羲堁极郤

Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...
Ai, Samuel, jou staatmaker! Baie dankie! Ek hou van "veiligheidsinleifase", teken so aan. Lekker Donderdag, Almal ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By Leona Labuschagne · #631 ·
Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...
Sonder om te google sou ek aanneem dat "lead in" iets beteken soos "inlei". Met ander woorde, dis 'n soort aanvanklike veiligheidsfase van die studie. My gegoogle dui daarop dat 'n "lead in"-fase 'n
By Samuel Murray · #630 ·
Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...
Dankie, Salom谷, ek waardeer die kopkrap! Ek het nie gedink dit het iets met EKG &lead* te make nie, maar dit het waarskynlik, ek was seker vaak ... Het toe maar die warm patat in die arme
By Leona Labuschagne · #629 ·
Re: Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...
Hi Leona Het jy toe hiermee reggekom? Ek het kopgekrap maar dink die meeste wat ek al gekry het in my tekste was die "lead" - vertaal as leier, dink ek - op 'n projek. Dis altyd 'n moeilike een! Dit
By Salom谷 Smith · #628 ·
Safety Lead In, SLI -- verduideliking, asseblief, plus Afrikaanse vertaling (of idees) ...
Hallo Kollegas Hierdie studie bevat twee dele: 'n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en 'n verewekansigde fase 3-deel. Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met 'n verduidelik van "safety lead
By Leona Labuschagne · #627 ·
Re: Selfdood
Lag ek darem nou kliphard. Sent: 09 August 2021 12:17 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Selfdood O wee jou arme dapper vrou, myne l那 nog voor 每每每每每 uuurrrghhhh 每每每每
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #626 ·
Re: Selfdood
O wee jou arme dapper vrou, myne l那 nog voor 每每每每每 uuurrrghhhh 每每每每 en dan nog my man s*n ook ... dis of dit of hy skiet die tax lady en ek hou nogal van haar shame ...
By Leona Labuschagne · #625 ·
Re: Selfdood
Bly ek kan *n bietjie vermaak verskaf, Leona. Hoop jy het *n lekker Vrouedag. Ek is besig met belasting! ? Hel谷ne van der Westhuizen Columnist ♂
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #624 ·
Re: Selfdood
Dankie, Helene - nou eers hierby uitgekom, en lag nou al aan en af vir die afgelope halfuur! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302
By Leona Labuschagne · #623 ·
Re: Selfdood
Dankie, Helene 每 gaan nou-nou kyk! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Thursday, 05 August 2021 11:15
By Leona Labuschagne · #622 ·
Re: Selfdood
https://vimeo.com/284986055
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #621 ·
Re: Selfdood
Vertel vir ons ook die grappie (as dit moontlik is) ... het lag nodig! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #620 ·
Re: Selfdood
Hi Helene Nou't ek alte lekker gelag ;-) Mooi dag verder!
By Charmaine Sullivan · #619 ·
Re: Covid-verwant
Ek het pas verder in die teks bevestiging gekry: "It is important to remember these are vaccines at the &first time in human* stage of development and the amount of safety data available is
By Charl Hattingh · #618 ·
Re: Covid-verwant
Hi Samuel Uitstekend. Ek stem saam dat dit beter is om van die lang samestelling ontslae te raak (en van die ongemaklike spasie-pleks-van-*n-koppelteken). Ook dat die "First Time in Human" eintlik
By Charl Hattingh · #617 ·
Re: REMOTE :( :(
Jare gelede, toe ek nog heelwat rekenaargoed vertaal het, het ek dit "afgele?" gemaak, maar toe ontdek ek dat sekere ander mense "afstands=" gebruik, en ek vind dit trouens 'n mooi opsie. Samuel
By Samuel Murray · #616 ·
Re: Covid-verwant
1. As ek die spelre?ls reg verstaan, kan ons niks doen aan daai spasie nie. Dus, "Eerste-in-mense-fase 1-oopetiketstudie". 2.1 Dit voel vir my of "first time in human study" nie 'n tipe studie is
By Samuel Murray · #615 ·
Re: Covid-verwant
Hi Leona, Dankie vir die bydrae al is jy moeg! Dis *n goeie voorstel. Ek oorweeg *n paar opsies en sal terugrapporteer! Sent: 29 July 2021 17:46 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed]
By Charl Hattingh · #614 ·
Re: Covid-verwant
Charl, het jy al reggekom met hierdie een? Skuus, man, ek probeer dink maar my kop is klaar gewerk vir vandag ... maar as my lewe daarvan afgehang het sou ek raai: *n Eerste fase-1-oopetiketstudie
By Leona Labuschagne · #613 ·
Re: REMOTE :( :(
GROOT dankie, Salom谷, julle is sterre! Gaan beslis daai ※viruele§ inspan - voel skoon onnosel dat ek dit ie kon uitgedink het nie! ?
By Leona Labuschagne · #612 ·