Re: Blast!
Bietjie laat, maar nogtans: ¡°ek het my gate uit geniet¡± het ek al baie gehoor.
Sent: Wednesday, 31 August 2022 18:50
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!
Ek het pret gehad is
By
Tony Moen
·
#66284
·
|
enactive learning > A
Learning from our own consequential behaviour is called . learning.
Om uit jou eie voortvloeiende gedrag te leer, word ... leer genoem. Ek het
dit voorlopig met uitvoerende leer vertaal.
My
By
Lynette Posthumus
·
#66283
·
|
Re: English grammar help needed
Mooi een vir ¡®n Vrydag, Leona. ?
Sent: 02 September 2022 09:53 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] English grammar help needed
Hi Tony
Jy laat my nou dink aan Punch: We have
By
Lynette Posthumus
·
#66282
·
|
Re: English grammar help needed
In ¡®the number...¡¯ is die onderwerp ook die eersvolgende s.nw., wat meervoud sal wees. Die verskil bly dus klem.
Sent from Mail for Windows
Sent: Friday, 02 September 2022 10:00
To:
By
Kas Smit
·
#66281
·
|
Re: English grammar help needed
Ek dink dis die eintlike kern van die saak ¨C of die komma begrip van die stelling bevorder of nie.
Dit mistasting is om die gebruik (al dan nie) te verabsoluteer.
Sent: Wednesday, 31 August
By
Tony Moen
·
#66280
·
|
Re: English grammar help needed
Daardie re?l is m.i. heel logies, en nie ¡¯n geval van klem nie.
A number of / some / a few / many / several is almal onbepaalde telwoorde/telfrases, en die onderwerp is die daaropvolgende s.
By
Tony Moen
·
#66279
·
|
Re: English grammar help needed
Hi Tony
Jy laat my nou dink aan Punch: We have seen the enemy and they is us. : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083
By
Leona Labuschagne
·
#66278
·
|
Re: English grammar help needed
As mens gewoond is aan Germaanse tale, waar sulke diskordansies nie voorkom nie, sluk mens maar swaar aan die Engelse gewoonte om na die interpretasie van versamelname te kyk ipv die grammatikale
By
Tony Moen
·
#66277
·
|
Re: Blast!
Stem saam, Lynette ¨C skuus, ek het nie mooi gelees nie, sien nou eers dit moes een woord gewees het
LEKKER NAWEEK,
By
Leona Labuschagne
·
#66276
·
|
Re: Blast!
Dankie Leona. Fees gaan goed werk want sy denotatiewe en konnotatiewe betekenis kan goed verduidelik word.
Sent: 01 September 2022 11:40 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Blast!
By
Lynette Posthumus
·
#66275
·
|
Re: Blast!
Wat van ¡°ek het my gate uit geniet¡±?
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT
By
Leona Labuschagne
·
#66274
·
|
Re: Blast!
Dankie vir die hulp.
Get Outlook for Android<https://aka.ms/AAb9ysg>
________________________________
Sent: Wednesday, August 31, 2022 6:50:11 PM
To: [email protected] <[email protected]>
Subject: Re:
By
Lynette Posthumus
·
#66273
·
|
Re: Blast!
Ek het pret gehad is vir my doodgewone Afrikaans.
By
Kas Smit
·
#66272
·
|
Re: Blast!
Kan jy kroek en "vetpret" gebruik?
Samuel
By
Samuel Murray
·
#66271
·
|
Re: Blast!
Na gelang van hoe die konteks lyk, sou ek s¨º: dit was ? fees! Of wat ? fees!
Ek gebruik dit gewoonlik self so as ek wil s¨º iets was baie lekker. Soms, dit was uit die boeke! Of dit was nou
By
Jackie Viljoen
·
#66270
·
|
Blast!
Hallo almal
Hoe vertaal ek die sleng woord ¡°blast¡± in die sin: I had a blast; met een
woord?
Dink julle dit is moontlik? Pret? Is dit goeie Afrikaans om te s¨º: Ek het
pret gehad?
Daarna
By
Lynette Posthumus
·
#66269
·
|
Re: English grammar help needed
Nee, ek weet die Oxford komma het sy plek ?.
Ek klap kort-kort ¡®n sin oor na die bedrywende kant toe, want dit raak langdradig en uitputtend ..
Groete
Lynette
Sent: 31 August 2022 12:38
By
Lynette Posthumus
·
#66268
·
|
Re: English grammar help needed
A group of people were seen.... Mena sal seker ook nie s¨º ¡®a number are¡¯ nie. Die getal l¨º in wat volg.
Sent from Mail for Windows
Sent: Wednesday, 31 August 2022 10:59
To:
By
Kas Smit
·
#66267
·
|
Re: English grammar help needed
Akademia is lief vir die Oxford (of Harvard ;-) ) komma, omdat dit dubbelsinnigheid wegneem (soms). Waar klaarheid en duidelikheid belangrik is en terselfdertyd bondigheid, kan dit baie help.
Jammer,
By
Chavoux Luyt
·
#66266
·
|
Re: English grammar help needed
A group were seen? Ek dink nie ¡¯n mens kan die re?l vir ¡°number¡± oordra op ¡°group¡± nie.
Sent: Tuesday, 30 August 2022 10:53
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] English grammar help
By
Elise Engelbrecht
·
#66265
·
|