开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...

As jy google met "PayPal closing accounts" of iets dergeliks, kan jy sien
dis ’n groot storie in die VSA. En ja, dit sluit aan by die "woke"-krete uit
verskillende oorde. Sosiolo? het nogal heelwat te sê oor wie wat daarmee
bedoel.

Maar ons het lankal dieselfde soort situasie hier. Ons hele politieke en
werkverskaffingsatmosfeer is vervuil met wolke van 'polities korrekte'
praktyke soos kaderontplooiing, bemagtigingsvereistes, haatspraakdefinisies,
noem maar op. Baie daarvan dateer al van die dae voor '94 en die Broederbond
en Rapportryers en Sons of England. Die goed het nou net ander name, maar
die vooroordele is nog steeds daar.

In die jare van die tsaars was die hofre?l: geen baarde. Dis as onbeskaaf
beskou, maar was re?lreg in konflik met die Grieks-Ortodokse leefre?ls. Dus
het die howelinge hul baarde sorgvuldig laat verwyder en in hul sakke
saamgedra - ingeval hulle onverwags voor Peter (die Poortwagter, nie Die
Grote nie) moes verskyn.

Ons steek veiligheidshalwe ook maar ons baarde in die sak...

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 18:43
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

Dankie Arina, Tony en Samuel ... waardeer julle!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 03 October 2022 15:23

On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote:

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van
klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie
veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te hê
nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe?

Samuel

Ja, Samuel, dit is so. Maar die risiko is nie die rede hoekom ek wil toemaak
nie – dis omdat hulle op die sensuur-wa geklim het en links en regs webwerwe
'deplatform' en 'demonetize' vir ongegronde redes soos "diskriminasie",
"haatspraak" en "spreading misinformation" – herinner mens nogal aan Trudeau
met die trokdrywers se bankrekeninge ...
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 03 October 2022 15:23
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote:

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van
klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie
veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te hê
nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe?

Samuel

Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...

On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote:

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te hê nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe?

Samuel

Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...

开云体育

Sover ek weet is PayFast ’n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie – dis óf PayPal óf ’n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste).

?

PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit ’n betaling geweier nie. Onthou – jy kies dollar of euro of pond as jou ‘default payment currency’. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou ‘wallet’ toe gaan en die geld omskakel na dollar – en dan wys dit eers as ‘funds to withdraw’. En dan het jy natuurlik ’n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, October 3, 2022 14:29
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Nee, nooit van gehoor nie.

Ek gebruik al jare vir PP en het al ’n slag met hulle gehaak – hulle sê ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens sê waarvandaan daardie geld gekom het nie.

Ure gemors.

?

Tony

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 14:09
To: [email protected]; [email protected]
Subject: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Dagsê ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief:

?

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister ná ’n Google-soektog ’n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk – is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my sê hoe julle dit vind, en of dit ‘doeltreffend en veilig’ is?

?

Intussen ’n goeie week vir julle almal!

L???? : - )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

'n Vraag oor betaalmetodes ...

Re: intermedi?re fase

On 29/09/2022 17:53, Tony Moen wrote:

Ek loop herhaaldelik in akademiese tekste die spelling “intermediêre fase-onderrig” raak.
Maar daar bestaan mos nie so iets soos fase-onderrig nie.
Moet dit nie intermediêrefase-onderrig wees nie (en juniorfase-onderrig en seniorfase-onderrig) nie?
Ja, maar soms besluit skrywers dat hul lesers dit meer sal waardeer as hulle korter woordjies gebruik en vermoed skrywers dat hul lesers slim genoeg sal wees om die los geskryfde term nie verkeerd te verstaan nie.

Samuel

intermedi?re fase

开云体育

Ek loop herhaaldelik in akademiese tekste die spelling “intermediêre fase-onderrig” raak.

Maar daar bestaan mos nie so iets soos fase-onderrig nie.

?

Moet dit nie intermediêrefase-onderrig wees nie (en juniorfase-onderrig en seniorfase-onderrig) nie?

Die feit dat die eerste lid verbuig word, behoort geen rol te speel nie (vgl gewapendebetoningenieur).

Re: komma

开云体育

Ja, ek ken daardie bere?ling. Met nog 80 bll redigering vir lewering m?re doen.

?

Maar ek byt nie.

Sommer net vinnig gegoogle “die apostel Paulus” en soortgelyke konstruksies:

Sonder komma:

Die apostel Paulus?erken in Galasi?rs 1:15?

?

·

Die?term Bergenvaarders het vanaf?die?Middeleeue na?die?Hanseatiese koopmans en ... by?die?handel met Noorwe? en hier veral?die hawestad?Bergen betrokke was.

?

?

·

A4 PDF Aflaaibare opsommings oor?die?volgende inhoud vir Geskiedenis?Graad 7: Le

?

Wat?is?die?betekenis van?die naam Johannes?in?die?Bybel?

(mens kan maar die Bybel deusoek, maar jy sal hope sulke formulerings kry, sonder komma: die profeet Elia, die priester dit, die rigter dat…?

?

Sal later verder hieroor besin: óf die re?l in AWS dek nie sulke gevalle nie, óf hy klop nie, óf ons lees hom verkeerd.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elsabe Birkenmayer
Sent: Wednesday, 28 September 2022 13:21
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] komma

?

Hallo Tony

?

Dit word in AWS 13.33 bespreek. Dit hang af of woord (naam, in hierdie geval) uitbreidend of beperkend is. Sien ook die tabel na (b).

?

Groete

Elsabé Birkenmayer

0823721939

On 28 Sep 2022, at 11:11, Tony Moen <transed@...> wrote:

Is dit korrek/aanvaarbaar om te skryf:

Dis gele? naby die stad, Athene.

Die duikboot, Nautilus, het onder Arktika deur gereis

?

Ek kry hierdie styl herhaaldelik in dieselfde dokument, asof iemand dink dit hoort so.

Klink vir my al asof Athene en Nautilus dan aangespreek word.

?

Moet mens dan ook skryf:

My seun, Mieliepap(,)

Jy laat my hart so klippeklap

Re: komma

On 28/09/2022 11:11, Tony Moen wrote:

Dis gele? naby die stad, Athene.
Die duikboot, Nautilus, het onder Arktika deur gereis
Die komma dui aan dat dit die enigste stad of duikboot is wat bestaan of wat binne die wêreldtjie van die teks is.

Dis gele? naby die stad, Athene.
= daar is één stad en dit heet Athene.

Dis gele? naby die stad Athene.
= die stad se naam is Athene maar dit is nie die enigste stad wat bestaan nie.

Samuel

Re: komma

开云体育

Hallo Tony

Dit word in AWS 13.33 bespreek. Dit hang af of woord (naam, in hierdie geval) uitbreidend of beperkend is. Sien ook die tabel na (b).

Groete

Elsabé Birkenmayer
0823721939

On 28 Sep 2022, at 11:11, Tony Moen <transed@...> wrote:

Is dit korrek/aanvaarbaar om te skryf:

Dis gele? naby die stad, Athene.

Die duikboot, Nautilus, het onder Arktika deur gereis

?

Ek kry hierdie styl herhaaldelik in dieselfde dokument, asof iemand dink dit hoort so.

Klink vir my al asof Athene en Nautilus dan aangespreek word.

?

Moet mens dan ook skryf:

My seun, Mieliepap(,)

Jy laat my hart so klippeklap

komma

Re: Meester of Weesheer?

Tony, Master of the Supreme Court is nog Meester van die Hooggeregshof,
aldus Regsterminologie: Straf-, Strafproses- en Bewysreg (Juta 2015),
waarvan Mari?tta Alberts een van die eindredakteurs is.
In meer resente dokumente is dit nou Master of the High Court/Meester van
die Ho? Hof - bron

Kind regards/Vriendelike groete

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, September 23, 2022 12:20 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Meester of Weesheer?

Dankie, Sam!
So sien mens dat woorde, nes mense wat jy jare laas gesien het, skelmpies
agter
jou rug verander.
Dan skrik jy soms wanneer jy hulle weer raakloop...

HAT 6 gee egter geen hedendaagse ekwivalent nie. Omskryf dit net as
"hoofamptenaar".
Onder "Meester van die Hooggeregshof" is hy wel te vinde, maar
Hooggeregshof
was die vertaling van Supreme Court, wat in 1997 afgeskaf is.
Ek sien HGH wel nog op google (in 2021!), maar is dit nie vervang met High
Court/Ho? hof nie?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 23 September 2022 12:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Meester of Weesheer?

On 23/09/2022 11:13, Tony Moen wrote:

Ek het altyd “Master of the High Court” vertaal as Weesheer.
HAT 5.1 sê "weesheer" is 'n verouderde term vir die hoofamptenaar van die
weeskamer.

HAT 5.1 sê ook "Meesterskantoor" is die kantoor van die meester van die
Hooggeregshof of van die weesheer.

Samuel

Re: Meester of Weesheer?

Dankie, Sam!
So sien mens dat woorde, nes mense wat jy jare laas gesien het, skelmpies
agter jou rug verander.
Dan skrik jy soms wanneer jy hulle weer raakloop...

HAT 6 gee egter geen hedendaagse ekwivalent nie. Omskryf dit net as
"hoofamptenaar".
Onder "Meester van die Hooggeregshof" is hy wel te vinde, maar Hooggeregshof
was die vertaling van Supreme Court, wat in 1997 afgeskaf is.
Ek sien HGH wel nog op google (in 2021!), maar is dit nie vervang met High
Court/Ho? hof nie?

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Friday, 23 September 2022 12:00
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Meester of Weesheer?

On 23/09/2022 11:13, Tony Moen wrote:

Ek het altyd “Master of the High Court” vertaal as Weesheer.
HAT 5.1 sê "weesheer" is 'n verouderde term vir die hoofamptenaar van die
weeskamer.

HAT 5.1 sê ook "Meesterskantoor" is die kantoor van die meester van die
Hooggeregshof of van die weesheer.

Samuel

Re: Meester of Weesheer?

On 23/09/2022 11:13, Tony Moen wrote:

Ek het altyd “Master of the High Court” vertaal as Weesheer.
HAT 5.1 sê "weesheer" is 'n verouderde term vir die hoofamptenaar van die weeskamer.

HAT 5.1 sê ook "Meesterskantoor" is die kantoor van die meester van die Hooggeregshof of van die weesheer.

Samuel

Meester of Weesheer?

开云体育

Ek het altyd “Master of the High Court” vertaal as Weesheer.

Nou sien ek talle webwerwe met “Meester”. O.a. Solidariteit, gov. co.za, justice.co.za, prokureur.co.za…

?

Het die pos van naam verander, of is dit net nog ’n voorbeeld van kruipende anglisering van ons regstaal?

Re: Co-location

On 22/09/2022 14:22, Elna Coetser via groups.io wrote:

Kollegas, hoe sou julle co-location in Afrikaans vertaal? Dis nou waar ’n firma se IT-stelsels na ’n ander plek geskuif word om daar in stand gehou te word. Ek kry ’n paar bronne aanlyn wat mede-lokasie gebruik, met die koppelteken, sou dit vir julle werk?
Ek raai: saam huisves, saam te huisves.

Samuel

Re: Co-location

开云体育

Aangesien die AWS alle samestellings met mede vas skryf, sou ek medelokasie skryf.

Ek het net bedenkings oor lokasie, wat hier bloot plek of plasing beteken.

Ek kan nie aan enige gebruik vir die woord dink nie (behalwe township).

?

Definisie:

an??in which a????that other??use as their internet??all in one?

?

Baie dudieliker by

?

Daarvolgens is dit ’n datasentrum wat apparatuur in een plek aanhou en die gebruik daarvan verhuur aan gebruikers wat dit nie self kan bekostig nie. Die artikel gee voorbeele van so ’n praktyk.

?

Dis dan nie ’n geval waar apparaat verskuif word nie, maar waar ’n aantal gebruikers gebruik maak van fasiliteite wat op een plek opgerig/ge?nstalleer ?is (dis waarop die “co”- slaan..

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Elna Coetser via groups.io
Sent: Thursday, 22 September 2022 14:23
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Co-location

?

?

Kollegas, hoe sou julle co-location in Afrikaans vertaal? Dis nou waar ’n firma se IT-stelsels na ’n ander plek geskuif word om daar in stand gehou te word. Ek kry ’n paar bronne aanlyn wat mede-lokasie gebruik, met die koppelteken, sou dit vir julle werk?
Groete, Elna

Elna Coetser
Language Information service practitioner

Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.

Co-location