Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
Tarief vir kontrolering van bronne
Hi Gerda, Dit is R10.00 tot R15.00 per verwysing volgens die aantal in die bronnelys. Groete, Anne -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ???
|
Baie dankie, Anne. On Mon, 20 May 2024, 15:17 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
Ekskuus, Anne, net vir duidelikheid dus: Aa daar 10 bronne in die bronnelys is en altesaam kom daar in die teks 100 verwysings voor - bereken ek dit dan as R10 x 10 bronne, of R10 x 100 verwysings? On Mon, 20 May 2024, 15:17 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
|
¿ªÔÆÌåÓýGoeiemiddag almal, ? Kan iemand asb. help met ¡¯n vertaling vir ¡®signature colour¡¯ (in image consulting) ¨C wat ¡®n persoon se vleiendste kleur gepas beskryf? ? Baie dankie! ? Wilma de Bruin ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Monday, May 20, 2024 15:10 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Tarief vir kontrolering van bronne ? Hallo almal, het julle 'n idee wat die tarief is vir die kontrolering van die bronnelys van 'n PHd-proefskrif (Klink bietjie na pleonasme! Maar dis net om te s¨º dis nie 'n meestersgraadtesis nie) en ook die kontrolering van die verwysings in die teks. ? Groetnis en baie dankie! Gerda |
to navigate to use esc to dismiss