Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: IBD
Helene van der Westhuizen
开云体育Jip, Charmaine. ? Ek het dit gelukkig besef net voor ek die doc ingestuur het – voel soos ’n eeu gelede. Maar dankie. ? Ek dink nie daar’s ’n mediese vertaalgroep soos hierdie een nie. Dis ’n briljante groep, maar wat spoed betref moet ek sê, PEG is beter. Ek het al soveel antwoorde hier after the fact. ? Maar ja, wat kennis betref is daar nie beter nie. ? Groete ? Helene ? *Ek hoop nie ek is vir te lank Hierna in die hondedoos – soos my man altyd spot – nie.* ? H ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of CharmaineS
Sent: 17 June 2021 11:33 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] IBD ? Dis seker nou mosterd na die maal, maar: |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: IBD
Helene van der Westhuizen
开云体育Sonder die *e! Eish ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen via groups.io
Sent: 12 June 2021 21:40 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] IBD ? Dankie, Anne ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? ? Ek antwoord in jou possie, Heléne, Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Reg ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Reg ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Dit is 'n Latynse term en word so behou. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: IBD
Helene van der Westhuizen
开云体育Dankie, Anne ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 12 June 2021 20:46 To: [email protected] Subject: [zalangmed] IBD ? ? Ek antwoord in jou possie, Heléne, Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Reg ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Reg ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Dit is 'n Latynse term en word so behou. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
IBD
Ek antwoord in jou possie, Heléne, Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> Date: Fri, 11 Jun 2021 at 14:06 Subject: [zalangmed] IBD To: <[email protected]> Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. Reg ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? Reg ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. Dit is 'n Latynse term en word so behou. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
IBD
Helene van der Westhuizen
开云体育Middag almal ? Weer ‘n lysie asb. Ek stuur liewer almal saam as kort-kort ‘n nuwe pos. ? Eers ‘n algmene vraag: Vertaal julle bowel oor die algemeen net met derm? Dit sluit mos maar die hele spysverteringskanaal in, nie waar nie? ? Die spesifieke vraag hieroor: Inflammatory bowel disease (IBD) nie seker of die Inflammatoriese dermsiekte wat ek kry die regte vertaling is nie. ? Dieselfde tipe vraag met Intestine Transplants. Dermoorplantings? ? Laaste een: Bly Myasthenia Gravis so in Afrikaans? Ek sien Pharos het ook Miastenie, maar dan weet ek nie of ons die gravis behou, en of dit ernstige miastenie word nie. ? Groete ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
Sterkte van my ook, Ann, ons bid vir julle
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen Sent: Monday, 07 June 2021 23:35 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik Dankie, Samuel Helene -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 07 June 2021 22:30 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik On 07/06/2021 13:58, Helene van der Westhuizen wrote: Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘nNee, hulle beteken verskillende dinge, hoewel jy waarskynlik die een met die ander een kan vervang sonder dat dit jou teks se algehele betekenis veel affekteer. "genaamd" gebruik jy wanneer jy vir die leser wil vertel wat die ding se naam is. "naamlik" gebruik jy wanneer die leser reeds die ding se naam ken, maar jy wil aandui watter ding ter sprake is. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
Helene van der Westhuizen
Dankie, Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Helene -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 07 June 2021 22:30 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik On 07/06/2021 13:58, Helene van der Westhuizen wrote: Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘nNee, hulle beteken verskillende dinge, hoewel jy waarskynlik die een met die ander een kan vervang sonder dat dit jou teks se algehele betekenis veel affekteer. "genaamd" gebruik jy wanneer jy vir die leser wil vertel wat die ding se naam is. "naamlik" gebruik jy wanneer die leser reeds die ding se naam ken, maar jy wil aandui watter ding ter sprake is. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
On 07/06/2021 13:58, Helene van der Westhuizen wrote:
Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie.Nee, hulle beteken verskillende dinge, hoewel jy waarskynlik die een met die ander een kan vervang sonder dat dit jou teks se algehele betekenis veel affekteer. "genaamd" gebruik jy wanneer jy vir die leser wil vertel wat die ding se naam is. "naamlik" gebruik jy wanneer die leser reeds die ding se naam ken, maar jy wil aandui watter ding ter sprake is. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Konsekwentheid met die verandering van medisynename
开云体育Sterkte, Ann. Sê ook vir Louis as jy met hom praat. Groete Wilna On 07/06/2021 20:38, Ann Hiemstra
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Konsekwentheid met die verandering van medisynename
开云体育Hi Ann ? Jammer om te hoor van jou nuus. Ek hoop hy herstel gou. Dit moet maar ’n moeilike tyd wees. ? Beste wense Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 June 2021 20:38 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Konsekwentheid met die verandering van medisynename ? Hallo almal, Skuus dat ek so skitter in my afwesigheid die afglope paar dae. Wil net laat weet dat Louis, my man, in die Bayview- hospitaal in Mosselbaai opgeneem is en vanoggend bevestig is dat hy covid het. Dit gaan bietjie woes hier met my op die oomblik met al die kommunikasie met almal wat alles wil weet. Sy dokter is 'tevrede' . Ek glo met my hele hart dat ons Vader hom sal bewaar en al die wonderlike mense wat hulle lewens daaraan wy om hom en so baie ander mense soos hy, te versorg, met krag en wysheid sal toerus. Groete vir julle, en sterkte, Heléne. Dis 'n ramp wat jou oorgekom het! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 7 Jun 2021 at 20:20, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Konsekwentheid met die verandering van medisynename
Helene van der Westhuizen
开云体育Ag, baie sterkte, Anne. Jy moenie eers die goed lees op die oomblik nie. Ons glo dit sal goed gaan. Hou ons op hoogte, asb. Re die ramp… Dis mos hoekom ek julle het. En ek deal baie eerder met hierdie ramp. Groete daar en sterkte. ? H ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 June 2021 20:38 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Konsekwentheid met die verandering van medisynename ? Hallo almal, Skuus dat ek so skitter in my afwesigheid die afglope paar dae. Wil net laat weet dat Louis, my man, in die Bayview- hospitaal in Mosselbaai opgeneem is en vanoggend bevestig is dat hy covid het. Dit gaan bietjie woes hier met my op die oomblik met al die kommunikasie met almal wat alles wil weet. Sy dokter is 'tevrede' . Ek glo met my hele hart dat ons Vader hom sal bewaar en al die wonderlike mense wat hulle lewens daaraan wy om hom en so baie ander mense soos hy, te versorg, met krag en wysheid sal toerus. Groete vir julle, en sterkte, Heléne. Dis 'n ramp wat jou oorgekom het! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Mon, 7 Jun 2021 at 20:20, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Konsekwentheid met die verandering van medisynename
Helene van der Westhuizen
开云体育Dankie, Charl. ? Dus translitereer of nie – dis ‘n besluit, en dan konsekwentheid. ? Dankie. ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 07 June 2021 20:20 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Konsekwentheid met die verandering van medisynename ? Hi, ? Ek translitereer ook x na ks en die C na K. Ek volg nie die ander opsie van die z behou nie, so ek sou nie daaroor kan sê nie! ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Hier’s ek weer. ? Charl het gesê hy verander zimberelimab na simberelimab en Samuel het gesê hy is minder geneig om die z na ‘n s te verander. ? My vraag is nou of ‘n mens vir konsekwentheid dan sou besluit om x na ks te verander soos die z na die s, of om die x ook te behou indien jy die z behou – bv pemetrexed/-ksed en paclitaxel/-ksel. ? Dieselfde vraag oor Carboplatin/Karboplatien. ? Of werk dit nie noodwendig so nie? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Konsekwentheid met die verandering van medisynename
Hallo almal, Skuus dat ek so skitter in my afwesigheid die afglope paar dae. Wil net laat weet dat Louis, my man, in die Bayview- hospitaal in Mosselbaai opgeneem is en vanoggend bevestig is dat hy covid het. Dit gaan bietjie woes hier met my op die oomblik met al die kommunikasie met almal wat alles wil weet. Sy dokter is 'tevrede' . Ek glo met my hele hart dat ons Vader hom sal bewaar en al die wonderlike mense wat hulle lewens daaraan wy om hom en so baie ander mense soos hy, te versorg, met krag en wysheid sal toerus. Groete vir julle, en sterkte, Heléne. Dis 'n ramp wat jou oorgekom het! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 7 Jun 2021 at 20:20, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Konsekwentheid met die verandering van medisynename
开云体育Hi, ? Ek translitereer ook x na ks en die C na K. Ek volg nie die ander opsie van die z behou nie, so ek sou nie daaroor kan sê nie! ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 20:09 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Konsekwentheid met die verandering van medisynename ? Hier’s ek weer. ? Charl het gesê hy verander zimberelimab na simberelimab en Samuel het gesê hy is minder geneig om die z na ‘n s te verander. ? My vraag is nou of ‘n mens vir konsekwentheid dan sou besluit om x na ks te verander soos die z na die s, of om die x ook te behou indien jy die z behou – bv pemetrexed/-ksed en paclitaxel/-ksel. ? Dieselfde vraag oor Carboplatin/Karboplatien. ? Of werk dit nie noodwendig so nie? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Konsekwentheid met die verandering van medisynename
Helene van der Westhuizen
开云体育Hier’s ek weer. ? Charl het gesê hy verander zimberelimab na simberelimab en Samuel het gesê hy is minder geneig om die z na ‘n s te verander. ? My vraag is nou of ‘n mens vir konsekwentheid dan sou besluit om x na ks te verander soos die z na die s, of om die x ook te behou indien jy die z behou – bv pemetrexed/-ksed en paclitaxel/-ksel. ? Dieselfde vraag oor Carboplatin/Karboplatien. ? Of werk dit nie noodwendig so nie? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
Helene van der Westhuizen
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 07 June 2021 16:20 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Ek doen ook so, Charl, en breinspoel myself elke aand om m?re weer en oorm?re weer te speel ek het die dokument nog nooit gesien nie en dieselfde ou veranderings wéér te maak, in die hoop dat die proeflesers een of ander tyd te moeg gaan wees om dit weer alles terug te verander ...??? ??? (Dis ’n kwessie van die minder-moe? wen en die moegste verloor, he he) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ? ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
开云体育Ek doen ook so, Charl, en breinspoel myself elke aand om m?re weer en oorm?re weer te speel ek het die dokument nog nooit gesien nie en dieselfde ou veranderings wéér te maak, in die hoop dat die proeflesers een of ander tyd te moeg gaan wees om dit weer alles terug te verander ...??? ??? (Dis ’n kwessie van die minder-moe? wen en die moegste verloor, he he) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Monday, 07 June 2021 16:14 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? ? ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
Helene van der Westhuizen
开云体育? ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 07 June 2021 15:56 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Re: Genaamd vs naamlik
开云体育Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 15:45 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word