DRINGENDE NAVRAAG OOR PDF-omskep
Hallo Almal
My Adobe save sy PDF skielik met daardie kolom regs wat s¨º mens kan die
dokument ¡®edit¡¯, ¡®convert¡¯ ensovoorts ¨C en dit wys op die PDF self ook,
m.a.w. die kli?nt sal dit ook
By
Leona Labuschagne
·
#66464
·
|
Last change to buy (and download) Windows 10
Hello everyone
I read on many tech news sources that Microsoft is going to stop selling licenses for Windows 10 by 31 January. Some sites also claim that you will no longer be able to download
By
Samuel Murray
·
#66463
·
|
Re: GDPR-Alert - solved!
DANKIE, Tony!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
-----Oorspronklike Boodskap-----
Van:
By
Leona Labuschagne
·
#66462
·
|
Re: GDPR-Alert - solved!
Die 2FA is nou in werking. Op Outlook.
Dis deur my itoloog (IT-goeroe) gedoen langs ¡¯n ander roete gedoen, maar kom volgens hom op dieselfde neer.
Wat ek geleer het is dat die dubbele kontrole wat
By
Tony Moen
·
#66461
·
|
Re: GDPR-Alert - solution?
Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie.
Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar
By
Tony Moen
·
#66460
·
|
Re: GDPR-Alert - solution?
Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het
By
Samuel Murray
·
#66459
·
|
Re: GDPR-Alert - solution?
Wil ek ook graag weet, asseblief, Samuel ¡
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |????
By
Leona Labuschagne
·
#66458
·
|
Re: GDPR-Alert - solution?
Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruik
word?
By
Tony Moen
·
#66457
·
|
Re: GDPR-Alert - solution?
Ek vermoed die "Outlook" hier verwys na die aanlyn weergawe van Outlook.
Samuel
By
Samuel Murray
·
#66456
·
|
GDPR-Alert - solution?
I may have found a solution for the EU security issue I raised earlier
concerning TFA/2FA etc. ("two-factor authentication").
Incidentally, this particular search with an Afrikaans search
By
Tony Moen
·
#66455
·
|
Re: Common understanding
¡¯n Verstandhouding is na my mening ¡¯n ooreenkoms tussen partye ¨C die een verstaan die ander en laat ruimte daarvoor.
Hier sou ek ¡°begrip¡± verkies, d.w.s. ¡°hoe die beleid algemeen vertolk
By
Tony Moen
·
#66454
·
|
Re: Common understanding
Baie dankie, Arina, ek dink ek gaan dit gebruik. In die konteks gaan dit
die veiligste wees.
Groete
Anita
By
Anita Van Zyl
·
#66453
·
|
Re: Common understanding
Hi Anita
Ek sou voorstel:
Algemene verstandhouding oor die veiligheidsprotokol
Groete
Arina
Sent: Thursday, December 1, 2022 11:04
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Common
By
Arina Wilson
·
#66452
·
|
Re: Common understanding
Samuel, ek sou jou voorstel wou volg, maar die dekbrief, Common
understanding, het 'n nommer, nl. Common understanding 1 of 2022, so ek
voel ek kan dit nie regtig omskryf nie.
By
Anita Van Zyl
·
#66451
·
|
Re: Common understanding
Wat van "Hoe om die veiligheidsprotokol te verstaan"?
Samuel
By
Samuel Murray
·
#66450
·
|
Common understanding
Hallo kollegas
Ek vertaal 'n dokument waarin 'n beleid uiteengesit word, maar by die
beleid is 'n brief met die titel, Common understanding on the safety
protocol.
Ek het die kli?nt gebel, en
By
Anita Van Zyl
·
#66449
·
|
Re: sexual misconduct contact officer
Hallo Tony
Baie dankie. Ek dink die probleem l¨º inderdaad by die "vir". Ek hou van
"insake" want dit maak die beskrywing bondiger as alles wat ek tot
dusver probeer het.
Groete
Anita
By
Anita Van Zyl
·
#66448
·
|
Re: sexual misconduct contact officer
Kontakpersoon vir seksuele wangedrag??
Seksuelewangedragbeampte??
Die probleem l¨º by die bepaling van die verband tussen ¡°kontakbeampte¡± en
¡°wangedrag¡±.
¡°Vir¡± is die
By
Tony Moen
·
#66447
·
|
Re: onderwys x opvoedkunde
Tony, ek is self nie heeltemal seker ek die regte inligting gekry nie, maar in my dokument gaan dit oor die kwalifikasies wat SUNSEP aanbied. SUNSEP is die Sentrum vir Pedagogie in die Fakulteit
By
Anita Van Zyl
·
#66446
·
|
Re: onderwys x opvoedkunde
Dis nou interessant ¨C dat die jaarboek die naam in Afr. gee, maar die universiteit se onderwysdepartement die Engelse afkorting gebruik¡
En is die Gevorderde Onderwysdiploma nou iets anders of
By
Tony Moen
·
#66445
·
|