On 11/08/2021 14:01, Leona Labuschagne wrote:
Hierdie studie bevat twee dele: ¡¯n SLI-deel (Safety Lead In, SLI) en ¡¯n verewekansigde fase 3-deel.
Kan een van julle dalk help, groot asseblief, met ¡¯n verduidelik van ¡°safety lead in¡±??
Sonder om te google sou ek aanneem dat "lead in" iets beteken soos "inlei". Met ander woorde, dis 'n soort aanvanklike veiligheidsfase van die studie.
My gegoogle dui daarop dat 'n "lead in"-fase 'n fase is waartydens 'n soort aanvanklike behandeling toegepas word, ter voorbereiding van die eintlike studie. Een voorbeeld wat ek raakgelees het is dat 'n bepaalde middel wat potensieel baie heftige effekte kan h¨º, eers vir 'n tyd lank toegedien word totdat die pasi?nt se reaksie daarop gestabiliseer het, voordat die res van die studie voortgaan.
Ek dink "inleifase" l¨º die betekenis voldoende vas (en in jou geval, dus "veiligheidsinleifase").
Samuel