Re: 12-lead electrocardiogram
Hi Leona
'n Kollega s¨º nou dis 12-aanleiding EKG en blykbaar het ons dit hier
bespreek? Maar ek kan dit nie kry nie.
Dis nie 'n kabel of draad
By
Salom¨¦ Smith
·
#1046
·
|
12-lead electrocardiogram
Hallo Kollegas
Ag s¨º tog net gou weer, hoe vertaal julle ¡°lead¡± in bostaande?
Ek het nou al -koord gebruik, en toe -leiding/-afleiding en nou sien ek ek
het iewers aangeteken -kabel ¡ help
By
Leona Labuschagne
·
#1045
·
|
Re: EN>AF : coded data >gekodeerde data
Jy¡¯s vergewe Ann ¡ ons is nog steeds lief vir jou : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 |
By
Leona Labuschagne
·
#1044
·
|
EN>AF : coded data >gekodeerde data
Hallo almal
GROOT verskoning!
Ek het die afgelope tyd in TPT se dokumente 'coded data/information' as
'ge?nkodeerde data/inligting' vertaal. Dit is verkeerd. 'ge?nkodeer' =
'enkoded' wat iets anders
By
Ann Hiemstra
·
#1043
·
|
Voorberei > berei > voorberei
Jammer, Julle, dat ek soveel keer vir julle dubbel(e?) werk gemaak het deur
"voorberei" na "berei" te verander!
Lekker Donderdag .
Kind
By
Leona Labuschagne
·
#1042
·
|
Re: to prepare and to perform the study drug injections : Berei of voorberei?
Oh gosh, noudat ek weer jou verduideliking gelees het, Ann, dink ek 'voorberei' is dalk die regte een ¡ aitog ek h¨¢¨¢t dit om te moet wik en
By
Leona Labuschagne
·
#1041
·
|
Re: to prepare and to perform the study drug injections : Berei of voorberei?
Ek gebruik berei ¨C soos in mens berei ¡¯n dis maar jy berei jou voor ek bv ¡¯n eksamen
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator
By
Leona Labuschagne
·
#1040
·
|
Re: to prepare and to perform the study drug injections : Berei of voorberei?
Ek is geen apteker nie, maar dis hoe ek dit ook verstaan.
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1039
·
|
to prepare and to perform the study drug injections : Berei of voorberei?
Hallo almal - wat SO stil (in die donker) is??
Ek het sonder om regtig mooi daaraan te dink, nog altyd 'prepare the
injection' met 'berei die inspuiting voor' vertaal totdat ek 'n dag of drie
gelede
By
Ann Hiemstra
·
#1038
·
|
Nog XTM
Hallo almal
So, ek doen op di¨¦ oomblik 'n vertaling in XTM.
Daar is fuzzy matches, en wat ek toe doen is om eers al die fuzzy matches te kontroleer en te redigeer, en daarna vertaal ek die orige
By
Samuel Murray
·
#1037
·
|
Re: Geweegde woordtelling om te proeflees
Hallo Salome
Ek stem saam dat 'n kli?nt daarvoor kan kies om "repetitions" (m.a.w. segmente wat 100% dieselfde as mekaar is) nie te laat tel nie of minder te laat tel by proeflees, maar dan slegs
By
Samuel Murray
·
#1036
·
|
Re: Geweegde woordtelling om te proeflees
Jy kan in XTM se instellings verander hoe hy werk, bv. dat hy nie outomaties dinge moet invoeg nie, maar ek dink die meeste vertalers verander nie hul instellings nie, en dus werk die program
By
Samuel Murray
·
#1035
·
|
Re: Geweegde woordtelling om te proeflees
Dis gewoon nie waar nie, Samuel. Die volle woordtelling is dalk 20 000, wat
herhalings insluit. In gevalle waar dit nie 'n proeflees is nie, maar 'n
vergelykende lees van die vertaling teen die
By
Salom¨¦ Smith
·
#1034
·
|
Re: Geweegde woordtelling om te proeflees
Dankie, Samuel. Die terugvoer is waardevol.
Ek h¨¦t al vir 'n twee internasionale vertaalagentskappe geproeflees en het
ook nog nooit met 'n geweegde woordtelling gewerk nie. Ek wou net graag
By
Menitza Botha
·
#1033
·
|
Re: Geweegde woordtelling om te proeflees
Ja, maar ek kan jou nie veel daarvan vertel nie.
Nee, vir proeflees gebruik 'n mens nooit 'n geweegde woordtelling nie.
En vir XTM moet jy oppas: die program maak dit baie maklik vir vertalers om
By
Samuel Murray
·
#1032
·
|
Geweegde woordtelling om te proeflees
Goeiedag almal
Het iemand dalk ondervinding met die vertaalprogram XTM?
'n Vertaalagentskap het vir my 'n proefleesprojek aangebied waar hierdie
program gebruik word. Maar.
Dit lyk asof hulle wil
By
Menitza Botha
·
#1031
·
|
Re: Blister wallet
Hallo Salom¨¦
Ek stem nie saam met jou kundige nie. Hoewel sommige blister wallets meer ekovriendelik is (bv. Ecobliss s'n), is dit nie 'n standaard kenmerk van die wallets nie. Nie alle blister
By
Samuel Murray
·
#1030
·
|
Blister wallet
M?re almal. Ons het darem al oor blister gepraat dat die sop spat en nog is
het einde niet.
Het iemand anders dalk al "blister wallet" vertaal? Ons het gedink
"stolpvoupakkie" maar toe het iemand in
By
Salom¨¦ Smith
·
#1029
·
|
Re: Irbesartaan, hidrochloortiasied
Dankie Samuel en Leona! Tanile waai terug ;-)
By
Charmaine Sullivan
·
#1028
·
|
Doen iemand hier "regulatory check"?
Hallo
'n Kli?nt van my is op soek na 'n proefleser wat gekwalifiseer is om 'n "regulatory check" kan doen. Pas die skoen by enige van julle?
Samuel
By
Samuel Murray
·
#1027
·
|