Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
deglaze > A
On 07/10/2022 05:35, Lynette Posthumus via groups.io wrote:
Explain how to deglaze a roasting pan for the preparation of a brown beef stock.Die Huishoudkundewoordeboek s¨º: glaze n. 1: 1 glans(laag) 2 glanssous (bv. vleis) 3 glasuur glaze n. 2 (ice coat): yslaag (bevriesing) glaze v. 1: 1 glans (bv. boordjie) 2 glasuur (bv. keramiek) 3 (ver)glans (met 'n laag bedek) glaze v. 2 (ice-coat): ysglans (bevriesing) Sou "ontglans" deur jou lesers verstaan word? Aan die ander kant, wat is "deglaze"? Ek weet s¨¦lf nie, dus gaan ek google. As ek di¨¦ webwerf korrek verstaan: ...dan is dit die proses waardeur jy die pan se bodem met 'n houtlepel skraap terwyl die sous verwarm word om die aanbrandsel van die bodem te skraap (en met die sous te laat meng) tydens die opwarmproses. Teen die tyd wat jy "deglaze", sit die sous reeds in die pan. Dit beteken dus om die panbodem te skraap tydens die opwarmproses. Dus... "panbodem skraap"? Samuel |
¿ªÔÆÌåÓýDankie Laetitia ? Is jy dalk die Laetitia wat saam met my by die Stadsraad van Pretoria gewerk het? ? Groete Lynette ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Laetitia Sullivan
Sent: 07 October 2022 03:13 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] deglaze > A ? ¡¯n Mens "blus" die pan, maar omdat min mense hierdie term ken, word daar gewoonlik iets ges¨º soos "meng die pansappe met rooiwyn van jou keuse en kook af". |
to navigate to use esc to dismiss