Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: The Hon.
开云体育Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, 18 March 2022 18:57 To: [email protected] Subject: [ZaLang] The Hon. ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
The Hon.
开云体育Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? |
||
Re: Early literacy project
开云体育And so say all of us, liewe Tony! ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Isabel Claassen
Sent: Wednesday, 16 March 2022 11:32 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Thanks Tony – excellent explanation. I’m definitely saving this one for future use!? ? ___________________________ Isabel Claassen Language Consultant/Taalkonsultant 0827017922 ?The difference between something good and something great is attention to detail Kindly reply to isabelclaassen@... as well as isabel@... ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育My plesier. As oudonderwyser kom verduidelik so half outomaties… ? Elsabe se verwysing na die AWS is natuurlik 100% korrek. Vir ons wat in die bedryf werk en gesag of redding soek, is dit presies wat benodig word. Maar vir kli?nte, wat miskien nie eens weet wat AWS beteken nie, help dit nie juis veel nie. Veral nie as hulle nie Afrikaansspekendes is nie. Dan moet mens aanknoop by by hulle verwysingsraamwerk (en as hulle hierdie soort vraag stel, weet hulle waarskynlik wel van sout of water, maar nie van albei nie. ?? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Wednesday, 16 March 2022 12:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? O, baie dankie, Tony! Dit help so baie. Ek gaan dit ook uitdruk vir ingeval iemand my weer vra vir ‘n verduidelking! ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育O, baie dankie, Tony! Dit help so baie. Ek gaan dit ook uitdruk vir ingeval iemand my weer vra vir ‘n verduidelking! ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, March 16, 2022 11:13 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently: 1)????? The two nouns must be written together. This rule is cast in concrete (pun intended), i.e. “betoningenieur”. 2)????? As “reinforced concrete” translates as “gewapende beton”, we would now get “gewapende betoningenieur”, which means an armed engineer specialising in constructions made with concrete. A distinctly potentially dangerous individual. 3)????? To indicate that the adjective (first word) qualifies/refers to the combination of the 2nd and 3rd words, the whole thing is written as one word. ? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育Thanks Tony – excellent explanation. I’m definitely saving this one for future use!? ? ___________________________ Isabel Claassen Language Consultant/Taalkonsultant 0827017922 ?The difference between something good and something great is attention to detail Kindly reply to isabelclaassen@... as well as isabel@... ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, 16 March 2022 11:13 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育Anita, ek stem saam met die spelling as een woord. ? Aangesien jy dit vir iemand moet verduidelik, sou ek sit só stel: ? Early childhood education is a three-word composite. ? My standard example of this sort of composite is the term “reinforced concrete engineer”. In English, the interpretation of this term is left to the reader, who would normally realise that the first word (an adjective) refers to concrete and not to engineer, and that the second word (a noun) qualifies the third word (also a noun). In Afrikaans, however, it’s dealt with differently:
? Similar cases: High voltage wire = hoogspanningsdraad (or ho?spanningsdraad) carries a high voltage; a ho? spanningsdraad would be a high wire up there somewhere) Low water mark (= ebb) = laagwatermerk (a lae watermerk would be a mark down somewhere) Deep water drilling – diepseeboorwerk (diep seeboorwerk would be drilling deep holes in the sea, instead of drilling a hole in very deep water). ? So vroe? geletterdheidsprojek would mean an early project concerning literacy, and vroe?geletterdheidsprojek means a project concerning early literacy. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Wednesday, 16 March 2022 10:13 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Early literacy project ? Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita ?
|
||
Re: Early literacy project
开云体育Baie dankie, Elsabe! ? Groete Anita ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elsabe Birkenmayer
Sent: Wednesday, March 16, 2022 10:42 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Early literacy project ? Hallo Anita ? Ek stem saam met jou. Vroe? geletterdheidsprogram is ‘n vroe? program. AWS 15:27. ? Groete Elsabé Birkenmayer 0823721939
|
||
Re: Early literacy project
开云体育Hallo AnitaEk stem saam met jou. Vroe? geletterdheidsprogram is ‘n vroe? program. AWS 15:27. Groete Elsabé Birkenmayer 0823721939 On 16 Mar 2022, at 10:13, Anita Van Zyl <anitavz@...> wrote:
|
||
Early literacy project
开云体育Hallo almal Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ‘n spesifieke konsep met ‘n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ‘n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek sê dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ‘n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry. ? Groete en baie dankie Anita |
||
Cubelet
开云体育Baie dankie vir die saamdink, Kas en Charl. ? Ek dink kubussie kan werk. ? Nogmaals dank! Christa |
||
Re: Afrikaans vir "cubelet"
开云体育Kubussie? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: 08 March 2022 12:59 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Afrikaans vir "cubelet" ? Kublet? ? On Tue, 08 Mar 2022, 12:56 Christa Meyer, <christa@...> wrote:
|
||
Re: Afrikaans vir "cubelet"
Kublet? On Tue, 08 Mar 2022, 12:56 Christa Meyer, <christa@...> wrote:
|
||
Afrikaans vir "cubelet"
开云体育Beste lyslede ? Is daar ? Afrikaanse vertaling vir cubelet, nie die boublokkie nie, maar as ? ikoon op ? webwerf? ? Kan “blokkie” werk? ? Enige en alle hulp word waardeer. ? Groete Christa ? ? |
||
Re: Afrikaanse taalpraktisyns
开云体育Ideaal vir vinnige vraag! Mense kyk nie altyd epos dikwels nie, maar hulle kyk wel as die foon pieng. ? ? ? |
||
Re: Afrikaanse taalpraktisyns
Hi Kas en almal, Ja, dit is aanvullend. Ek wil nie Samuel se groep kaap nie. Dis net day WhatsApp soms vinniger en makliker is as e-pos. Groete, Anne On Mon, 7 Mar 2022, 16:24 Kas Smit, <kassiegoat@...> wrote:
|
||
Re: Afrikaanse taalpraktisyns
Hi Anne, is dit nou aanvullend tot ZaLang?? Groete, Kas On Mon, 07 Mar 2022, 16:12 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
||