¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Hulp met PDF l¨ºers

¿ªÔÆÌåÓý

Probeer PDF to WORD. Ek het ongelukkig nie nou die adres nie, maar tik net PDF to WORD in op google

?

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Monday, 27 June 2022 17:14
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hulp met PDF l¨ºers

?

Dis eintlik die maandelikse subskripsie van so R275 (afhangend van die dollar) werd. Adobe Acrobat Pro DC.

?

Behalwe dat dit omskepping so te s¨º 98% akkuraat doen, is daar talle ander voordele ¨C soos om vorms in te vul en onderteken, bladsye te verwyder of by te voeg, en binne die PDF self te redigeer.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, June 27, 2022 16:50

Ek kon dit vroee?r doen, maar met die omskakeling na Windows Nuut het die program verdwyn. Dis nou? ¡¯n subskripsiediens en te duur vir my.

Dit kontreks en foto¡¯s omskakel, en nogal redelik goed.

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, 27 June 2022 11:58
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Hulp met PDF l¨ºers

?

Kan iemand my help om PDF-l¨ºers na Word om te skakel?

?

Lynette

Ek sien jy is reeds geholpe.

Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939

On 27 Jun 2022, at 12:08, Cor Scheepers (Gmail) <cor.scheepers@...> wrote:

Lynette

Re: Hulp met PDF l¨ºers

¿ªÔÆÌåÓý

Ek kan. E-pos dit na elsabeb@....

Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939

On 27 Jun 2022, at 12:08, Cor Scheepers (Gmail) <cor.scheepers@...> wrote:

Stuur na my asb:

On Mon, 27 Jun 2022 at 11:58, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Kan iemand my help om PDF-l¨ºers na Word om te skakel?

?

Lynette

Re: Hulp met PDF l¨ºers

Stuur na my asb:

On Mon, 27 Jun 2022 at 11:58, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Kan iemand my help om PDF-l¨ºers na Word om te skakel?

?

Lynette

Hulp met PDF l¨ºers

¿ªÔÆÌåÓý

Kan iemand my help om PDF-l¨ºers na Word om te skakel?

?

Lynette

Re: CLS medies

¿ªÔÆÌåÓý

Ek vertel die storie op die Afrikaanse Taalpraktisyns se WhatsApp groep.

?

Sent from for Windows

?

From: Stella
Sent: Tuesday, 21 June 2022 15:14
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Hahaha!

Hy het daardie raad gegee vir elke vreemde vertaling wat ons moes probeer skep.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 20 June 2022 17:27
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek het PJ nie persoonlik geken nie, maar volgens oorlewering was dit sy advies as jy ¡¯n nuwe woord raakloop en bedenkinge koester. Prewel dit so drie of vier keer en jy sal wel daaraan gewoond raak.

Ons moes almal maar gewoon raak aan die idee dat ¡¯n masker ¡¯n prewentiewe toestel is en nie ¡¯n vermomming nie, die tronk ¡¯n korrektiewe fasiliteit en opsy staan beter klink as geskors word.

?

Miskien onthou sommige senior lyslede nog wat die woord was waarvoor hy daardie advies gegee het.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Monday, 20 June 2022 16:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Vertel vir ons almal die storie!

?

Image removed by sender.

?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 16:05, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Tony

?

Dit klink my nie sy het Pieter Taljaard geken nie. Vertel haar die storie ¡­

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: 20 June 2022 03:42 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

As 'n mens 'n term moet skep, sou ek eerder verwag?anonimisasie (na die Engels anonymization)?as anonimifikasie. Anonimiseerder ook na my mening beter as anoniemmaker.

?

Pieter Taljaard se preweltoets?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 13:48, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag.

Byvoorbeeld:

  1. Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as ¡°anonimering¡± of ¡°anonimisering¡± nie (al aanvaar mens wel geredelik ¡°bekendmaking¡±, ¡°openbaarmaking¡± e.d.m.

Miskien selfs anonimifikasie??

?

  1. ¡¯n Program wat identifiserende items verwyder is ¡¯n anonymiser.

¡°Anoniemmaker¡± klink vir my maar bra oes. ¡°Anonimiseerder¡± pas beter in die woordvorming van tegniese terme.

Mens wil graag ¡¯n soepele term skep, al is dit nie altyd moontlik nie.

?

Miskien is Pieter Taljaard se preweltoets hier iewers bruikbaar¡­

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 13:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so:?

?

Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonimeer¡¯, ¡®anonimieer¡¯ of ¡®anonimiseer¡¯ te vorm, volgens die gewone patroon in Afrikaans. Enige van di¨¦ ¡®bestaan¡¯ dus in Afrikaans, of dit nou gebruik word of in woordeboeke opgeneem is of nie. Ons verkies wel om eerder ¡®anoniem maak¡¯ te gebruik bloot omdat die werkwoordelike afleidings vreemd kan klink of soms moeilik kan wees om uit te spreek. Ons sal byvoorbeeld?¡°anonymise the data¡± met ¡°maak die data anoniem¡± vertaal.

?

Groete

Minette

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 22:31, Minette Visagie via <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)

:?

1.?????? -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)

2.?????? -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?

3.?????? Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?

Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

?

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan:
[email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

?

Virus-free.

?

Re: CLS medies

¿ªÔÆÌåÓý

Hahaha!

Hy het daardie raad gegee vir elke vreemde vertaling wat ons moes probeer skep.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 20 June 2022 17:27
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek het PJ nie persoonlik geken nie, maar volgens oorlewering was dit sy advies as jy ¡¯n nuwe woord raakloop en bedenkinge koester. Prewel dit so drie of vier keer en jy sal wel daaraan gewoond raak.

Ons moes almal maar gewoon raak aan die idee dat ¡¯n masker ¡¯n prewentiewe toestel is en nie ¡¯n vermomming nie, die tronk ¡¯n korrektiewe fasiliteit en opsy staan beter klink as geskors word.

?

Miskien onthou sommige senior lyslede nog wat die woord was waarvoor hy daardie advies gegee het.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Monday, 20 June 2022 16:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Vertel vir ons almal die storie!

?

Image removed by sender.

?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 16:05, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Tony

?

Dit klink my nie sy het Pieter Taljaard geken nie. Vertel haar die storie ¡­

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: 20 June 2022 03:42 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

As 'n mens 'n term moet skep, sou ek eerder verwag?anonimisasie (na die Engels anonymization)?as anonimifikasie. Anonimiseerder ook na my mening beter as anoniemmaker.

?

Pieter Taljaard se preweltoets?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 13:48, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag.

Byvoorbeeld:

¡¤???????? Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as ¡°anonimering¡± of ¡°anonimisering¡± nie (al aanvaar mens wel geredelik ¡°bekendmaking¡±, ¡°openbaarmaking¡± e.d.m.

Miskien selfs anonimifikasie??

?

¡¤???????? ¡¯n Program wat identifiserende items verwyder is ¡¯n anonymiser.

¡°Anoniemmaker¡± klink vir my maar bra oes. ¡°Anonimiseerder¡± pas beter in die woordvorming van tegniese terme.

Mens wil graag ¡¯n soepele term skep, al is dit nie altyd moontlik nie.

?

Miskien is Pieter Taljaard se preweltoets hier iewers bruikbaar¡­

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 13:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so:?

?

Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonimeer¡¯, ¡®anonimieer¡¯ of ¡®anonimiseer¡¯ te vorm, volgens die gewone patroon in Afrikaans. Enige van di¨¦ ¡®bestaan¡¯ dus in Afrikaans, of dit nou gebruik word of in woordeboeke opgeneem is of nie. Ons verkies wel om eerder ¡®anoniem maak¡¯ te gebruik bloot omdat die werkwoordelike afleidings vreemd kan klink of soms moeilik kan wees om uit te spreek. Ons sal byvoorbeeld?¡°anonymise the data¡± met ¡°maak die data anoniem¡± vertaal.

?

Groete

Minette

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 22:31, Minette Visagie via <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)

:?

  • -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)
  • -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?
  • Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?

Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

?

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan:
[email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Virus-free.

aanhalingstekens

¿ªÔÆÌåÓý

Sou mens in die sin

The terms attorney, notary and conveyancer are also defined

die betrokke terme in aanhalingstekens plaas, en dien wel, enkeles of dubbelles?

?

Ek weet wat die AWS s¨º, maar wil weet wat die gebruik in SA Engels is.

Re: Is nog nie Vrydag nie

¿ªÔÆÌåÓý

En daardie teerbraai ¨C waar bande verbrand word ¨C het gewoonlik te make met koste van die een of ander iets!

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 20 June 2022 19:18
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Is nog nie Vrydag nie

?

¡­ maar so van nuwe woorde gepraat, wat van ¡¯n nuwe woord vir ons jongste tradisie?

Teerbraai: om op straat bande te verbrand uit protes. Teen enigiets.

Engels: tarbeque.

Dit prewel nogal lekker.

?

Hou die pers dop vir teerbraaie teen die prys van tweedehande buitebande.?

Re: TransPerfect

¿ªÔÆÌåÓý

Eerlikwaar, as mens kyk watter lede van die sogenaamde homo sapiens almal in die parlement ¡°agbare lede¡± genoem word, verdien Sam om ¡°tienbare lid¡± van Zalang genoem te word!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Monday, 20 June 2022 18:59
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect

?

O ja ¨C jy¡¯s hoogs agbaar, onse Samuel!

?

Kind regards/Vriendelike groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, June 20, 2022 5:25 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect

?

Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:

On 20/06/2022 17:16, Samuel Murray wrote:
> On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:
>
>> Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk
>> het?
>
> Ja.

Skies, ek sien nou eers die "agbare".? Daardie status het ek nog nie
bereik nie.

Samuel

Is nog nie Vrydag nie

¿ªÔÆÌåÓý

¡­ maar so van nuwe woorde gepraat, wat van ¡¯n nuwe woord vir ons jongste tradisie?

Teerbraai: om op straat bande te verbrand uit protes. Teen enigiets.

Engels: tarbeque.

Dit prewel nogal lekker.

?

Hou die pers dop vir teerbraaie teen die prys van tweedehande buitebande.?

Re: CLS medies

Mooie storie! Dankie, Tony, daar steek sekerlik waarheid in!?

On Mon, 20 Jun 2022 at 17:27, Tony Moen <transed@...> wrote:

Ek het PJ nie persoonlik geken nie, maar volgens oorlewering was dit sy advies as jy ¡¯n nuwe woord raakloop en bedenkinge koester. Prewel dit so drie of vier keer en jy sal wel daaraan gewoond raak.

Ons moes almal maar gewoon raak aan die idee dat ¡¯n masker ¡¯n prewentiewe toestel is en nie ¡¯n vermomming nie, die tronk ¡¯n korrektiewe fasiliteit en opsy staan beter klink as geskors word.

?

Miskien onthou sommige senior lyslede nog wat die woord was waarvoor hy daardie advies gegee het.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Monday, 20 June 2022 16:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Vertel vir ons almal die storie!

?

Image removed by sender.

?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 16:05, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Tony

?

Dit klink my nie sy het Pieter Taljaard geken nie. Vertel haar die storie ¡­

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: 20 June 2022 03:42 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

As 'n mens 'n term moet skep, sou ek eerder verwag?anonimisasie (na die Engels anonymization)?as anonimifikasie. Anonimiseerder ook na my mening beter as anoniemmaker.

?

Pieter Taljaard se preweltoets?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 13:48, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag.

Byvoorbeeld:

  • Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as ¡°anonimering¡± of ¡°anonimisering¡± nie (al aanvaar mens wel geredelik ¡°bekendmaking¡±, ¡°openbaarmaking¡± e.d.m.

Miskien selfs anonimifikasie??

?

  • ¡¯n Program wat identifiserende items verwyder is ¡¯n anonymiser.

¡°Anoniemmaker¡± klink vir my maar bra oes. ¡°Anonimiseerder¡± pas beter in die woordvorming van tegniese terme.

Mens wil graag ¡¯n soepele term skep, al is dit nie altyd moontlik nie.

?

Miskien is Pieter Taljaard se preweltoets hier iewers bruikbaar¡­

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 13:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so:?

?

Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonimeer¡¯, ¡®anonimieer¡¯ of ¡®anonimiseer¡¯ te vorm, volgens die gewone patroon in Afrikaans. Enige van di¨¦ ¡®bestaan¡¯ dus in Afrikaans, of dit nou gebruik word of in woordeboeke opgeneem is of nie. Ons verkies wel om eerder ¡®anoniem maak¡¯ te gebruik bloot omdat die werkwoordelike afleidings vreemd kan klink of soms moeilik kan wees om uit te spreek. Ons sal byvoorbeeld?¡°anonymise the data¡± met ¡°maak die data anoniem¡± vertaal.

?

Groete

Minette

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 22:31, Minette Visagie via <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)

:?

  • -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)
  • -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?
  • Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?

Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

?

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan:
[email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Re: TransPerfect

¿ªÔÆÌåÓý

O ja ¨C jy¡¯s hoogs agbaar, onse Samuel!

?

Kind regards/Vriendelike groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, June 20, 2022 5:25 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect

?

Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:

On 20/06/2022 17:16, Samuel Murray wrote:
> On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:
>
>> Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk
>> het?
>
> Ja.

Skies, ek sien nou eers die "agbare".? Daardie status het ek nog nie
bereik nie.

Samuel

Re: TransPerfect

¿ªÔÆÌåÓý

Ek sekondeer!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 17:25

Dankie!!
TP = TransPerfect. Ek stoor my werk onder die kli?nt se naam.

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 20 June 2022 17:17
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] TransPerfect

On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:

Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het?
Ja.

Ek is nuut daar en wonder hoe ek ¡¯n Word-dokument wat ek vir hulle
hersien het, in hul Program Director opgelaai kry. Die dokument l¨º in
my TP-vouer.
Jy moet by Program Director aanmeld.

Daarna moet jy na die korrekte deel gaan (TPT of TDC).

Aan die bokant, gaan na die "Inbox"-oortjie.

Klik dan op die projek wat jy besig is om te doen. Direk onder die eerste
oortjies is 'n tweede ry oortjies. Klik op die verskillende oortjies van
links na regs totdat 'n knoppie genaamd "Get/Deliver"
klikbaar word. Klik daarop.

Onderaan die skerm verskyn dan 'n "Upload"-knoppie. Jy kan ook soms sleep
en los op die skerm s¨¦lf. Nadat jy die l¨ºer opgelaai het, klik "Complete
All" en dan "Close".

As jy dit reg gedoen het, behoort die projek nou ¨®f weg uit die lys te wees
¨®f dit sal in skuinsdruk wees (met 'n persentasieaanduiding). As dit nie in
skuinsdruk is nie, kyk weer op die tweede ry oortjies van links na regs by
watter oortjie "Get/Deliver" beskikbaar is.

Ek weet nie wat 'n "TP"-vouer is nie.

Samuel

Re: CLS medies

¿ªÔÆÌåÓý

Ek het PJ nie persoonlik geken nie, maar volgens oorlewering was dit sy advies as jy ¡¯n nuwe woord raakloop en bedenkinge koester. Prewel dit so drie of vier keer en jy sal wel daaraan gewoond raak.

Ons moes almal maar gewoon raak aan die idee dat ¡¯n masker ¡¯n prewentiewe toestel is en nie ¡¯n vermomming nie, die tronk ¡¯n korrektiewe fasiliteit en opsy staan beter klink as geskors word.

?

Miskien onthou sommige senior lyslede nog wat die woord was waarvoor hy daardie advies gegee het.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Monday, 20 June 2022 16:07
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Vertel vir ons almal die storie!

?

Image removed by sender.

?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 16:05, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Tony

?

Dit klink my nie sy het Pieter Taljaard geken nie. Vertel haar die storie ¡­

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: 20 June 2022 03:42 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

As 'n mens 'n term moet skep, sou ek eerder verwag?anonimisasie (na die Engels anonymization)?as anonimifikasie. Anonimiseerder ook na my mening beter as anoniemmaker.

?

Pieter Taljaard se preweltoets?

?

On Mon, 20 Jun 2022 at 13:48, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie weereens, Minette. Goeie advies ¨C maar dit laat nog ¡®n vraag.

Byvoorbeeld:

  • Die opskrif ¡°anonymization¡± vereis dan iets soos ¡°anoniemmaking¡±, wat m.i. nie juis beter klink as ¡°anonimering¡± of ¡°anonimisering¡± nie (al aanvaar mens wel geredelik ¡°bekendmaking¡±, ¡°openbaarmaking¡± e.d.m.

Miskien selfs anonimifikasie??

?

  • ¡¯n Program wat identifiserende items verwyder is ¡¯n anonymiser.

¡°Anoniemmaker¡± klink vir my maar bra oes. ¡°Anonimiseerder¡± pas beter in die woordvorming van tegniese terme.

Mens wil graag ¡¯n soepele term skep, al is dit nie altyd moontlik nie.

?

Miskien is Pieter Taljaard se preweltoets hier iewers bruikbaar¡­

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Monday, 20 June 2022 13:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Tony, ek het toe by Pharos navraag gedoen. Hulle antwoord so:?

?

Morfologies gesproke is dit moontlik om van ¡®anoniem¡¯ die werkwoordelike afleidings ¡®anonimeer¡¯, ¡®anonimieer¡¯ of ¡®anonimiseer¡¯ te vorm, volgens die gewone patroon in Afrikaans. Enige van di¨¦ ¡®bestaan¡¯ dus in Afrikaans, of dit nou gebruik word of in woordeboeke opgeneem is of nie. Ons verkies wel om eerder ¡®anoniem maak¡¯ te gebruik bloot omdat die werkwoordelike afleidings vreemd kan klink of soms moeilik kan wees om uit te spreek. Ons sal byvoorbeeld?¡°anonymise the data¡± met ¡°maak die data anoniem¡± vertaal.

?

Groete

Minette

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 22:31, Minette Visagie via <minetta.visagie=[email protected]> wrote:

Tony, my gedagtes hieroor sover (nie deeglik nagevors nie)

:?

  • -ifiseer vir Engelse werkwoorde wat op -ify eindig (quantify, qualify -> kwalifiseer/kwantifiseer)
  • -(al)iseer of -eer vir die Engelse werkwoorde wat op -ise?eindig (maximise, minimise, optimise -> maksimaliseer/maksimeer, minimeer/minimaliseer, optimeer/optimaliseer. (-aliseer vir maksimaal/minimaal/optimaal en -eer vir maksimum/minimum/optimum.?
  • Die WAT dui aan dat?kwantiseer?die werkwoord is van kwant/kwantum (lg se bet. 1). Kwantifiseer is die werkwoord vir kwantiteit.?

Ek sien nie een werkwoord in die Afrikaanse woordeboeke wat van anoniem gevorm is nie, nie eens in Jana Luther se Woordeboek van Afrikaans Vandag nie.

?

Ek is beslis nie 'n outoriteit hieroor nie en sal gerus by geleentheid vir Sophia vra.??

?

On Sun, 19 Jun 2022 at 21:19, Tony Moen <transed@...> wrote:

Dankie, Minette en Leona.

Waar twee of drie oor ¡¯n saak saamstem en soveel analo? inroep, het ek grond onder my voete.

?

Nou iets wat mens ¡°iffi¡± sou kon noem:

Ek merk dat by maksimum, minimum en optimum die -meer-vorm bo die ifiseer-vorm verkies word:

Maksimeer, minimeer, optimeer.

Toe loop ek ¡°anonimeer¡± raak¡­ Ek wou dit eers verander na anonimiseer, maar toe kry ek anonimeer wel op Google.

?

Nou bestaan daar in Afrikaanse taalkringe ¡¯n sterk ¡±ja maar¡±-instink: sodra iemand hom op ¡¯n analogie beroep, spring die Jamaarders op en verbrand bande op straat.

In hierdie geval sou die argument wees dat anoniem nie ¡¯n -mum-woord is nie, en dus ¡¯n ander geval is en eintlik wel ¡°anonimiseer¡± kan word.

?

Waarteen ¡¯n mens dan sou kon inbring dat kwantitatief ook nie ¡¯n -mum-woord is nie, maar nogtans ¡°kwantifiseer¡± oplewer, en nie ¡°kwantiseer¡± nie (afgesien daarvan dat daar wel iets soos ¡¯n kwant bestaan. In die fisika.)

?

Lekker onderwerp vir Sophiatjie. Maar ek het ¡¯n sperdatum¡­

?

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Sunday, 19 June 2022 17:24
To:
[email protected]
Subject: Re: [ZaLang] CLS medies

?

Ek gebruik ook ¡°°ì²¹±è¾±±ô±ô¨º°ù±ð±ô±ð°ì²õ¾±²Ô»å°ù´Ç´Ç³¾¡±.

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

Van: [email protected] Namens Tony Moen
Gestuur: Sunday, 19 June 2022 11:43
Aan:
[email protected]
Onderwerp: [ZaLang] CLS medies

?

Capillary leak syndrome:

Ek kry op Google allerlei spellings hiervan:

kapill¨ºre leksindroom of

kapill¨ºre lek sindroom of

kapill¨ºre lek-sindroom

?

Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of ¡°goeie gesag¡± nie. ?

?

Na my mening moet dit kapill¨ºreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel.

?

Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie.

Wat dink julle?

Re: TransPerfect

Ek dink weer? jy bied ons so dikwels oplossings of pitkos?dat jy beslis as agbaar gereken kan word, Samuel :)?

On Mon, 20 Jun 2022 at 17:18, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
On 20/06/2022 17:16, Samuel Murray wrote:
> On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:
>
>> Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk
>> het?
>
> Ja.

Skies, ek sien nou eers die "agbare".? Daardie status het ek nog nie
bereik nie.

Samuel

Re: TransPerfect

On 20/06/2022 17:16, Samuel Murray wrote:
On 20/06/2022 16:55, Tony Moen wrote:

Is daar dalk een of meer agbare lede wat vir TransPerfect werk/gewerk het?
Ja.
Skies, ek sien nou eers die "agbare". Daardie status het ek nog nie bereik nie.

Samuel