Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Tab
开云体育Ek neem aan dat as “tab” met “oortjie” vertaal word, dan: History tab = Geskiedenisoortjie Home tab = Tuisoortjie ? Wat maak mens nou met “About” oortjie? Die oortjie “About us” sou die Oor ons-oortjie wees, maar in die lys oortjies wat ek het is dit net “About”. Oor-oortjie?? |
开云体育Ek gebruik gewoonlik “Meer oor”. Dus “Meer oor”-oortjie. “meerooroortjie” sou ook tegnies regwees, maar dis te veel van ’n oogknoper! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 10 February 2023 14:58 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Tab ? Ek neem aan dat as “tab” met “oortjie” vertaal word, dan: History tab = Geskiedenisoortjie Home tab = Tuisoortjie ? Wat maak mens nou met “About” oortjie? Die oortjie “About us” sou die Oor ons-oortjie wees, maar in die lys oortjies wat ek het is dit net “About”. Oor-oortjie?? |
Ons-oortjie? On Fri, 10 Feb 2023, 14:58 Tony Moen, <transed@...> wrote:
|
Ek hou van Charl se voorstel. On Fri, 10 Feb 2023, 15:21 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|
开云体育Ek ook. Dankie, Charl. ? Later het ek bedink dat woorde wat in ’n program voorkom wat waarskynlik nie in die teikentaal beskikbaar sal wees nie, liefs nie vertaal moet word nie. Dus: Gaan na die “Home”-oortjie en kies “Callme”, of so iets. Dit sal werk as die gebruiksinstruksies byvoorbeeld in Tibetaans is, maar die program in Amerikaans… As die Tibetaanse woord vir Home gebruik sou word, gaan die arme gebruiker dit mos nie sien nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Friday, 10 February 2023 15:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Tab ? Ek hou van Charl se voorstel. ? On Fri, 10 Feb 2023, 15:21 Charl Hattingh, <charl@...> wrote:
|