开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: FW: HELP ASB

开云体育

‘n Besonder maklike manier om dié twee woorde te onderskei is:

For sure = vir seker

Assure of insure = verseker

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Friday, 25 March 2022 09:29
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Dankie, Jackie, jy’s ook ’n liefie!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Friday, 25 March 2022 09:08
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Kyk bl. 226 in Skryf Afr A–Z (2011-uitgawe):

Vir seker = dieselfde as sekerlik

Verseker = iemand verseker van iets

OF

Eiendom verseker

?

Virseker = gebruik slegs as jy ’n spelfout benodig

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

Sent: Friday, 25 March 2022 08:54
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Hallo Almal

’n Kli?nt skryf vir my

Daar is alweer ‘n weddenskap in die PE kantoor!? Ons het ‘n taalkundige met baie ervaring nodig om te help….daarom klop ons aan jou deur!

Hoe sal jy die volgende woorde gebruik?

  1. Virseker
  2. Vir seker
  3. Verseker

?

En skielik besef ek toe ek besluit gewoonlik op my ‘gut feeling’ maar kan die nie verduidelik nie en kry dit ook nie in die AWS nie … en weet ook nie hoe of waar om in Skryf Afrikaans te soek nie …

?

Seblief, julle Wysaards, hélp!

From: Patti
Sent: Thursday, 24 March 2022 14:53
To: Leona Labuschagne <leona@...>
Cc: Leon <leon@...>; Adele <adele@...>; Bonita <nwga@...>
Subject: FW: HELP ASB

?

Beste Leona

?

Daar is alweer ‘n weddenskap in die PE kantoor!

?

Ons het ‘n taalkundige met baie ervaring nodig om te help….daarom klop ons aan jou deur!

Hoe sal jy die volgende woorde gebruik?

  1. Virseker
  2. Vir seker
  3. Verseker

?

Hoop jy kan help?

?

Baie Groete

?

?

Patti Myburgh

Manager: Finance

email: pattim@...

website:

NWGA of SA , PO Box 34291, Newton Park, Port Elizabeth, 6055

41a Pickering Street, Newton Park, Port Elizabeth, 6045

Tel no (041) 3655030 / 082 8093358; Fax no. (041) 3655035? / 0865842661

National Wool Growers’ Association of South Africa (Established 1929)

?

The information transmitted in this e-mail is confidential and is legally privileged. It is intended solely for the person or entity to which it is addressed. If this e-mail in not intended for you, you cannot copy, distribute, or disclose the contents to anyone.? If you are not the intended recipient, please delete the e-mail. Whilst all reasonable steps have been taken to ensure the accuracy and integrity of all data transmitted electronically, no liability is accepted if the data, for whatever reason, is corrupt or does not reach its intended destination.

?

?

Attachments:

Virus-free.

Re: FW: HELP ASB

开云体育

Eish, wánneer het iemand dan nou weer vir ons ’n ou Vrydaggrappie?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: Leona Labuschagne
Sent: Friday, 25 March 2022 09:29
To: '[email protected]' <[email protected]>
Subject: RE: [ZaLang] FW: HELP ASB

Charl, jou liefie - baie dankie!

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Friday, 25 March 2022 09:12
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] FW: HELP ASB

?

Hi Leona,

?

  • Virseker bestaan net as ’n spelfout
  • Uit die WAT: vir?seker?Baie beslis of ongetwyfeld:?Die wêreld word baie droog, en net in daardie rigting sal hulle vir?seker?water kry?(J.J.?v.d. Post:?Agarob,?1963,?57).??Wat dink die Vosloos van hul enigste seun se belangstelling in Martie Steen, of weet hulle miskien reeds vir?seker?dat daar niks van sal kom nie??(E.?Muller:?Loot,?1962,?20).??Ek weet amper vir?seker?dat sy oupa 'n vrygekoopte slaaf onder Pompeius was?(J.?Harmse:?Judas,?1977,?10).
  • En die HAT: 惫别谤·蝉e·办别谤
    ??
    ww.?[het?verseker]
    1?(a)?seker maak (van);?waarborg:?Verse?l die pakkie goed om te?verseker?niks val uit nie.???Verseker?dat daar genoeg geld in jou bankrekening is om aan die begin van die maand al jou aftrekkings te dek.
    (b)?vir jouself kry:?vir jou ’n sitplek by die venster?verseker???vir jou genoegsame inkomste vir jou oudag?verseker.
    2?sê dat iets definitief so is of sal gebeur, dat daar geen rede tot kommer is nie;?met klem/stelligheid verklaar:?Die taxibestuurder het my?verseker?hy sal my betyds by die lughawe aflaai.???Ek?verseker?jou ek praat die waarheid.???Die maatskappy het ons daarvan?verseker?dat niemand hulle werk sal verloor nie.
    3?met ’n maatskappy ’n ooreenkoms aangaan en gereeld aan hulle ’n som geld (’n premie) betaal, waarvoor hulle jou vir enige skade aan jou eiendom sal vergoed, of aan jou gesin ’n som geld sal uitbetaal sou jy ontydig te sterwe kom;?(verouderend)?(ver)assureer:?jou eiendom teen brand/diefstal?verseker???jou motor?verseker.
    4?goed toemaak/toesluit/vasmaak;?beveilig:?jou huis met ’n alarm en diefwering?verseker

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 25 March 2022 08:54

FW: HELP ASB

Re: Social and ethics committee

开云体育

Ek sou nie maatskaplike koppel nie (dis ? byvoeglike naamwoord) maar wel etiek + komitee (albei s.nw.). Dus = maatskaplike en etiekkomitee.

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Elna Coetser via groups.io
Sent: Thursday, 24 March 2022 14:08
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Social and ethics committee

?

?

Kollegas, hoe sou julle social and ethics committee vertaal? Dis net een komitee, dus sou ek reken maatskaplike-en-etiekkomitee. Wat dink julle?
Groete, Elna

Elna Coetser
Language Information service practitioner

Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.

Social and ethics committee

night auditor> A

开云体育

Hallo Hester,

?

Ek het net die antwoord op haar vraag gekry.

?

Maar terwyl ek op die lyn is, weet iemand waarmee night auditor vertaal word?

Dis iemand wat tussen 23:00 en 7:00 by groot hotelle se ontvangs werk.

?

Groete

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 23 March 2022 02:42 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters?

?

Hallo Lynette

Ek kan jou sien. Kry jy die groepboodskappe, bv Anita se navraag van vanoggend?

Groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Wednesday, March 23, 2022 2:01 PM

Is ek nog op hierdie groep?

Dankie

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 23 March 2022 01:12 PM

Hallo Anita

Ek verskaf uittreksels uit ons GCIS stylgids wat mooi eenvoudig is:

Wat G/government betref sou jy met veiligheid kleinletter kon gebruik.

Ky kook my opm by jou vrae.

Sterkte!

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Wednesday, March 23, 2022 11:50 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Hoofletters of kleinletters?

?

Hallo almal

?

Ek proeflees op die oomblik ‘n Engelse dokument wat deur baie verskillende redigeerders geredigeer is. En ook deur verskillende komitees opgestel en geskryf is. Ek het hier heel aan die einde ingekom, en nou is daar heelwat dinge wat nie konsekwent is nie en wat ek nou min of meer konsekwent probeer maak. Maar dis moeilik as daar slegs twee dae oor is om al die inkonsekwenthede op te tel!

?

Ek draai nou vas met die volgende:

?

President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy title KORREK

Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan KLEINLETTER

En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …?

?

Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak?

?

En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie.

?

Enige hulp word opreg waardeer!

Groete

Anita

?

Virus-free.

Attachments:

Re: Hoofletters of kleinletters?

开云体育

Hallo Lynette

Hierdie e-pos van jou het na die groep toe deurgekom. Maar ek het al voorheen van jou ZaLang e-posse in my junk mail gekry – het ek gesien as ek dit gaan skoonmaak het.

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus

Hoofletters of kleinletters?

President Salva Kiir – hier is dit altyd ‘n hoofletter want dit is sy titel

Maar wat van: The President of the Republic of South Sudan (sonder sy naam), want ek kry ook: The president of the Republic of South Sudan

En dan ook: The President of the Republic of South Sudan, General Salva Kiir, announced …?

?

Ek voel dat President in die middel van ‘n sin slegs ‘n hoofletter moet kry as dit gevolg word deur die naam van die persoon. Maar is ek besig om heeltemal deurmekaar te raak?

?

En dieselfde gebeur met Government x government. Hulle gebruik Government of South Africa en Government of Japan met hoofletters in ‘n sin, bv. It was made possible by the Government of Japan. Hier voel ek dit moet nie met ‘n hoofletter gespel word nie.

?

Enige hulp word opreg waardeer!

Groete

Anita

Virus-free.

Re: The Hon.

开云体育

Ek het nie ‘n antwoord nie, maar dit lyk nie vir my of ek meer op die lys is nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 18 March 2022 07:40 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] The Hon.

?

Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld.

Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, 18 March 2022 18:57
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] The Hon.

?

Hallo almal

Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv.

?

His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State …

?

En dan later:

?

His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State …

?

Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.?

?

Groete en baie dankie by voorbaat

Anita

?

?

Virus-free.

Re: The Hon.

En nou het ons ook sekerheid ?. Dankie!

On Sat, 19 Mar 2022, 11:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:

Dankie, Hester, ek het ook Fowler se riglyn gelees, maar het nog steeds getwyfel omdat die dokument waaraan ek werk so inkonsekwent is dat ‘n mens later aan alles begin twyfel! Baie dankie!

?

Groete

Anita

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Saturday, March 19, 2022 11:25 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] The Hon.

?

Alida

Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is:

Hon.

is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy title given to sons and daughters of members of the nobility and to civic dignitaries such as the Lord Mayor of London (the correct form is with the first name in full, e.g. The Hon. James Brown), and (2) honorary, as in The Hon. Secretary.

Taalgroete

Hester

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, March 18, 2022 9:05 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] The Hon.

?

Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het!

?

Groete

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, March 18, 2022 7:40 PM