¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Suid- en Wes Australie se sonpanele op dakke


 

¿ªÔÆÌåÓý

Portugal sowel as Spanje kry elk sowat 40% van al hulle elektrisiteit uit son- en windkrag.? En Denemarke sowat 65%.? En (waarskynlik a g v hul konneksie met die wyer Europese kragnet, en ten spyte van doemprofete) lyk dit nie asof dit lei tot onstabiliteit in hulle kragnetwerke nie.

On 2025/01/07 07:45, bernhard wrote:


Panele op dakke lewer heelwat meer as 21.7% en 26% van kragnet se totaal.? Daardie persentasies is maar wat hulle aan die kragnet teruglewer, en sluit nog gladnie krag in wat hulle aan die geboue lewer waarop hulle geinstalleer is nie.? Dit sluit ook nie sonplase of windkrag in nie.

On-roof solar panels feed back considerably more than 21.7% and 26% of the grid total in these huge provinces of Australia.? Those percentages are merely what they feed back into the grid, and do not include power which they deliver to the building on whose roofs the are installed.? These also do not include solar farms or wind power.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.