¿ªÔÆÌåÓý

on-demand medication


 

Hallo almal

In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel?

Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem.

Dankie
Samuel


 

On 08/11/2023 15:18, Samuel Murray wrote:

Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie".? Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem.
Nee, wag, "ongeskuldeerd" kan die indruk skep dat dit medikasie is wat nie 'n skedulering het nie, d.w.s. vitamiene ens. Dis nie wat ek bedoel nie. Die on-demand medication kan 'n voorskrifmedikasie ook wees.

"ongereelde" dalk? "enigetyd-" is ook 'n opsie.

Samuel


 

Op-aanvraag-medikasie? Medikasie op nodigheidsgrondslag?? (eina) Soos-nodig-medikasie?
Ann, wat s¨º jy??

___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Wednesday, November 8, 2023 4:19 PM
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] on-demand medication

Hallo almal

In die vertaling wat ek proeflees, het die vertaler "on-demand medication" vertaal met "onmiddellik beskikbare medikasie". Dit lei egter tot baie lomp samestellings. Het julle 'n ander voorstel?

Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie". Dis medikasie wat jy nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die behoefte voel om dit te neem.

Dankie
Samuel


 

Ek sou s¨º 'intermitterende medikasie' of 'voorvalgedrewe medikasie' - dit word geneem as daar die verwagting is dat iets gaan gebeur waarvoor die medikasie nodig gaan wees.
viz:

It is also known as ¡°intermittent,¡± ¡°non-daily,¡± ¡°event-driven,¡± or ¡°off-label¡± PrEP use. The type of ¡°on-demand¡± PrEP that has been studied is the ¡°2-1-1¡± schedule. This means taking 2 pills 2-24 hours before sex, 1 pill 24 hours after the first dose, and 1 pill 24 hours after the second dose.

If you think you might have sex on Friday or over the weekend, you could take two pills on Thursday, i.e. at 10 pm.

Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Wed, 8 Nov 2023 at 16:21, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 08/11/2023 15:18, Samuel Murray wrote:

> Ek dink voorlopig aan "ongeskeduleerde medikasie".? Dis medikasie wat jy
> nie gereeld neem nie en slegs neem wanneer jy op daardie oomblik die
> behoefte voel om dit te neem.

Nee, wag, "ongeskuldeerd" kan die indruk skep dat dit medikasie is wat
nie 'n skedulering het nie, d.w.s. vitamiene ens.? Dis nie wat ek bedoel
nie.? Die on-demand medication kan 'n voorskrifmedikasie ook wees.

"ongereelde" dalk?? "enigetyd-" is ook 'n opsie.

Samuel






 

Dankie, Ann.

==

On 08/11/2023 22:10, Ann Hiemstra wrote:
Ek sou s¨º 'intermitterende medikasie' of 'voorvalgedrewe medikasie' - dit word geneem as daar die verwagting is dat iets gaan gebeur waarvoor die medikasie nodig gaan wees.
viz:
It is also known as ¡°intermittent,¡± ¡°non-daily,¡± ¡°event-driven,¡± or ¡°off-label¡± PrEP use. The type of ¡°on-demand¡± PrEP that has been studied is the ¡°2-1-1¡± schedule. This means *taking 2 pills 2-24 hours before sex, 1 pill 24 hours after the first dose, and 1 pill 24 hours after the second dose*.
*If you think you might have sex on Friday or over the weekend, you could take two pills on Thursday, i.e. at 10 pm.*