¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Spy Wednesday in Afrikaans

Goeie dag

Ek is besig om dagstukkies te vertaal wat handel oor Lydensweek ("Holy Week"), het enige iemand dalk vir my die aanvaarde Afrikaanse benamings van die verskillende dae? Soos, bv., "Spy Wednesday"? Pharos het nie almal nie.

Dankie by voorbaat!
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

On 20/02/2023 11:29, Therina Van der Westhuizen wrote:

Ek is besig om dagstukkies te vertaal wat handel oor Lydensweek ("Holy Week"), het enige iemand dalk vir my die aanvaarde Afrikaanse benamings van die verskillende dae? Soos, bv., "Spy Wednesday"? Pharos het nie almal nie.
Vir Spy Wednesday sou ek "Verraaierswoensdag" voorstel.

Samuel

¿ªÔÆÌåÓý

Ek moet s¨º dis die eerste keer dat ek van Spy Wednesday hoor, en ek is redelik vertroud met die Anglikaanse en Roomse raamwerk vir die Lydenstyd. Ek moes dit eers gaan naslaan. Die dag is bekend as Heilige Woensdag/Holy Wednesday en minder algemeen as Spy Wednesday.

?

Ek kry die volgende nuttige besprekings:

en

?

Omdat jou teikengroep Afrikaanslesers is, en selfs die gereformeerde kerke deesdae tradisies soos Aswoensdag gebruik, is dit dalk die moeite werd om navraag te doen by ¡¯n teologiese fakulteit waar Teologie nog in Afrikaans aangebied word.

?

Ek sou voorstel Spioenwoensdag. Kyk Hierna:

en (minder goeie voorbeeld:

?

?

?

Kind regards/Vriendelike groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen
Sent: Monday, February 20, 2023 12:30 PM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Spy Wednesday in Afrikaans