开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Motorhome

Goeie more?

Wat is die korrekte vertaling vir motorhome? Ons gebruik mos woonwa vir 'n karavaan.
Groete?
Elna?

On Wed, 17 Jan 2024, 18:50 Tony Moen, <transed@...> wrote:

Yes, I would think that is proof positive that you are recorded up there as of even date.

But not that you’ll continue to enjoy this exalted status after an unspecified date.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chrissie Botha
Sent: Wednesday, January 17, 2024 6:24 PM
To: [email protected]
Subject: Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain

?

Can I assume that if I've received every single one of these e-mails today, I'm still part of the group?

?

Blessings for the new year!

Chrissie

?

--

Chrissie Botha

Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing]

073 397 1199

041 365 7778

?

It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-?

Motorwoning, dalk? Ek vind die woord net in die Tesourus en die WAT.?

Ek sien ook motorwoonwa in die WAT.

Groete
Minette

On Thu, 18 Jan 2024, 06:22 Elna Roos, <elnaroos9@...> wrote:

‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elna Roos
Sent: Thursday, 18 January 2024 6:23 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Motorhome

?

Goeie more?

?

Wat is die korrekte vertaling vir motorhome? Ons gebruik mos woonwa vir 'n karavaan.

Groete?

Elna?

?

On Wed, 17 Jan 2024, 18:50 Tony Moen, <transed@...> wrote:

Yes, I would think that is proof positive that you are recorded up there as of even date.

But not that you’ll continue to enjoy this exalted status after an unspecified date.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chrissie Botha
Sent: Wednesday, January 17, 2024 6:24 PM
To: [email protected]
Subject: Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain

?

Can I assume that if I've received every single one of these e-mails today, I'm still part of the group?

?

Blessings for the new year!

Chrissie

?

--

Chrissie Botha

Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing]

073 397 1199

041 365 7778

?

It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-?

On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:

‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).
Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.

Samuel

Vit my sê motorwoonwa die ding reg.

On Thu, 18 Jan 2024, 10:41 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:

> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).

Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

Die gebruik van “huisieswa” is ook al lank ingeburger.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Thursday, January 18, 2024 12:17 PM

Ek hou van ryhuis

Please consider the environment before printing this email.??

On Thu, Jan 18, 2024 at 2:49?PM Celeste Fritze <cfritze@...> wrote:

Die gebruik van “huisieswa” is ook al lank ingeburger.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Thursday, January 18, 2024 12:17 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Vit my sê motorwoonwa die ding reg.

?

On Thu, 18 Jan 2024, 10:41 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:

On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:

> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).

Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.

Samuel

Baie dankie vir al die voorstelle. Ek gaan ryhuis voorstel omdat dit in die tydskrifte gebruik word/is. En dan ook motorwoonwa

On Thu, 18 Jan 2024, 07:39 Minette Visagie, <minetta.visagie@...> wrote:
Motorwoning, dalk? Ek vind die woord net in die Tesourus en die WAT.?

Ek sien ook motorwoonwa in die WAT.

Groete
Minette

On Thu, 18 Jan 2024, 06:22 Elna Roos, <elnaroos9@...> wrote:
Goeie more?

Wat is die korrekte vertaling vir motorhome? Ons gebruik mos woonwa vir 'n karavaan.
Groete?
Elna?

On Wed, 17 Jan 2024, 18:50 Tony Moen, <transed@...> wrote:

Yes, I would think that is proof positive that you are recorded up there as of even date.

But not that you’ll continue to enjoy this exalted status after an unspecified date.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chrissie Botha
Sent: Wednesday, January 17, 2024 6:24 PM
To: [email protected]
Subject: Re: ADMIN: Re: [ZaLang] Group membership to remain

?

Can I assume that if I've received every single one of these e-mails today, I'm still part of the group?

?

Blessings for the new year!

Chrissie

?

--

Chrissie Botha

Letargem?[Translation, editing/proofreading and creative writing]

073 397 1199

041 365 7778

?

It is better to have read a great work of another culture in translation than never to have read it at all.?-?

开云体育

In 1973 het die Motorwoordeboek motorwoning en woonbus voorgestel.

Bus is m.i. te groot. En woning is m.i. dalk ’n goeie woord vir die vyfstermodelle of as jy wil spog.

Hoewel Jurgens se model darem die naam Autovilla gehad het (maar dis tipiese verkoopstaal).

Kry ryhuis by Caravan SA, Netwerk 24, Pressreader.com, Faceboook, RSG, Weg Ry & Sleep…

?

Met soveel steun vir ryhuis sal dit sekerlik algemene gebruik word.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Marianne Peacock
Sent: Thursday, January 18, 2024 12:17 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook. In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Thursday, 18 January 2024 11:34 AM
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Motorhome

?

Vit my sê motorwoonwa die ding reg.

?

On Thu, 18 Jan 2024, 10:41 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:

On 18/01/2024 07:54, Marianne Peacock wrote:

> ‘n Goeie woord is “ryhuis” (of dan motorwoonwa).

Vir my beteken "ryhuis" 'n meenthuis wat deel is van 'n ry huise.

Samuel

Baie dankie Tony?

On Thu, 18 Jan 2024, 15:36 Tony Moen, <transed@...> wrote:

Wat van swerfpondok?

On Fri, 19 Jan 2024, 09:07 Elna Roos, <elnaroos9@...> wrote:

Ek hou baie van jou voorstel, Kas, maar sommige mense se ryhuise is beslis nie pondokke nie?.

?

Sent from for Windows

?

From: Kas Smit
Sent: Friday, 19 January 2024 09:12

Virus-free.

?

On Fri, 19 Jan 2024, 09:50 Bosman, Retha, <bosmanretha@...> wrote:

Maar dis ’n pragtige woord vir die akkommodasie van ’n swerwer oor die einders met ’n skuilseiltjie vir die nag en teen skroeiende hitte!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Friday, January 19, 2024 10:15 AM

Ek stem saam, Tony, en ek dink ek gaan ons beskeie kampvoertuig nou so noem!

Ons s’n is maar net ‘n ou Cruiser waarin ons ook kan slaap.

?

Sent from for Windows

?

From: Tony Moen
Sent: Friday, 19 January 2024 10:47

Buitelewetydskrifte gebruik ook ryhuis (of het gebruik) – ‘n huis waarin jy ry , en sommer bly ook In die konteks is dit dus daar reg, want dit het daar niks met ‘n meenthuis te doen nie ( waar die huise in rye staan). Baie “lekkerder” nuutskepping as die lang motorwoonwa. Nee, nie in HAT nie.

En dit pas, as ek so mag sê, nog by jou van ook.

Bosman se swerf- (of bos-)pondok.

?

Pas maar die Cruiser mooi op – daar is nie meer baie daarvan oor nie.

?

As mens jou voertuig lank genoeg hou, gaan hy deur verskillende fases:

3-7 jaar: loop hy darem nog?

7 – 10 jaar: Wanneer vervang jy hom?

10 – 15 jaar: Kry jy darem nog parte? (Niemand wat so iets vra sal “onderdele” sê nie)

15 + 20 jaar: Hy lyk darem nog goed vir sy jare

20 – 30 jaar: Al meer dikwels vra iemand: Wil jy hom nie verkoop nie?

?

As jy lank genoeg wag, kan jy hom waarskynlik vir meer (syferwaarde, nie koopkrag nie!) verkoop as wat jy daarvoor betaal het.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Bosman, Retha
Sent: Friday, January 19, 2024 11:43 AM