Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
开云体育Ek het op die een of ander manier my ‘bottom bar’ befoeter sodat hy nie meer woordtellings en karaktertellings wys nie? … het nou al ORAL gesoek en gekarring, maar niks werk nie, en die raad wat ek onder “Help” kry help ook niks.? Het een van julle raad, groot asseblief? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
开云体育Hierdie woordeboek het ek in die afgelope 24 jaar nog net ’n paar keer gebruik. Afrikaanse woordeboeke is soos goed op die solder wat jy nog van oorle pa en ma ge?rf het. Die dag nadat jy alles opgeruim, weggegee, verbrand of andersins uit jou lewe verwyder hat, kry jy dit nodig!
? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Wednesday, February 28, 2024 12:27 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts ? Dankie, Tony, jy is ’n ster! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Cut (n.) sprongoorgang Cut (v) regigeer; sny; uitsny Cut away: wegflits (van hooftoneel) Cut-away shot: wegflitsskoot Pan: swenk (kamera); panning head/pand and tilt head: panoramakop, swenk-en-kantelkop ? Radio- en TV-woordeboek, 1982, Vaktaalburo ISBN 0 621 0497 X ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Hallo Almal! Kan een van julle my dalk sê waar ek ‘n woordelys of e-woordeboek kan kry met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort? Sal dit baie waardeer! Lekker week verder vir julle L ? __________________________________________________________ It is easier to build strong children than to repair broken men. Leona Labuschagne SATI-accredited translator & Conference interpreter ? ? |
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
开云体育Dankie, Tony, jy is ’n ster! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, February 28, 2024 9:36 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts ? Cut (n.) sprongoorgang Cut (v) regigeer; sny; uitsny Cut away: wegflits (van hooftoneel) Cut-away shot: wegflitsskoot Pan: swenk (kamera); panning head/pand and tilt head: panoramakop, swenk-en-kantelkop ? Radio- en TV-woordeboek, 1982, Vaktaalburo ISBN 0 621 0497 X ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Hallo Almal! Kan een van julle my dalk sê waar ek ‘n woordelys of e-woordeboek kan kry met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort? Sal dit baie waardeer! Lekker week verder vir julle L ? __________________________________________________________ It is easier to build strong children than to repair broken men. Leona Labuschagne SATI-accredited translator & Conference interpreter ? ? |
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
开云体育Cut (n.) sprongoorgang Cut (v) regigeer; sny; uitsny Cut away: wegflits (van hooftoneel) Cut-away shot: wegflitsskoot Pan: swenk (kamera); panning head/pand and tilt head: panoramakop, swenk-en-kantelkop ? Radio- en TV-woordeboek, 1982, Vaktaalburo ISBN 0 621 0497 X ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Tuesday, February 27, 2024 7:03 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts ? Hallo Almal! Kan een van julle my dalk sê waar ek ‘n woordelys of e-woordeboek kan kry met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort? Sal dit baie waardeer! Lekker week verder vir julle L ? __________________________________________________________ It is easier to build strong children than to repair broken men. Leona Labuschagne SATI-accredited translator & Conference interpreter ? ? |
HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
开云体育Hallo Almal! Kan een van julle my dalk sê waar ek ‘n woordelys of e-woordeboek kan kry met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort? Sal dit baie waardeer! Lekker week verder vir julle L ? __________________________________________________________ It is easier to build strong children than to repair broken men. Leona Labuschagne SATI-accredited translator & Conference interpreter ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Tony, ek het nou heerlik gelag vir die “misoes”!! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, February 26, 2024 5:47 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Ek deel jou irritasie met nabootsing van Engelse terminologie, woordorde, beeldspraak en dies meer. Ek dink daar sal altyd diesulkes wees – dié wat traag kou aan verandering en dié wat dit najaag. Vroe?r is daar onderskei tussen each other en one another, deesdae sê party it’s pointless. En he is vervang met they/them, ongeag hoeveel persone daar is (blykbaar is dit ’n soort eerbewys aan vroue of staan die wiskundefout diskriminasie te? - hoe besimpled kan mens raak?). ? Ek kan “omset het gegroei” nog verduur, maar “hy groei sy besigheid” laat my wens hy het ’n misoes. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop – soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ?? Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die vertaling van “Turnover grew by 10%” met “Omset het met 10% gegroei” is Anglisisties en ’n direkte vertaling!! Wat kan ek sê behalwe goeie genade … ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot “it takes a village” sal “dit vat ’n dorpie” lekker inpas. ? Ek dink firma ABC mis die punt.? Die spreekwoord verwys na ’n dorp, dus ’n sosiaal samehorige groep individue wat dieselfde beginsels onderskryf. Dit het niks te doen met hoeveel mense daar is en of al daai lewens “betekenisvol verbeter” word nie. Dit gaan om opvoeding en gedeelde verantwoordelikheid van dorpelinge. ? Maar ek sou nie die kli?nt daarop wys nie. Dis selfpropaganda van ’n sakeonderneming, en wanvoorstelling, misleiding en oordrywing is gevestigde komponente in die advertensiewêreld. Jy maak soos Maria – jy oorweeg al hierdie dinge in jou hart. Jy hoef nie te besluit of die firma (a) nie die uitdrukking snap nie, dus onkundig is, of (b) dit wel snap, maar nogtans verkeerd gebruik en dus moedswillig is. Gee hulle maar die voordeel van die twyfel. ? Lekker om weer bietjie te klets! Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Tony, hier is die konteks: ? The well-known African proverb ‘it takes a village’ is no understatement at (company’s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis. ? Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Wat van “kinders grootmaak verg spanwerk/is ‘n groepspoging” nie? Groetnis, Elna ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 26 February 2024 15:17 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Ek deel jou irritasie met nabootsing van Engelse terminologie, woordorde, beeldspraak en dies meer. Ek dink daar sal altyd diesulkes wees – dié wat traag kou aan verandering en dié wat dit najaag. Vroe?r is daar onderskei tussen each other en one another, deesdae sê party it’s pointless. En he is vervang met they/them, ongeag hoeveel persone daar is (blykbaar is dit ’n soort eerbewys aan vroue of staan die wiskundefout diskriminasie te? - hoe besimpled kan mens raak?). ? Ek kan “omset het gegroei” nog verduur, maar “hy groei sy besigheid” laat my wens hy het ’n misoes. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, February 26, 2024 5:20 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop – soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ?? Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die vertaling van “Turnover grew by 10%” met “Omset het met 10% gegroei” is Anglisisties en ’n direkte vertaling!! Wat kan ek sê behalwe goeie genade … ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot “it takes a village” sal “dit vat ’n dorpie” lekker inpas. ? Ek dink firma ABC mis die punt.? Die spreekwoord verwys na ’n dorp, dus ’n sosiaal samehorige groep individue wat dieselfde beginsels onderskryf. Dit het niks te doen met hoeveel mense daar is en of al daai lewens “betekenisvol verbeter” word nie. Dit gaan om opvoeding en gedeelde verantwoordelikheid van dorpelinge. ? Maar ek sou nie die kli?nt daarop wys nie. Dis selfpropaganda van ’n sakeonderneming, en wanvoorstelling, misleiding en oordrywing is gevestigde komponente in die advertensiewêreld. Jy maak soos Maria – jy oorweeg al hierdie dinge in jou hart. Jy hoef nie te besluit of die firma (a) nie die uitdrukking snap nie, dus onkundig is, of (b) dit wel snap, maar nogtans verkeerd gebruik en dus moedswillig is. Gee hulle maar die voordeel van die twyfel. ? Lekker om weer bietjie te klets! Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Tony, hier is die konteks: ? The well-known African proverb ‘it takes a village’ is no understatement at (company’s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis. ? Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Dankie, Tony. Jy slaan die spyker op die kop – soos gewoonlik! Ek was nie van plan om die kli?nt daarop te wys nie. ?? Ek het my bedenkinge oor hulle taalvoorkeure, want hulle dink die vertaling van “Turnover grew by 10%” met “Omset het met 10% gegroei” is Anglisisties en ’n direkte vertaling!! Wat kan ek sê behalwe goeie genade … ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, February 26, 2024 5:11 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot “it takes a village” sal “dit vat ’n dorpie” lekker inpas. ? Ek dink firma ABC mis die punt.? Die spreekwoord verwys na ’n dorp, dus ’n sosiaal samehorige groep individue wat dieselfde beginsels onderskryf. Dit het niks te doen met hoeveel mense daar is en of al daai lewens “betekenisvol verbeter” word nie. Dit gaan om opvoeding en gedeelde verantwoordelikheid van dorpelinge. ? Maar ek sou nie die kli?nt daarop wys nie. Dis selfpropaganda van ’n sakeonderneming, en wanvoorstelling, misleiding en oordrywing is gevestigde komponente in die advertensiewêreld. Jy maak soos Maria – jy oorweeg al hierdie dinge in jou hart. Jy hoef nie te besluit of die firma (a) nie die uitdrukking snap nie, dus onkundig is, of (b) dit wel snap, maar nogtans verkeerd gebruik en dus moedswillig is. Gee hulle maar die voordeel van die twyfel. ? Lekker om weer bietjie te klets! Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Tony, hier is die konteks: ? The well-known African proverb ‘it takes a village’ is no understatement at (company’s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis. ? Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Dan sou ek die bewoording van die liedjie hier onder gebruik. Dis net moontlik dat die dingetjie al bekend is, en aangesien dit afgekort word tot “it takes a village” sal “dit vat ’n dorpie” lekker inpas. ? Ek dink firma ABC mis die punt.? Die spreekwoord verwys na ’n dorp, dus ’n sosiaal samehorige groep individue wat dieselfde beginsels onderskryf. Dit het niks te doen met hoeveel mense daar is en of al daai lewens “betekenisvol verbeter” word nie. Dit gaan om opvoeding en gedeelde verantwoordelikheid van dorpelinge. ? Maar ek sou nie die kli?nt daarop wys nie. Dis selfpropaganda van ’n sakeonderneming, en wanvoorstelling, misleiding en oordrywing is gevestigde komponente in die advertensiewêreld. Jy maak soos Maria – jy oorweeg al hierdie dinge in jou hart. Jy hoef nie te besluit of die firma (a) nie die uitdrukking snap nie, dus onkundig is, of (b) dit wel snap, maar nogtans verkeerd gebruik en dus moedswillig is. Gee hulle maar die voordeel van die twyfel. ? Lekker om weer bietjie te klets! Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Monday, February 26, 2024 4:51 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Tony, hier is die konteks: ? The well-known African proverb ‘it takes a village’ is no understatement at (company’s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis. ? Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Tony, hier is die konteks: ? The well-known African proverb ‘it takes a village’ is no understatement at (company’s name) today as we strive to meaningfully improve the lives of millions of people on a daily basis. ? Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, February 26, 2024 3:17 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育En nog ’n brokkie, oor ek bedenkings het of die spreekwoord (of dan die konsep) regtig in Afrika onstaan het: . According to Random House's?Dictionary of American Proverbs and Sayings?edited by Gregory Titelman the expression is found in a 1950s collection of Swahili proverbs; but this seemingly definitive answer gets a lot more murky if one drops in on the archived conversation at??(an international interdisciplinary organization of scholars and teachers dedicated to developing the educational potential of the Internet and the World Wide Web). ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais
Sent: Monday, February 26, 2024 2:29 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
开云体育Op soek na iets anders kry ek hierdie: ? Dit vat ‘n dorp om ‘n kind te bou ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anne Marais
Sent: Monday, February 26, 2024 2:29 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. ? Groete, Anne? ? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
? -- Error! Filename not specified.Error! Filename not specified. Anne Marais Independent Language and Media Professional ? ? |
Re: It takes a village > A
Hi almal! Ek hou baie van Tony se voorstel. Dit maak sin en klink goed. Groete, Anne? On Mon, 26 Feb 2024 at 14:21, Tony Moen <transed@...> wrote:
--
Anne Marais Independent Language and Media Professional |
Re: It takes a village > A
开云体育Ek is nie seker of “gemeenskap” die begrip “village” raakvat nie. Ek sou by “dorp” bly (die opvoeders moet darem op een plek wees om ’n ogie te kan hou. Die lede van ’n gemeenskap bly nie noodwendig mfisies naa aan mekaar nie (byv. Nedelanders, Duitsers of Portugese in Pretoria). ? “Dit vat..” (tyd, moeite) is seker al aanvaarbaar (HAT het “dit vat tyd”). Maar ek sou “jy’t ’n hele dorp nodig om ’n kind groot te maak” verkies. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Monday, February 26, 2024 12:48 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Hoe gebruik jy dit in 'n sin? ? On Mon, 26 Feb 2024, 12:33 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
Re: It takes a village > A
开云体育Hallo KasDie volledige idioom is "it takes a village to raise a child” en dit is blykbaar ’n Afrika-spreekwoord. Mens sal dan seker sê “dit neem ’n hele gemeenskap om ’n kind groot te maak”, of iets in dier voege. The phrase “it takes a village to raise a child” originates from an African proverb and conveys the message that it takes many people (“the village”) to provide a safe, healthy environment for children, where children are given the security they need to develop and flourish, and to be able to realize their hopes and dreams.? -? ? Kind regards/ Vriendelike groete Elsabé Birkenmayer +27 (0)82-372-1939
|
Re: It takes a village > A
开云体育Dis afgelei van die Afrika-spreekwoord ?“It takes a village to raise a child”. Lynette, hoe lyk jou teks en konteks? ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Monday, February 26, 2024 12:48 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] It takes a village > A ? Hoe gebruik jy dit in 'n sin? ? On Mon, 26 Feb 2024, 12:33 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
Re: It takes a village > A
Hoe gebruik jy dit in 'n sin? On Mon, 26 Feb 2024, 12:33 Anne Marais, <annemrs6@...> wrote:
|
Re: It takes a village > A
Hi Lynette, Wat van: "dit vat 'n gemeenskap"? Wat sê die ander? Vriendelike groete, Anne? -- Anne Marais Independent Language and Media Professional BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff) Member of SATI, PEG and SAFREA +27795469055 GMT+2 ??? On Mon, 26 Feb 2024, 12:21 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|