¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: funding grid in Afrikaans
Ek sal dit baie waardeer, Elsab¨¦. ¡®n Verdere soektog het my nou gebring by befondsingsraamwerk, wat ek vind op die internet. Ek weet darem nou wat dit is, maar die Afrikaans pla my nog! Baie
By Anita Van Zyl · #66504 ·
Re: funding grid in Afrikaans
Anita Kan ek namens jou op ¡®n W/A-groep vra? Elsab¨¦ Birkenmayer 0823721939
By Elsabe Birkenmayer · #66503 ·
funding grid in Afrikaans
Hallo almal Ek werk aan 'n dokument waarin verwys word na "funding grids" maar sonder dat die betekenis daarvan verduidelik word. Ek het gaan "google" en sien dis 'n term wat beteken: A funding
By Anita Van Zyl · #66502 ·
Re: Aanhangers of volgelinge?
Ja, ek het dit toe ook opgespoor. Ek doen glad nie sosiale media nie, dus is heelwat van die terminologie vir my nuut. En die paar mense wat ek ken (selfs my eie kinders en kleinkinders!) en wat ek
By Tony Moen · #66501 ·
Re: Aanhangers of volgelinge?
Ek was hul hoofvertaler tot onlangs. My woordelys vir hulle s¨º: volgers. Samuel
By Samuel Murray · #66500 ·
Re: Aanhangers of volgelinge?
Ek kry die volgende by https://jougesin.solidariteit.co.za/facebook-wat-is-die-verskil-tussen-n-vri end-en-n-volger/: Indien ?n vriendskapsversoek nie aanvaar word nie, word die persoon wat
By Tony Moen · #66499 ·
Re: Aanhangers of volgelinge?
Facebook gebruik volgers. My vraag sou wees of TikTok al 'n glos het, want ek het nou nog nie iets vir hulle gedoen nie (en heel moontlik is die antwoord nee).
By Salom¨¦ Smith · #66498 ·
Re: Aanhangers of volgelinge?
Ek voel ook dat aanhangers en volgelinge 'n element van goedkeuring of ondersteuning bevat wat moontlik nie bedoel word nie. 'n Follower kan seker ook iemand wees wat bloot nuuskierig is en dus
By Tony Moen · #66497 ·
Re: Aanhangers of volgelinge?
Wat van "volgers"? ==
By Samuel Murray · #66496 ·
Aanhangers of volgelinge?
Nog steeds op sosiale media: "Follow us on Twittter" e.d.m. is seker om iemand te volg. Maak dit followers dan volgelinge of aanhangers?
By Tony Moen · #66495 ·
Re: Formele aanspreekvorm?
Dis wat ek ook gedink het - in die geval van sosiale media sal die informele vorme dsn seker ook meer algemeen voorkom.
By Tony Moen · #66494 ·
Re: Formele aanspreekvorm?
Ek stem saam dat 'n beleidsdokument eerder u/u sou gebruik as jy/jou. Aan die ander kant word jy/jou deesdae deur baie maatskappye gebruik, selfs in kommunikasie met hul gebruikers. Dit is glo
By Samuel Murray · #66493 ·
Formele aanspreekvorm?
Is dit gebruiklik om in 'n beleidsdokument vir die gebruik van 'n IT-platform (byvoorbeeld TikTok) die gebruiker as "jy/jou" eerder as "u" aan te spreek? Dit sou seker in orde wees as dit om
By Tony Moen · #66492 ·
Re: Hosting
Dankie, Arina! Nou's die turksvy se doring gepluk. Sent: Monday, March 13, 2023 3:48 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hosting Ons het ewe 'n wet wat die term gebruik - dit klink
By Tony Moen · #66491 ·
Re: no-gift policy
Nee, maar ek sou dit gebruik.
By Samuel Murray · #66490 ·
Re: no-gift policy
Is die koppelteken nodig?
By Tony Moen · #66489 ·
Re: Hosting
Ons het ewe 'n wet wat die term gebruik - dit klink bietjie outyds maar is 'n goeie oplossing vir die turksvy. Wet op Suid-Afrikaanse Olimpiese Gasheerskap, 1997. Sent: Monday, March 13,
By Arina Wilson · #66488 ·
Re: Hosting
"gasheerskap" is seker so goed as wat jy kan kry. ==
By Samuel Murray · #66487 ·
Hosting
'n Langdurige turksvy. In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting. Hosting of public officials word so omskryf: For the purposes of this document, "hosting"
By Tony Moen · #66486 ·
Re: no-gift policy
Ek sou "geengeskenk-beleid" skryf. Samuel
By Samuel Murray · #66485 ·