Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Genaamd vs naamlik
Helene van der Westhuizen
开云体育Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
开云体育Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 13:58 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
开云体育Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 07 June 2021 15:03 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
开云体育Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 07 June 2021 15:45 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
开云体育? ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 07 June 2021 15:56 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
开云体育Ek doen ook so, Charl, en breinspoel myself elke aand om m?re weer en oorm?re weer te speel ek het die dokument nog nooit gesien nie en dieselfde ou veranderings wéér te maak, in die hoop dat die proeflesers een of ander tyd te moeg gaan wees om dit weer alles terug te verander ...??? ??? (Dis ’n kwessie van die minder-moe? wen en die moegste verloor, he he) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: Monday, 07 June 2021 16:14 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? ? ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 07 June 2021 16:20 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik ? Ek doen ook so, Charl, en breinspoel myself elke aand om m?re weer en oorm?re weer te speel ek het die dokument nog nooit gesien nie en dieselfde ou veranderings wéér te maak, in die hoop dat die proeflesers een of ander tyd te moeg gaan wees om dit weer alles terug te verander ...??? ??? (Dis ’n kwessie van die minder-moe? wen en die moegste verloor, he he) ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? ? ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne ? Ek sou “naamlik” hier gebruik, want die betekenis hier is “te wete”. Selfs al weet die pasi?nt nie wat die name is nie, want “genaamd” verduidelik steeds niks. ? Ek probeer ook om langdradigheid in die bron uit te haal en onduidelikhede op te klaar. Dan moet die proefleser maar maak soos hy of sy lus is! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Haai Charl ? Ja, ek het die WAT gesien. Die sin waarmee ek worstel is dié een. ? Domvanalimab is 'n navorsingsmedikasie wat ten doel het om te verhoed dat 'n sekere molekule op kankerselle verbind met 'n merker wat in sommige immuunselle, genaamd T-selimmunoglobulien en ITIM-domein (TIGIT), voorkom om die liggaam se natuurlike immuunreaksie teen vreemde kankerselle te heraktiveer. ? Ek sou naamlik hier wou gebruik, want, wat my betref, word die twee net gelys en is dit nie noodwendig onbekend nie. Maar die document is ‘n verduideliking van hoe die studiemedikasie werk, so n mens kan waarskynlik redineer die pasi?nt weet nie noodwendig wat die name is nie. ? (Ek is die proefleser en hoewel ek ook daarvan hou om so na as moontlik aan die bron te bly, wil ek nie hare kloof as dit nie werklik nodig is nie.) ? Wat my gewoonlik meer pla is die langdradigheid waarmee die oorspronklike geskryf word, en die direkte vertaling wat daarop volg. Dit maak my lam! Maak jy die sinne dan sinvol korter of spin jy maar die lang storie. Daar was al proeflesers wat my gekorrigeer het as ek nie direk vertaal het nie. ? Ek gesels graag verder. ? Helene ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Heléne, ? Volgens die WAT blyk dit daar is ’n verskil: ? Ek kom dikwels die volgende wisselvorme te?: Die medisyne wat as Grieks-vir-jan-publiek bekendstaan Die medisyne bekend as Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne genaamd Grieks-vir-jan-publiek Die medisyne wat Grieks-vir-jan-publiek genoem word
? Proeflesers verander dikwels die een in die ander en ek hoor graag julle gedagtes oor of enige van die vorme problematies is. ? Ek bly maar gewoonlik so na as moontlik aan die bron, maar my vingers jeuk altyd om die onnodige woorde uit te laat: “Die medisyne Grieks-vir-jan-publiek”. Ek dink die skrywers probeer met die omhaal van woorde aandui dat hulle dink die leser gaan die woord nie ken nie, maar dit maak nie die woord enigsins meer verstaanbaar nie en soms dink ek dit is ’n bietjie patronising. Soos toe Oprah by ’n peperduur boetiek in Parys ingestap het en na ’n handsak gekyk het, en toe sê die assistant, wat vir nie Oprah herken het nie, sy dink nie Oprah sal die handsak kan bekostig nie! ? Ek hoor graag van julle! ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie. ? Indien nie, wat is die verskil? ? Heléne van der Westhuizen Columnist ● ● Rubriekskrywer
?
?
? CONFIDENTIALITY NOTICE: The contents of this email message and any attachments are intended solely for the addressee(s) and may contain confidential and/or privileged information and may be legally protected from disclosure. If you are not the intended recipient of this message or their agent, or if this message has been addressed to you in error, please immediately alert the sender by reply email and then delete this message and any attachments. If you are not the intended recipient, you are hereby notified that any use, dissemination, copying, or storage of this message or its attachments is strictly prohibited. ? |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
On 07/06/2021 13:58, Helene van der Westhuizen wrote:
Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘n woordeboek dat die twee wel sinoniem is nie.Nee, hulle beteken verskillende dinge, hoewel jy waarskynlik die een met die ander een kan vervang sonder dat dit jou teks se algehele betekenis veel affekteer. "genaamd" gebruik jy wanneer jy vir die leser wil vertel wat die ding se naam is. "naamlik" gebruik jy wanneer die leser reeds die ding se naam ken, maar jy wil aandui watter ding ter sprake is. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Helene van der Westhuizen
Dankie, Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Helene -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 07 June 2021 22:30 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik On 07/06/2021 13:58, Helene van der Westhuizen wrote: Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘nNee, hulle beteken verskillende dinge, hoewel jy waarskynlik die een met die ander een kan vervang sonder dat dit jou teks se algehele betekenis veel affekteer. "genaamd" gebruik jy wanneer jy vir die leser wil vertel wat die ding se naam is. "naamlik" gebruik jy wanneer die leser reeds die ding se naam ken, maar jy wil aandui watter ding ter sprake is. Samuel |
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sterkte van my ook, Ann, ons bid vir julle
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Helene van der Westhuizen Sent: Monday, 07 June 2021 23:35 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik Dankie, Samuel Helene -----Original Message----- From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: 07 June 2021 22:30 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Genaamd vs naamlik On 07/06/2021 13:58, Helene van der Westhuizen wrote: Is daar ‘n verskil tussen genaamd en naamlik? Ek kry nêrens in ‘nNee, hulle beteken verskillende dinge, hoewel jy waarskynlik die een met die ander een kan vervang sonder dat dit jou teks se algehele betekenis veel affekteer. "genaamd" gebruik jy wanneer jy vir die leser wil vertel wat die ding se naam is. "naamlik" gebruik jy wanneer die leser reeds die ding se naam ken, maar jy wil aandui watter ding ter sprake is. Samuel |