¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: TransPerfect

On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:

Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het?
Ja.

Ek is nuut daar en wonder hoe ek ¡¯n Word-dokument wat ek vir hulle hersien het, in hul Program Director opgelaai kry. Die dokument l¨º in my TP-vouer.
Jy moet by Program Director aanmeld.

Daarna moet jy na die korrekte deel gaan (TPT of TDC).

Aan die bokant, gaan na die "Inbox"-oortjie.

Klik dan op die projek wat jy besig is om te doen. Direk onder die eerste oortjies is 'n tweede ry oortjies. Klik op die verskillende oortjies van links na regs totdat 'n knoppie genaamd "Get/Deliver" klikbaar word. Klik daarop.

Onderaan die skerm verskyn dan 'n "Upload"-knoppie. Jy kan ook soms sleep en los op die skerm s¨¦lf. Nadat jy die l¨ºer opgelaai het, klik "Complete All" en dan "Close".

As jy dit reg gedoen het, behoort die projek nou ¨®f weg uit die lys te wees ¨®f dit sal in skuinsdruk wees (met 'n persentasieaanduiding). As dit nie in skuinsdruk is nie, kyk weer op die tweede ry oortjies van links na regs by watter oortjie "Get/Deliver" beskikbaar is.

Ek weet nie wat 'n "TP"-vouer is nie.

Samuel

TransPerfect

¿ªÔÆÌåÓý

Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het?

Ek is nuut daar en wonder hoe ek ¡¯n Word-dokument wat ek vir hulle hersien het, in hul Program Director opgelaai kry. Die dokument l¨º in my TP-vouer.

?

Natuurlik het ek hulle gevra, maar ek het nog niks gehoor nie en die sperdatum kruip nader.

?

Ek kan ook by 072?282 5813 bereik word.

?

Tony

Re: CLS medies

Vertel vir ons almal die storie!

On Mon, 20 Jun 2022 at 16:05, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Tony

?

Dit klink my nie sy het Pieter Taljaard geken nie. Vertel haar die storie ¡­

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: 20 June 2022 03:42 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

As 'n mens 'n term moet skep, sou ek eerder verwag?anonimisasie (na die Engels anonymization)?as anonimifikasie. Anonimiseerder ook na my mening beter as anoniemmaker.

?

Pieter Taljaard se preweltoets?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 13:48, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag.

Byvoorbeeld:

  • Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as ¡°anonimering¡± of ¡°anonimisering¡± nie (al aanvaar mens wel geredelik ¡°bekendmaking¡±, ¡°openbaarmaking¡± e.d.m.

Miskien selfs anonimifikasie??

?

  • ¡¯n Program wat identifiserende items verwyder is ¡¯n anonymiser.

¡°Anoniemmaker¡± klink vir my maar bra oes. ¡°Anonimiseerder¡± pas beter in die woordvorming van tegniese terme.

Mens wil graag ¡¯n soepele term skep, al is dit nie altyd moontlik nie.

?

Miskien is Pieter Taljaard se preweltoets hier iewers bruikbaar¡­

Sent: Monday, 20 June 2022 13:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so:?

?

Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonimeer¡¯, ¡®anonimieer¡¯ of ¡®anonimiseer¡¯ te vorm, volgens die gewone patroon in Afrikaans. Enige van di¨¦ ¡®bestaan¡¯ dus in Afrikaans, of dit nou gebruik word of in woordeboeke opgeneem is of nie. Ons verkies wel om eerder ¡®anoniem maak¡¯ te gebruik bloot omdat die werkwoordelike afleidings vreemd kan klink of soms moeilik kan wees om uit te spreek. Ons sal byvoorbeeld?¡°anonymise the data¡± met ¡°maak die data anoniem¡± vertaal.

?

Groete

Minette

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 22:31, Minette Visagie via <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)

:?

  • -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)
  • -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?
  • Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?

Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

?

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan:
[email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Re: Koppelteken of nie?

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie Minette!

?

Mrs Retha Bosman

Quality Care Practitioner

Centre for Academic Technologies

?

Telephone:

011 559 3383

E-mail:

rethab@...

Website:

www.uj.ac.za

Office:

D Ring 335, Kingsway Campus, UJ

The University of Johannesburg is committed to providing a safe and healthy environment for our stakeholders.
Anyone entering the premises and/or physically participating in our activities will be required to produce either a COVID-19 vaccination certificate or a negative COVID-19 PCR test (not older than 7 days).

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 12:57
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Koppelteken of nie?

?

CAUTION: This email originated from outside of the University of Johannesburg. DO NOT open any content (links and attachments) if the sender is unknown.

Hallo Retha, na aanleiding van AWS 12.24 (bv hoof- mediese beampte, top- akademiese presteerder), moet dit jou eerste opsie met die afstandkoppelteken?wees.

?

Groete

Minette

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 11:16, Bosman, Retha via <rethab=[email protected]> wrote:

¶Ù²¹²µ²õ¨º!

?

Ek werk so selde in Afrikaans dat ek nou twyfel:

gehalte- voorskoolse onderrig

OF gehalte voorskoolse onderrig

?

Vriendelike groete

Retha

This email and all contents are subject to the following disclaimer:

Aan: [email protected]

Re: Sophie se blogs

¿ªÔÆÌåÓý

Baie, baie dankie Minette.

?

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Friday, 17 June 2022 14:39
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Sophie se blogs

?

Dis . Jy moet net registreer.?

On Fri, 17 Jun 2022, 12:00 Stella, <stellan@...> wrote:

Hallo Minette

?

Wat is die webwerfadres vir VivA, assegrootblief?

?

Baie dankie

?

Stella

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Friday, 17 June 2022 11:35
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Sophie se blogs

?

Maak so! Al die blogs is op VivA se webwerf te kry. Dit is so 'n ryk bron van inligting vir Afrikaanssprekendes daardie!

?

On Fri, 17 Jun 2022, 09:18 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Minette

?

Laat weet asb. vir Sophie ek het haar blogs baie geniet.

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: 15 June 2022 09:17 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] U en U

?

Ek het nou hierdie blogs gekry? van Sophia Kapp:?

?

en?

?

?

Mooi aand vir julle!

Minette

?

On Wed, 15 Jun 2022, 20:45 Minetta Visagie, <minetta.visagie@...> wrote:

Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.?

?

Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees.

?

Groete

Minette

?

?.

?

On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote:

Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv.

dankie dat jy jou hand ¡­

?

Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by ¨C

Dankie dat hy sy hand

Dankie dat sy haar hand

Dankie dat ek my hand

?

Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. ¨C

Die volgende persone ¨C u, u, u en nog twee persone ¨C sal ¡­

?

Maak dit sin?

?

?

Error! Filename not specified.

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit
Sent: Wednesday, 15 June 2022 13:53
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] U en U

?

Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds.

Kas

?

Sent from for Windows

?

From: Elna Coetser via groups.io
Sent: Wednesday, 15 June 2022 13:37
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] U en U

?

?

Kollegas, kom daar ¡¯n komma tussen U en U in die sin ¡°dankie dat U U hand oor ons hou¡± in ¡¯n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd.

Groete, Elna

Elna Coetser
Language Information service practitioner

Telephone: 012 334 2113

Error! Filename not specified.

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.

?

?

Virus-free.

Re: Koppelteken of nie?

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie GerdaJ

?

Mrs Retha Bosman

Quality Care Practitioner

Centre for Academic Technologies

?

Telephone:

011 559 3383

E-mail:

rethab@...

Website:

www.uj.ac.za

Office:

D Ring 335, Kingsway Campus, UJ

The University of Johannesburg is committed to providing a safe and healthy environment for our stakeholders.
Anyone entering the premises and/or physically participating in our activities will be required to produce either a COVID-19 vaccination certificate or a negative COVID-19 PCR test (not older than 7 days).

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of gdewet7@...
Sent: Monday, 20 June 2022 11:23
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Koppelteken of nie?

?

CAUTION: This email originated from outside of the University of Johannesburg. DO NOT open any content (links and attachments) if the sender is unknown.

Hallo Retha

?

Dit kry die afstandskoppelteken, nl. gehalte- voorskoolse onderrig, want sondervoorskoolse sou gehalteonderrig een woord wees.

?

Groete

Gerda

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 11:16, Bosman, Retha via <rethab=[email protected]> wrote:

¶Ù²¹²µ²õ¨º!

?

Ek werk so selde in Afrikaans dat ek nou twyfel:

gehalte- voorskoolse onderrig

OF gehalte voorskoolse onderrig

?

Vriendelike groete

Retha

?

Mrs Retha Bosman

Quality Care Practitioner

Centre for Academic Technologies

?

Telephone:

011 559 3383

E-mail:

rethab@...

Website:

Office:

D Ring 335, Kingsway Campus, UJ

?

The University of Johannesburg is committed to providing a safe and healthy environment for our stakeholders.
Anyone entering the premises and/or physically participating in our activities will be required to produce either a COVID-19 vaccination certificate or a negative COVID-19 PCR test (not older than 7 days).

?

This email and all contents are subject to the following disclaimer:

Re: Koppelteken of nie?

Hallo Retha

Dit kry die afstandskoppelteken, nl. gehalte- voorskoolse onderrig, want sondervoorskoolse sou gehalteonderrig een woord wees.

Groete
Gerda

On Mon, 20 Jun 2022 at 11:16, Bosman, Retha via <rethab=[email protected]> wrote:

¶Ù²¹²µ²õ¨º!

?

Ek werk so selde in Afrikaans dat ek nou twyfel:

gehalte- voorskoolse onderrig

OF gehalte voorskoolse onderrig

?

Vriendelike groete

Retha

Mrs Retha Bosman

Quality Care Practitioner

Centre for Academic Technologies

?

Telephone:

011 559 3383

E-mail:

rethab@...

Website:

Office:

D Ring 335, Kingsway Campus, UJ

The University of Johannesburg is committed to providing a safe and healthy environment for our stakeholders.
Anyone entering the premises and/or physically participating in our activities will be required to produce either a COVID-19 vaccination certificate or a negative COVID-19 PCR test (not older than 7 days).

This email and all contents are subject to the following disclaimer:

Koppelteken of nie?

http://disclaimer.uj.ac.za

Re: CLS medies

¿ªÔÆÌåÓý

Dis wat ek ook besluit het.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Monica Bosman
Sent: Monday, 20 June 2022 10:06
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Hallo Tony

?

Sou dit nie streng gesproke kapill¨ºreleksindroom wees nie??

?

Groete

Monica

?

Re: CLS medies

Hallo Tony

Sou dit nie streng gesproke kapill¨ºreleksindroom wees nie??

Groete
Monica

Re: CLS medies

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)
:?
  • -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)
  • -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?
  • Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?
Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan: [email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Re: CLS medies

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan: [email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Re: CLS medies

¿ªÔÆÌåÓý

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan: [email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Re: CLS medies

Ek wil met jou saamstem, Tony. Taalkundig sou ek dit ook as een woord regverdig (vergelyk miskien prikkelbaredermsindroom, rustelosedermsindroom, karpaletonnelsindroom?- laasgenoemde in die Woordeboek vir die Geesteswetenskappe: gesaghebbend genoeg).?

Ek kry wel een trefslag op Netwerk24 (2021) vir kapillere lek-sindroom, maar twee woorde beteken kapillere bepaal die lek-sindroom en nie slegs die lek nie. Ek reken die koppelteken is met die gewone leser in gedagte - as 'n mens nie raaksien dat leksindroorn 'n samestelling is nie, kan dit as 'n vreemde term voorkom. My kennis en agtergrond op mediese gebied is egter beperk.??

Haarvatleksindroom? Slegs een Nederlandse trefslag?vir haarvatlek; dit blyk dus ongebruiklik te wees. Geen trefslag vir haarvatleksindroom nie.??

Minette

On Sun, 19 Jun 2022 at 11:43, Tony Moen <transed@...> wrote:

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

CLS medies