As jy google met "PayPal closing accounts" of iets dergeliks, kan jy sien
toggle quoted message
Show quoted text
dis ¡¯n groot storie in die VSA. En ja, dit sluit aan by die "woke"-krete uit verskillende oorde. Sosiolo? het nogal heelwat te s¨º oor wie wat daarmee bedoel. Maar ons het lankal dieselfde soort situasie hier. Ons hele politieke en werkverskaffingsatmosfeer is vervuil met wolke van 'polities korrekte' praktyke soos kaderontplooiing, bemagtigingsvereistes, haatspraakdefinisies, noem maar op. Baie daarvan dateer al van die dae voor '94 en die Broederbond en Rapportryers en Sons of England. Die goed het nou net ander name, maar die vooroordele is nog steeds daar. In die jare van die tsaars was die hofre?l: geen baarde. Dis as onbeskaaf beskou, maar was re?lreg in konflik met die Grieks-Ortodokse leefre?ls. Dus het die howelinge hul baarde sorgvuldig laat verwyder en in hul sakke saamgedra - ingeval hulle onverwags voor Peter (die Poortwagter, nie Die Grote nie) moes verskyn. Ons steek veiligheidshalwe ook maar ons baarde in die sak... -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne Sent: Monday, 03 October 2022 18:43 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... Dankie Arina, Tony en Samuel ... waardeer julle! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 03 October 2022 15:23 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ... On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote: Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge vanAs ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te h¨º nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe? Samuel |