¿ªÔÆÌåÓýNou heerlik gelag (met ¡¯n woedende traan) oor ¡°selfaangedane leed¡±!? Herinner my aan die Transvaalse Onderwysdepartement vroe?r jare: ?1982, het my seun verwag, vaste pos gehad m¨¦t sogenaamde ¡®mediese fonds¡¯ (waarop my man as student nie kon wees nie, net ek en die kind(ers) ?... TOD se beleid: Net vrouens van manlike onderwysers kry betaalde kraamverlof en kraamvoordele ... en kan julle glo, nooit het ¨¦¨¦n van ons ge-toyi toyi nie!? Ek is seker selfs die ANC behandel onderwyseresse (seksistiese term) beter ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 10 October 2022 08:22 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Medies ? Hierdies kom ui ¡¯n versekeringsdokument. Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie. ? Neuro-imaging ¨C neurobeeldvorming? (CT = RT, MRI bly seker dieselfde?) Past pointing ¨C vingerwystoets? Intention tremor -? ? Small vessel disease ¨C kleinvatsieke? Minimal invasive surgery ¨C minimaal indringende snykunde? Ek kry die indruk dat ¡°snykunde¡± dikwels eenvoudig ¡°operasie¡± beteken, soos in open-heart surgery = opehartoperasie (wat ek nog uit Dr Barnard se dae onthou), en ¡°he has had knee surgery¡± =? hy¡¯t ¡¯n knie-operasie gehad.) Ek sou dus minimaal indringende operasie verkies. ? Impairment (permanent impairment of respiration, in equilibrium, impairment type (not self-inflicted, ens.) ¨C aantasting? En is daar ¡¯n algemeen gebruikte term vir self-inflicted harm? Soms werk selfbesering, maar soms nie. Toe my vrou orrelliste was in Upington en (betaalde) kraamverlof gevra het, s¨º die kerkraad nee, want dis ¡°self aangedane leed¡± (kon ook ¡°aangedoende¡± gewees het, ek het dit nie op papier gesien nie). Leed? Wel, OK, as dit dan moet. Maar besering?? ? |