Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Translation
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Ricky Woods <rickywoods604@...>
Sent: Wednesday, November 9, 2022 11:07:33 AM To: [email protected] <[email protected]> Subject: [ZaLang] Translation ?
Hi all?
I am looking for an idiomatic translation of 'jy kon hom altyd deur 'n ring trek'
Please assist
|
|
Re: English editor
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ricky Woods
Sent: 04 November 2022 02:16 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English editor ? Hi Lynette ? Ek stel belang. Baie besig tot die einde November, maar daarna! ? Ek kan ander besonderhede verskaf, maar voorlopig, my CV. ? Groete ? ? ? ? ? ? ? ? ? On Fri, 4 Nov 2022 at 14:08, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
Attachments: |
|
Re: English editor
开云体育Hi Kas, Dis editing en bronverwysings. Lynette ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: 04 November 2022 02:15 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] English editor ? Hi Lynette, is dit net 'language editing'? Groete, Kas ? On Fri, 04 Nov 2022, 14:08 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
|
Re: English editor
Hi Lynette Ek stel belang. Baie besig tot die einde November, maar daarna! Ek kan ander besonderhede verskaf, maar voorlopig, my CV. Groete On Fri, 4 Nov 2022 at 14:08, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
|
Re: English editor
Hi Lynette, is dit net 'language editing'? Groete, Kas On Fri, 04 Nov 2022, 14:08 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:
|
|
English editor
开云体育Hallo almal ? Ek is op soek na ‘n Engels redigeerder vir toekomstige werk vir ‘n proffie by Unisa. As jy goeie “English editing” ondervinding (en die nodige kwalifikasies) het, stuur seblief jou besonderhede vir my. ? Dankie Lynette |
|
Rekenaarlys E > A
开云体育Hallo almal ? Is daar êrens ‘n rekenaarlys beskikbaar? ? Ek is o.a. op soek na vertalings vir: Body tag title tag EM tag form tag head tag multiport repeater gateway |
|
Marketing mail > Afrikaans
Goeie dag almal Ek geniet die e-posse oor die nuwe elektronika- of rekenaarterme regtig baie. Ek wil graag hoor wat julle sou gebruik vir die volgende terme / frases wat na Afrikaans vertaal moet word:
Ek hoor graag van julle.? By voorbaat dankie. Therina van der Westhuizen 084 404 4262 |
|
Re: Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet:
开云体育Baie dankie, Arina, waardeer jou! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Wednesday, 12 October 2022 18:08 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet: ? Hi Leona ? Ek dink jy moet hou by “better the devil you know ...” – ek het gevind dat elke oorsese kli?nt sy eie betaalmetodes het en jy moet dan kies wat jou die beste pas – soos ek gesê het, geeneen van hulle het al PayFast as opsie genoem nie. 90% betaal via PayPal en dis regtig moeiteloos en FNB doen al die omskakeling en neem ’n geringe persentasie. ? Sommige kli?nte betaal net in euro of in pond, dan vra jy vir PayPal om dit na dollar om te skakel (dit kos ook so ietsie). Maar die dollar styg net, so wie gaan nou kla. ? Groete ? Arina ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Arina – en ander “belanghebbendes” ? Die dame by PayFast het gister soos volg laat weet: ?
? Ek’s bevrees ek verstaan min van wat sy sê.? Dit lyk egter vir my asof dit nie vir my gaan werk nie, want as ek vir my kli?nte ’n “Request money” moet stuur, hoe werk dit saam met hulle faktuurstelsel, gaan die moontlike dupliserings hulle nie dalk irriteer nie? ?Veronderstel ek sal maar met PayPal moet saamleef ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: Leona Labuschagne ? Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
|
Re: Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet:
开云体育Hi Leona ? Ek dink jy moet hou by “better the devil you know ...” – ek het gevind dat elke oorsese kli?nt sy eie betaalmetodes het en jy moet dan kies wat jou die beste pas – soos ek gesê het, geeneen van hulle het al PayFast as opsie genoem nie. 90% betaal via PayPal en dis regtig moeiteloos en FNB doen al die omskakeling en neem ’n geringe persentasie. ? Sommige kli?nte betaal net in euro of in pond, dan vra jy vir PayPal om dit na dollar om te skakel (dit kos ook so ietsie). Maar die dollar styg net, so wie gaan nou kla. ? Groete ? Arina ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Wednesday, October 12, 2022 16:47 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet: ? Hallo Arina – en ander “belanghebbendes” ? Die dame by PayFast het gister soos volg laat weet: ?
? Ek’s bevrees ek verstaan min van wat sy sê.? Dit lyk egter vir my asof dit nie vir my gaan werk nie, want as ek vir my kli?nte ’n “Request money” moet stuur, hoe werk dit saam met hulle faktuurstelsel, gaan die moontlike dupliserings hulle nie dalk irriteer nie? ?Veronderstel ek sal maar met PayPal moet saamleef ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: Leona Labuschagne ? Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
|
Re: Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet:
开云体育Dankie, Tony! Ek sal bietjie (weer) m?re google ... Lekker aand, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, 12 October 2022 17:21 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet: ? Weet nie na watter wet hulle verwys nie. Hulle verwys na kredietkaarte. Is die plan dat jy betalings op jou kredietkaart wil ontvang? Vir Paypal het ek ’n FNB-rekening geopen was USD,GBP en EUR kan ontvang Ek faktureer in die klient se valuta en FNB tower dit om in ZAR. ? As die transaksie deur Visa/Master moet gaan, kan enige bank jou seker sê hoe dit werk. En jy kan natuurlik google hoe Payfast werk. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Hallo Arina – en ander “belanghebbendes” ? Die dame by PayFast het gister soos volg laat weet: ?
? Ek’s bevrees ek verstaan min van wat sy sê.? Dit lyk egter vir my asof dit nie vir my gaan werk nie, want as ek vir my kli?nte ’n “Request money” moet stuur, hoe werk dit saam met hulle faktuurstelsel, gaan die moontlike dupliserings hulle nie dalk irriteer nie? ?Veronderstel ek sal maar met PayPal moet saamleef ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: Leona Labuschagne ? Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
|
Re: Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet:
开云体育Weet nie na watter wet hulle verwys nie. Hulle verwys na kredietkaarte. Is die plan dat jy betalings op jou kredietkaart wil ontvang? Vir Paypal het ek ’n FNB-rekening geopen was USD,GBP en EUR kan ontvang Ek faktureer in die klient se valuta en FNB tower dit om in ZAR. ? As die transaksie deur Visa/Master moet gaan, kan enige bank jou seker sê hoe dit werk. En jy kan natuurlik google hoe Payfast werk. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Wednesday, 12 October 2022 16:47 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet: ? Hallo Arina – en ander “belanghebbendes” ? Die dame by PayFast het gister soos volg laat weet: ?
? Ek’s bevrees ek verstaan min van wat sy sê.? Dit lyk egter vir my asof dit nie vir my gaan werk nie, want as ek vir my kli?nte ’n “Request money” moet stuur, hoe werk dit saam met hulle faktuurstelsel, gaan die moontlike dupliserings hulle nie dalk irriteer nie? ?Veronderstel ek sal maar met PayPal moet saamleef ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: Leona Labuschagne ? Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
|
Vir diegene wat meer oor PayFast wil weet:
开云体育Hallo Arina – en ander “belanghebbendes” ? Die dame by PayFast het gister soos volg laat weet: ?
? Ek’s bevrees ek verstaan min van wat sy sê.? Dit lyk egter vir my asof dit nie vir my gaan werk nie, want as ek vir my kli?nte ’n “Request money” moet stuur, hoe werk dit saam met hulle faktuurstelsel, gaan die moontlike dupliserings hulle nie dalk irriteer nie? ?Veronderstel ek sal maar met PayPal moet saamleef ... ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, 04 October 2022 16:30 To: '[email protected]' <[email protected]> Subject: RE: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... ? Hallo Arina ’n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity. ? Dit lyk my dus hulle kan ook ‘werk’ – maar ek sal eers seker maak en dan laat weet. ? __________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson ? Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste). ? PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie. Ure gemors. ? Tony ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: ? Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is? ? Intussen ’n goeie week vir julle almal! L???? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
|
Re: deglaze > A
开云体育Dankie Laetitia ? Is jy dalk die Laetitia wat saam met my by die Stadsraad van Pretoria gewerk het? ? Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Laetitia Sullivan
Sent: 07 October 2022 03:13 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] deglaze > A ? ’n Mens "blus" die pan, maar omdat min mense hierdie term ken, word daar gewoonlik iets gesê soos "meng die pansappe met rooiwyn van jou keuse en kook af". |
|
Re: Medies
开云体育Ja, daardie jare se hele sosiale klimaat was anders… Getroude onderwyseresse kon (altans in die Wes-Kaap) hoogstens vir drie jaar aangestel word. Dan moes hulle weer aansoek doen. En hulle is minder betaal. En as ek reg onthou kon vroue in die privaatsektor toe ook nie sonder meer ’n motor-of behuisingstoelae (wat deels teen ’n laer koers belas is) kry nie.
Of “onderwyseres” seksisties is, weet ek nie so mooi nie. Vroue is self verdeeld daaroor. Watter sekretaresse of tikster sou sekretaris of tikker genoem wil word? Maar kom ons los dit net daar. Dis ’n blik vol slange, nie wurms nie. En ek het nog 14 bll vol mediese terme om te hanteer. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 10 October 2022 08:47 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Medies ? Terloops, “leed/besering” gee my ’n skietpyn deur die hart ...? Soms werk “iets oorkom” of selfs “slegte (of so iets) nagevolge”, maar ook nie altyd nie ... het engiemand ’n beter oplossing? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen ? Hierdies kom ui ’n versekeringsdokument. Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie. ? Neuro-imaging – neurobeeldvorming? (CT = RT, MRI bly seker dieselfde?) Past pointing – vingerwystoets? Intention tremor -? ? Small vessel disease – kleinvatsieke? Minimal invasive surgery – minimaal indringende snykunde? Ek kry die indruk dat “snykunde” dikwels eenvoudig “operasie” beteken, soos in open-heart surgery = opehartoperasie (wat ek nog uit Dr Barnard se dae onthou), en “he has had knee surgery” =? hy’t ’n knie-operasie gehad.) Ek sou dus minimaal indringende operasie verkies. ? Impairment (permanent impairment of respiration, in equilibrium, impairment type (not self-inflicted, ens.) – aantasting? En is daar ’n algemeen gebruikte term vir self-inflicted harm? Soms werk selfbesering, maar soms nie. Toe my vrou orrelliste was in Upington en (betaalde) kraamverlof gevra het, sê die kerkraad nee, want dis “self aangedane leed” (kon ook “aangedoende” gewees het, ek het dit nie op papier gesien nie). Leed? Wel, OK, as dit dan moet. Maar besering?? ? |
|
Laat Vrydaggrappie
开云体育Uit die woordelys van ’n nuusbrief wat nie genoem mag word nie uit vrees dat hulle Paypal-rekening toegemaak sal word: ? Misinformation. See disinformation. (In future, under the influence of trans, to be called, interchangeably, misterinformation and msinformation, with other additional forms to be added as required.) Lekker week, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
|
Re: Medies
开云体育Terloops, “leed/besering” gee my ’n skietpyn deur die hart ...? Soms werk “iets oorkom” of selfs “slegte (of so iets) nagevolge”, maar ook nie altyd nie ... het engiemand ’n beter oplossing? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 10 October 2022 08:22 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Medies ? Hierdies kom ui ’n versekeringsdokument. Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie. ? Neuro-imaging – neurobeeldvorming? (CT = RT, MRI bly seker dieselfde?) Past pointing – vingerwystoets? Intention tremor -? ? Small vessel disease – kleinvatsieke? Minimal invasive surgery – minimaal indringende snykunde? Ek kry die indruk dat “snykunde” dikwels eenvoudig “operasie” beteken, soos in open-heart surgery = opehartoperasie (wat ek nog uit Dr Barnard se dae onthou), en “he has had knee surgery” =? hy’t ’n knie-operasie gehad.) Ek sou dus minimaal indringende operasie verkies. ? Impairment (permanent impairment of respiration, in equilibrium, impairment type (not self-inflicted, ens.) – aantasting? En is daar ’n algemeen gebruikte term vir self-inflicted harm? Soms werk selfbesering, maar soms nie. Toe my vrou orrelliste was in Upington en (betaalde) kraamverlof gevra het, sê die kerkraad nee, want dis “self aangedane leed” (kon ook “aangedoende” gewees het, ek het dit nie op papier gesien nie). Leed? Wel, OK, as dit dan moet. Maar besering?? ? |
|
Re: Medies
开云体育Nou heerlik gelag (met ’n woedende traan) oor “selfaangedane leed”!? Herinner my aan die Transvaalse Onderwysdepartement vroe?r jare: ?1982, het my seun verwag, vaste pos gehad mét sogenaamde ‘mediese fonds’ (waarop my man as student nie kon wees nie, net ek en die kind(ers) ?... TOD se beleid: Net vrouens van manlike onderwysers kry betaalde kraamverlof en kraamvoordele ... en kan julle glo, nooit het één van ons ge-toyi toyi nie!? Ek is seker selfs die ANC behandel onderwyseresse (seksistiese term) beter ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen