Ek stem saam met jou. Vroe? geletterdheidsprogram is ¡®n vroe? program. AWS 15:27.
?
Groete
Elsab¨¦ Birkenmayer
0823721939
On 16 Mar 2022, at 10:13, Anita Van Zyl <anitavz@...> wrote:
Hallo almal
Iemand vra my om Early literacy project te vertaal, en ek vertaal dit toe as Vroe?geletterdheidsprojek. Want early literacy is ¡®n spesifieke konsep met ¡®n spesifieke betekenis en beteken nie net vroeg nie. Maar nou moet ek ¡®n verduideliking gee daarvoor. Kan iemand dalk bevestig dat di teen woord is, dan kan ek s¨º dat ek ander taalkenners geraadpleeg het, want dit is nie ¡®n Afrikaanssprekende persoon nie, so sy moet woord vat daarvoor. Hulle skryf dit glo al die afgelope vyf jaar as Vroe? geletterdheidsprogram, wat ek ook op die internet kry.