel |
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Dankie vir almal se bydrae. Ek sal ?bly by Pharos se ?'probing
~ questions?indringende vrae' Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Mon, 12 Feb 2024 at 08:54, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote: Ek dink nou net:? ?wat van "uitbreidende vraag" of "uitbreidingsvraag" of dalk selfs "uitbreivraag"? |
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Ek dink nou net: wat van "uitbreidende vraag" of "uitbreidingsvraag" of dalk selfs "uitbreivraag"?
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, February 9, 2024 11:17 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste On 02/02/2024 13:47, Ann Hiemstra wrote: Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term virVir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag. Samuel |
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
On 02/02/2024 13:47, Ann Hiemstra wrote:
Kan iemand (ek kyk stip na jou Charl) help met die regte AF term vir 'probes' (= indringende vrae wat tydens die afneem van vraelyste gevra word om by die kern van die saak uit te kom, waar 'gewone' vrae dit nie regkry nie)?Vir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag. Samuel |
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
¿ªÔÆÌåÓýBaie dankie, Charl, ek teken dit ook so aan! Lekker week, almal! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Sunday, February 4, 2024 10:23 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN> AF : 'probes' in vraelyste ? Dankie, Charl, Ek sal 'indringende vrae' gebruik. Groete. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Fri, 2 Feb 2024 at 15:03, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|