¿ªÔÆÌåÓý

Re: Genaamd vs naamlik


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Hel¨¦ne

?

Ek sou ¡°naamlik¡± hier gebruik, want die betekenis hier is ¡°te wete¡±. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want ¡°genaamd¡± verduidelik steeds niks.

?

Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 15:45
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik

?

Haai Charl

?

Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is di¨¦ een.

?

Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer.

?

Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie.

Maar die document is ¡®n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie.

?

(Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.)

?

Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie.

?

Ek gesels graag verder.

?

Helene

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 07 June 2021 15:03
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik

?

Hi Hel¨¦ne,

?

Volgens die WAT blyk dit daar is ¡¯n verskil:

?

Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?:

Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan

Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek

Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek

Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word

  • En dan ook bg. met aanhalingstekens: genaamd ¡°Grieks-vir-jan-publiek¡±.

?

Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is.

?

Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: ¡°Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek¡±. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ¡¯n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ¡¯n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ¡¯n handsak gekyk het, en toe s¨º die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie!

?

Ek hoor graag van julle!

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 13:58
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] Genaamd vs naamlik

?

Is daar ¡®n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry n¨ºrens in ¡®n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie.

?

Indien nie, wat is die verskil?

?

Hel¨¦ne van der Westhuizen

Columnist ¡ñ ¡ñ Rubriekskrywer
Translator?Editor? ¡ñ? Vertaler?Redigeerder

?

Mobile:

+27 66 274 7714

?

Skype:

Email:

helenevdwesthuizen1

helene@...

?

Website:

?

?

?Irish Writers Union

?
Full Member: Irish Writers Union

?

?

??

Accredited Member: South African Translators¡¯ Institute

?

?

??


Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace

?

?

????? Full Member: Safrea ¨C The Southern African Freelancers¡¯ Association

?

????????? Associate Member: PEG ¨C Professional Editors¡¯ Guild

?

CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited.

?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.