¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Interessant maar ook ontstellend

¿ªÔÆÌåÓý

Sien ook? ? ? Enkele wetenskaplikes soos Fred Singer en Fred Seitz het ook meegedoen aan die leuens oor tabak en klimaatsverandering.

On 2025/01/09 09:20, Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via groups.io wrote:

Ongelukkig

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Pieter Van der Walt via groups.io
Sent: Thursday, 09 January 2025 09:13
To: ZA_energie <[email protected]>
Subject: Re: [ZA-energie] Interessant maar ook ontstellend

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

En na aan die kol.

On Thu, 09 Jan 2025, 08:45 Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via , <wolhuter=[email protected]> wrote:

?

?

Prof Riaan Wolhuter? |? PhD Pr Eng SMIEEE SMSAIEE
Associate Professor Extraordinary: DSP-Telecommunications

Electrical- & Electronic Eng?

Stellenbosch University

e: wolhuter@...? | ?t: +27 83?444 5220? |? Dept E & E Eng,

?

The and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

?

Re: Interessant maar ook ontstellend

¿ªÔÆÌåÓý

Gevolgtrekking:
Propaganda - dus meesal geld(belange) - maak dat mense politici glo van wie hulle weet dat hulle lieg.

dieterholm@...
Tel ? 012 371 3389
Cell 083 287 3220
PO Box 58,
Hartbeespoort
0216 South Africa

On 09 Jan 2025, at 09:20, Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via <wolhuter@...> wrote:

Ongelukkig
?
From:?[email protected]?<[email protected]>?On Behalf Of?Pieter Van der Walt via?
Sent:?Thursday, 09 January 2025 09:13
To:?ZA_energie <[email protected]>
Subject:?Re: [ZA-energie] Interessant maar ook ontstellend
?
CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.
?

En na aan die kol.

On Thu, 09 Jan 2025, 08:45 Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via?, <wolhuter=[email protected]> wrote:
?
?
Prof Riaan Wolhuter? |? PhD Pr Eng SMIEEE SMSAIEE?
Associate Professor Extraordinary: DSP-Telecommunications
Electrical- & Electronic Eng?
Stellenbosch University
e:?wolhuter@...? | ?t:?+27 83?444 5220? |? Dept E & E Eng,?
?
The and confidentiality of this email are governed by these terms.?
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.?
?

Re: Interessant maar ook ontstellend

¿ªÔÆÌåÓý

Ongelukkig

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Pieter Van der Walt via groups.io
Sent: Thursday, 09 January 2025 09:13
To: ZA_energie <[email protected]>
Subject: Re: [ZA-energie] Interessant maar ook ontstellend

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

En na aan die kol.

On Thu, 09 Jan 2025, 08:45 Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via , <wolhuter=[email protected]> wrote:

?

?

Prof Riaan Wolhuter? |? PhD Pr Eng SMIEEE SMSAIEE
Associate Professor Extraordinary: DSP-Telecommunications

Electrical- & Electronic Eng?

Stellenbosch University

e: wolhuter@...? | ?t: +27 83?444 5220? |? Dept E & E Eng,

?

The and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

?

Re: Interessant maar ook ontstellend

En na aan die kol.

On Thu, 09 Jan 2025, 08:45 Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via , <wolhuter=[email protected]> wrote:

?

?

Prof Riaan Wolhuter? |? PhD Pr Eng SMIEEE SMSAIEE
Associate Professor Extraordinary: DSP-Telecommunications

Electrical- & Electronic Eng?

Stellenbosch University

e: wolhuter@...? | ?t: +27 83?444 5220? |? Dept E & E Eng,

?

The and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

?

Interessant maar ook ontstellend

¿ªÔÆÌåÓý

?

?

Prof Riaan Wolhuter? |? PhD Pr Eng SMIEEE SMSAIEE
Associate Professor Extraordinary: DSP-Telecommunications

Electrical- & Electronic Eng?

Stellenbosch University

e: wolhuter@...? | ?t: +27 83?444 5220? |? Dept E & E Eng, Banghoek Rd, Stellenbosch, South Africa

?

The and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

?

Re: Suid- en Wes Australie se sonpanele op dakke

¿ªÔÆÌåÓý

Die skade is onberekenbaar

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Pieter Van der Walt via groups.io
Sent: Tuesday, 07 January 2025 14:13
To: ZA_energie <[email protected]>
Subject: Re: [ZA-energie] Suid- en Wes Australie se sonpanele op dakke

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

Ons kon baie nader daaraan gewees het. Dankie Gwede.

?

On Tue, 07 Jan 2025, 12:25 bernhard via , <bernhard=[email protected]> wrote:

Portugal sowel as Spanje kry elk sowat 40% van al hulle elektrisiteit uit son- en windkrag.? En Denemarke sowat 65%.? En (waarskynlik a g v hul konneksie met die wyer Europese kragnet, en ten spyte van doemprofete) lyk dit nie asof dit lei tot onstabiliteit in hulle kragnetwerke nie.

On 2025/01/07 07:45, bernhard wrote:

Panele op dakke lewer heelwat meer as 21.7% en 26% van kragnet se totaal.? Daardie persentasies is maar wat hulle aan die kragnet teruglewer, en sluit nog gladnie krag in wat hulle aan die geboue lewer waarop hulle geinstalleer is nie.? Dit sluit ook nie sonplase of windkrag in nie.

On-roof solar panels feed back considerably more than 21.7% and 26% of the grid total in these huge provinces of Australia.? Those percentages are merely what they feed back into the grid, and do not include power which they deliver to the building on whose roofs the are installed.? These also do not include solar farms or wind power.

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms.

Suid- en Wes Australie se sonpanele op dakke

Re: Move to green energy was slowed down by government to protect coal mining

Dit het nie baie navorsing geverg om dit uit te vind nie!
PW

On Mon, Jan 6, 2025 at 7:01?AM bernhard via <bernhard=[email protected]> wrote:

Re: Move to green energy was slowed down by government to protect coal mining

¿ªÔÆÌåÓý

Wat verwag ons met iemand soos Mantashe aan die stuur? En dit wat hulle moet doen, gebeur nie. Oa, daardie area rondom Witbank is ¡®n ekologiese ramp met suur- en ander minerale besoedeling van riviere en die omgewing. Daar is geen beheer hieroor deur sy Dept nie. Ek was al jare gelede daar op ¡®n plaas waardeur ¡®n lang stuk van die boloop van die Olifantsrivier vloei. Die pH van die water was 3. Biologies steriel met nie eers ¡®n padda wat daarin kon leef nie. Dis nou veel erger.

Wat ¡®n klomp polities gedrewe super-onbevoegdes.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of bernhard via groups.io
Sent: Monday, 06 January 2025 07:17
To: [email protected]
Subject: [ZA-energie] Move to green energy was slowed down by government to protect coal mining

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

"The department was involved in a conflict of interest. The move towards renewable energy was at odds with the department¡¯s support for the minerals sector, including coal. The department was committed to continuing fossil fuel mining. For example, it took on the job of issuing environmental authorisations to companies applying for mines and waste management licences. This job was previously done by the?. Having Mineral Resources and Energy promoting fossil fuel mining and approving mining companies plans to protect the environment turned it into the ¡°¡±."

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

Move to green energy was slowed down by government to protect coal mining

Re: CFS se Fusie pogings

¿ªÔÆÌåÓý

Fissie reaktore soos Koeberg se beton-omhulsel is ontwerp om die impak van 'n Jumbo Jet (soos in 9/11) te weerstaan.? Reeds die kleinste Tokamak reaktor se wande is dubbeld so dik.

On 2024/12/28 01:04, bernhard wrote:

"Your machine has to survive the pummeling. But it also has to put the energy to work, producing electricity, keeping the reaction going, all without disturbing your plasma, which is as precarious as a toy top spinning on a fingertip".

Van CFS se SPARC (Smallest Possible ARC) word gese^: "Here, in a room as airy and grand as a temple, a colossal machine will soon be placed at the altar. In a circle around its core will sit 18 giant magnets, each powerful enough to hoist an aircraft carrier."? Daardie kleinste reaktor het betonwande 8 voet dik -- dubbeld so dik as Koeberg en soorgelyke fissie reaktore.? Voorsorg teen disintegrasie a g v plasma-magneetveld onstabiliteite.

CFS se Fusie pogings

¿ªÔÆÌåÓý

"Your machine has to survive the pummeling. But it also has to put the energy to work, producing electricity, keeping the reaction going, all without disturbing your plasma, which is as precarious as a toy top spinning on a fingertip".

Van CFS se SPARC (Smallest Possible ARC) word gese^: "Here, in a room as airy and grand as a temple, a colossal machine will soon be placed at the altar. In a circle around its core will sit 18 giant magnets, each powerful enough to hoist an aircraft carrier."? Daardie kleinste reaktor het betonwande 8 voet dik -- dubbeld so dik as Koeberg en soorgelyke fissie reakktore.? Voorsorg teen disintegrasie a g v plasma-magneetveld onstabiliteite.

Fusie Wensdenkery Stellarator vs Tokamak

¿ªÔÆÌåÓý

Die Stellarator konfigurasie dateer reeds uit die 1950s of vroeer. ? Dis selfs ouer as die Tokamak, wat (anders as die Stellarator) nie in beskryf word nie.? Dit vereis baie spesifieke vorms van die "coils". wat eers relatief onlangs met beter rekenaartegnologie akkuraat ontwerp kon word. Daarom het dit vroeer min aandag gekry.? Vandag fokus fusie navorsing in Duitsland en in China op Stellarators eerder as Tokamaks.?

Die Wendelstein is 'n moderne Stellarator, waarin die plasma veel langer ge"confine" kan word as in 'n Tokamak.? Volgens .sciencedirect.com/science/article/pii/S2666675823001650 "the??has many advantages. (1) The stellarator avoids??instabilities and major??disruptions with large??forces in the structure of the device and??beams of runaway electrons caused by the large? (mega-amperes) of the tokamak".

Verder "Enormous external power is needed in tokamaks to maintain not only the plasma current but also the profiles of pressure and current for achieving a high bootstrap current fraction and steady-state operation. In contrast, the stellarator??that confines plasma and the rotational transform of the field lines are mainly generated by external 3D coils, eliminating the need for large toroidal current flowing in the plasma and thus the need for external current drivers, which greatly lowers recirculating power and cost".

On 2024/12/27 10:30, bernhard wrote:

Verreweg die mees koste-effektiewe maniere om fusie-energie na elektrisiteit om te sit is via fotovoltaiese, wind- en hidrokrag.? Met battery en gepompte hidro as stoor bygevoeg waar nodig (buigsame hidro is meer energie-doeltreffend as gepompte).? Die $2 miljard totaal wat CFS ingesamel het, is waarskynlik minder as wat die Oekraiense, Gaza, Hezbollah, Siriese, Houthi en ander oorloe per dag kos.? Dis nou as die skade wat aangerig word by die militere koste getel word.

Die aankondiging van die "400 MWe fusie kragstasie" is maar net nog 'n manier om hul stokperdjie te finansier!? Daar sal NIKS wat ekonomies krag kan lewer van kom nie!? Nie in hierdie eeu nie.? Ook nie in hierdie millenium nie.? Die wat dit "betwyfel", het nie die fisika van hitte-oordrag, plasma-stabiliteit en stralingskade ... behoorlik en eerlik toegepas nie.? Tokamaks anders as sommige meer gekompliseerde konfigurasies (bv Wendelstein) se plasmas is inherent onstabiel en kan katastrofies "ontplof".? 'n Magnetiese energie ontploffing van die soort wat keer dat die nog veel duurder ITER masjien voltooi word!? Wee diegene wat naby is wanneer dit gebeur!

On 2024/12/27 09:34, Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via groups.io wrote:

Ek is net verbaas dat daar soveel geld ingestort word.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of bernhard via groups.io
Sent: Friday, 27 December 2024 05:46
To: [email protected]
Subject: Re: [ZA-energie] Fusie Wensdenkery

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

Dit begin met "IF all goes to plan ...".? 'n Baie groot IF.? AS die voorspellings van die fusie protagoniste gerealiseer het, was die reuse ITER reeds sowat 'n dekade gelede operasioneel, en teen 'n klein breukdeel van sy koste tot dusver.? Maar nou word voorspel dat dit in die 1930s sal begin werk as prototipe om te wys dat fusie-krag dalk moontlik sal wees.

? gee meer besonderhede oor die beplande aanleg in Virginia.? Dit se^ onder andere:

" .. let¡¯s hold our nuclear horses for just a moment: there are several steps that must be completed before this fusion plant, named ARC (for ¡°affordable, robust, compact¡±), could be plugged into Virginia¡¯s power grid. For one, CFS has not finished its demonstration machine, SPARC (¡°smallest possible ARC¡±). The company says it expects the completed SPARC to show net energy production in 2027. That alone would be a feat."

Voordat daardie maatskappy (CFS) se SPARC werk, is dit blote wensdenkery van hulle om so groot van hierdie beoogde ARC te praat.? Soos male sonder tal met fusie in die afgelope driekwart-eeu, sal daar niks meer as grootpratery van kom nie.???

Ek sien nerens dat hulle die wesentlike probleme van enorme stralingskade a g v die ultrasnel (14.3 MeV) neutrone bespreek nie.? Teen 400 MW kraglewering gaan daardie supersnel neutrone hulle superduur kriogene supergeleiers taamlik gou vernietig.??

Ek sien ook nie hoe hulle genoeg tritium brandstof (wat nie in naastenby genoegsame hoeveelhede in die natuur voorkom nie, en wat tot nou toe uit Kanada se CANDU reaktore verkry is) gaan kry nie.? Kanada het intussen meeste van sy CANDU reaktore gesluit, en beplan om ook die origes binnekort te sluit.? Tritium het 'n halfleeftyd van sowat 12 jaar.?? M a w die bestaande beskeie voorraad daarvan word elke 12 jaar met die helfte verminder.? So wanneer hierdie beloofde reaktor oor 12 of meer jare gereed sal wees sal daar maar min brandstof beskikbaar wees.

?

On 2024/12/27 01:56, Van Niekerk, Wikus, Prof [wikus@...] via groups.io wrote:

?

Wikus van Niekerk

+27 (0) 82 256 4131

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

Re: Fusie

" The world is desperate for a clean, abundant source of energy".?

Desperate mense maak maklik oordeelsfoute.

PW

On Fri, Dec 27, 2024 at 1:57?AM Van Niekerk, Wikus, Prof [wikus@...] via <wikus=[email protected]> wrote:

Wikus van Niekerk
+27 (0) 82 256 4131
wikus@...
The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

Re: Tech Alert: Growing Enthusiasm for EV Curbside Charging

Maar soos Riaan s¨º, die drade sal moet dikker raak as baie stasie opgerig word, en iewers moet die dikker drade ook bykomende krag kan inprop... Maar dit is 'n kwessie van goeie beplanning (en belegging).

On Fri, 27 Dec 2024, 10:47 bernhard via , <bernhard=[email protected]> wrote:

Inderdaad.

On 2024/12/26 20:12, Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via wrote:

Baie interessante artikel daardie!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Pieter Van der Walt via
Sent: Thursday, 26 December 2024 13:11
To: ZA_energie <[email protected]>
Subject: [ZA-energie] Tech Alert: Growing Enthusiasm for EV Curbside Charging

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

Kyk ook oor waterstofgedrewe treine

---------- Forwarded message ---------
From: IEEE Spectrum <ieee-spectrum@...>
Date: Thu, Dec 26, 2024 at 10:01?AM
Subject: Tech Alert: Growing Enthusiasm for EV Curbside Charging
To: <pwvanderwalt@...>

?

Plus AI companies getting bad grades on safety?.

?????????????????????????????????????????????????? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?

?

?

To view this email as a webpage, .

?

?

?

[ Image ]

?

?

[ Image ]

?

26 DECEMBER 2024

?

?

?

?

[ Image ] [[]]

?

?

>?Voltpost and other companies are making it easier to own an EV in big cities.

?

?

[ Image ] [[]]

?

ADVERTISEMENT

>?Prepare yourself for the challenges of creating cutting-edge A&D autonomous tech. Download the e-book to explore how autonomy is transforming the aerospace & defense industry.

?

?

[ Image ] [[]]

?

?

>?A new report from the Future of Life Institute gave mostly Ds and Fs.

?

?

[ Image ] [[]]

?

> An Indian group has built tools to help with diagnosis and treatment.

?

?

[ Image ] [[]]

?

> Copper threads suggest a way to make gas diffusion electrodes better and larger.

?

?

[ Image ] [[]]

?

>?Stan Thompson's vision for greener trains is reshaping rail transit worldwide.

Re: Chris se aanbieding

¿ªÔÆÌåÓý

Van kardinale belang

On 2024/12/25 10:07, Pieter Van der Walt via groups.io wrote:

Re: Tech Alert: Growing Enthusiasm for EV Curbside Charging

¿ªÔÆÌåÓý

Inderdaad.

On 2024/12/26 20:12, Wolhuter, Riaan, Dr [wolhuter@...] via groups.io wrote:

Baie interessante artikel daardie!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Pieter Van der Walt via groups.io
Sent: Thursday, 26 December 2024 13:11
To: ZA_energie <[email protected]>
Subject: [ZA-energie] Tech Alert: Growing Enthusiasm for EV Curbside Charging

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

Kyk ook oor waterstofgedrewe treine

---------- Forwarded message ---------
From: IEEE Spectrum <ieee-spectrum@...>
Date: Thu, Dec 26, 2024 at 10:01?AM
Subject: Tech Alert: Growing Enthusiasm for EV Curbside Charging
To: <pwvanderwalt@...>

?

Plus AI companies getting bad grades on safety?.

?????????????????????????????????????????????????? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ??? ?? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?? ? ? ? ? ?

?

?

To view this email as a webpage, .

?

?

?

[ Image ]

?

?

[ Image ]

?

26 DECEMBER 2024

?

?

?

?

[ Image ] [[]]

?

?

>?Voltpost and other companies are making it easier to own an EV in big cities.

?

?

[ Image ] [[]]

?

ADVERTISEMENT

>?Prepare yourself for the challenges of creating cutting-edge A&D autonomous tech. Download the e-book to explore how autonomy is transforming the aerospace & defense industry.

?

?

[ Image ] [[]]

?

?

>?A new report from the Future of Life Institute gave mostly Ds and Fs.

?

?

[ Image ] [[]]

?

> An Indian group has built tools to help with diagnosis and treatment.

?

?

[ Image ] [[]]

?

> Copper threads suggest a way to make gas diffusion electrodes better and larger.

?

?

[ Image ] [[]]

?

>?Stan Thompson's vision for greener trains is reshaping rail transit worldwide.

?

?

[ Image ] [[]]

?

> New kits put advanced AI edge computing power into the hands of developers everywhere.

?

?

[ Image ] [[]]

?

SPONSORED WEBINARS

IEEE offers free PDH certificates to attendees of these webinars as credits for Personal Development Hours.

?

> This webinar covers modeling 5G non-terrestrial networks (NTN) using satellite links, orbit propagation, coverage maps, Doppler compensation, 5G NR PDSCH throughput, and NB-IoT NTN links.

[ Image ] [[]]

?

?

> In this webinar, we will discuss battery modeling at three different design scales: the microscale, cell scale, and pack scale.

[ Image ] [[]]

?

?

?

Forwarded from a friend?

?

?

?

[ Image ] [[]]

This email was sent by IEEE Spectrum 3 Park Avenue New York, NY 10016 USA

If you would like to manage your current Spectrum Newsletter preferences or sign up for other Spectrum Newsletter communications, | ? 2024 IEEE - All rights reserved. Use of this website signifies your agreement to the terms and conditions.