Ons kon baie nader daaraan gewees het. Dankie Gwede.
toggle quoted message
Show quoted text
Portugal
sowel as Spanje kry elk sowat 40% van al hulle elektrisiteit uit
son- en windkrag.? En Denemarke sowat 65%.? En (waarskynlik a g
v hul konneksie met die wyer Europese kragnet, en ten spyte van
doemprofete) lyk dit nie asof dit lei tot onstabiliteit in hulle
kragnetwerke nie.
On 2025/01/07 07:45, bernhard wrote:
Panele op
dakke lewer heelwat meer as 21.7% en 26% van kragnet se
totaal.? Daardie persentasies is maar wat hulle aan die
kragnet teruglewer, en sluit nog gladnie krag in wat
hulle aan die geboue lewer waarop hulle geinstalleer is nie.?
Dit sluit ook nie sonplase of windkrag in nie.
On-roof
solar panels feed back considerably more than 21.7% and 26% of
the grid total in these huge provinces of Australia.? Those
percentages are merely what they feed back into the grid, and
do not include power which they deliver to the building on
whose roofs the are installed.? These also do
not include solar farms or wind power.