¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: CLS medies


 

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag.

Byvoorbeeld:

  • Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as ¡°anonimering¡± of ¡°anonimisering¡± nie (al aanvaar mens wel geredelik ¡°bekendmaking¡±, ¡°openbaarmaking¡± e.d.m.

Miskien selfs anonimifikasie??

?

  • ¡¯n Program wat identifiserende items verwyder is ¡¯n anonymiser.

¡°Anoniemmaker¡± klink vir my maar bra oes. ¡°Anonimiseerder¡± pas beter in die woordvorming van tegniese terme.

Mens wil graag ¡¯n soepele term skep, al is dit nie altyd moontlik nie.

?

Miskien is Pieter Taljaard se preweltoets hier iewers bruikbaar¡­

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 13:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so:?

?

Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonimeer¡¯, ¡®anonimieer¡¯ of ¡®anonimiseer¡¯ te vorm, volgens die gewone patroon in Afrikaans. Enige van di¨¦ ¡®bestaan¡¯ dus in Afrikaans, of dit nou gebruik word of in woordeboeke opgeneem is of nie. Ons verkies wel om eerder ¡®anoniem maak¡¯ te gebruik bloot omdat die werkwoordelike afleidings vreemd kan klink of soms moeilik kan wees om uit te spreek. Ons sal byvoorbeeld?¡°anonymise the data¡± met ¡°maak die data anoniem¡± vertaal.

?

Groete

Minette

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 22:31, Minette Visagie via <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)

:?

  • -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)
  • -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?
  • Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?

Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

?

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan:
[email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Join [email protected] to automatically receive all group messages.