开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord

开云体育

Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen

?

Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees?

?

Groete.

?

Marianne Peacock

开云体育

Ek sien niemand het nog geantwoord nie, Marianne.

Ek kan ook nie hiermee help nie. Daar is wel uurtariewe vir transkripsie, wat sin maak omdat die versoeker nie weet hoeveel woorde daar is nie, maar wel hoe lank die opname is.

As iemand my om ’n uurtarief vir vertaal- of redigeerwerk vra, bied ek altyd ’n tarief per 100 woorde aan. Ek doen dit nou al vandat ek vir myself begin werk het (24 jaar).

As die versoeker die bron net op papier het, moet hy self skat of die ding inlees in die rekenaar. En wel in PDF-formaat, dan kan die rekenaar die woordtelling uitwerk.

?

Die nadeel van ’n uurtarief vir vertaling (of redigering) is dat iemand wat sy storie ken dit vinniger kan doen as ’n sukkelaar. Dus kry hy minder geld, en die meer geskikte vertaler benadeel homself (as hulle gelykwaardige tariewe vra). As die meer geskikte vertaler meer vra omdat hy dit vinniger kan lewer, verloor hy sy mededingende voordeel (die swakker vertaler wen op prys).

?

Presies hoeveel ’n redelike woordtarief is, sal ’n Zalanger wat ’n agentskap bedryf dalk bereis wees om te verklap. Vertalers self sal waarskynlik nie wil sê nie. In Amerika is ’n agentskap wat $6/100 woorde vir vertaling in Afrikaans betaal. Maar dis ’n ander ekonomie.

Tony ??

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Tuesday, May 14, 2024 4:31 PM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord

Hallo

Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie skakel:??

Vriendelike groete
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:

Baie dankie, Therina. Ek sal kyk.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Therina Van der Westhuizen
Sent: Wednesday, 15 May 2024 1:05 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Wiskunde-vertaling. Engels-Afrikaans tarief per woord

?

Hallo

?

Ek besef die verslag is reeds verouderd, maar miskien kan dit jou tog bietjie help. Volg hierdie skakel:??

?

Vriendelike groete

Therina van der Westhuizen

084 404 4262

?

?

On Tue, 14 May 2024 at 16:31, Marianne Peacock via <marpeacock=[email protected]> wrote:

Goeiemiddag almal wat vertaalwerk doen

?

Kan enigiemand dalk asb. sê wat die tarief per woord deesdae (2024) is vir vertaalwerk van Engels in Afrikaans? Redelik tegnies. Het nog nooit vertaalwerk per uur gedoen nie, maar wat sou so iets dalk per uur wees?

?

Groete.

?

Marianne Peacock

开云体育

Baie dankie vir jou breedvoerige, antwoord, Tony. Ek het altyd verkies om per woord? betaal te word, veral in hierdie geval, want ek reken dis nie lank nie. Weet nog nie hoeveel woorde nie.

Ja-nee, soos ‘n Amerikaner kan ‘n mens nie in hierdie land dink nie.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, 15 May 2024 12:32 PM