¿ªÔÆÌåÓý

inhalations, puffs, sprays


 

¿ªÔÆÌåÓý

Hallo Raadgewers,

?

¡°inhalations, puffs, sprays¡±: Hierdie sinonieme kom dikwels voor en ek het al talle vertalings gesien. Ek sou graag wil weet wat die dokters en pasi?nte in die praktyk gebruik en/of watter van die onderstaande (of ander voorstelle) die verstaanbaarste sal wees:

?

  • Moontlikhede: verstuiwings, inasemings, inhalasies, trekke, dampe, spuite, sproeisels, stuifsels, powwe
  • En dan vir die apparaat ¡°inhaler¡±: inhaleerder, newelspuit, verstuiwer, pompie
  • En ¡°nebuliser¡±: nebuliseerder, verstuiwer

?

Ek hoor graag!

?

Dankie,

Charl

?

CHARL HATTINGH (pronouns: he/him/his)

HEALTH SCIENCES LINGUIST

CLINICAL PSYCHOLOGIST

?

Wordweb CC

13 Queens Road, Tamboerskloof, Cape Town 8001, South Africa

Skype: leocharl

+27 (0)83 457 9526

charl@...

(if no reply:) charlhattingh.com@...

?

This email message, including any attached files, is for the sole use of the intended recipient(s) and may contain legally confidential and/or privileged information. If you are not the intended recipient, you are not authorised to copy or disclose all or any part of it without the prior written consent of Charl Hattingh.

?


 

On 24/08/2021 10:31, Charl Hattingh wrote:

* En ¡°nebuliser¡±: nebuliseerder, verstuiwer
Ek weet 'n verstuiwer is 'n nebulizer, maar toe ek en my vrou 'n
nebulizer vir ons babaseun moes kry, het almal van ons en die dokters
dit (in Afrikaans) gewoon 'n "nebulizer" genoem. As my situatie
verteenwoordigend is, vermoed ek dat "nebuliseerder" die meeste verstaan
sal word.

En dan vir die apparaat ¡°inhaler¡±: inhaleerder, newelspuit, verstuiwer, pompie
Ek sou "newel" in 'n woord slegs gebruik as die newel tydens gebruik sigbaar is. By 'n inhaler sien jy nie die newel nie (tensy jy dit verkeerd gebruik).

Ek dink "pompie" is die geskikste woord hier. Ek weet nie hoeveel Afrikaanse mense praat van 'n "inhaler" nie, so ek kan nie s¨º of "inhaleerder" dalk (soos by nebulizer) die geskikste woord sou wees nie.

Persoonlik, as ek nie die woord "inhaler" geken het nie, en ek het die woord "inhaleerder" te?gekom, sou ek aanneem dat dit 'n soort apparaat is (m.a.w. iets van die grootte wat op 'n tafel staan of wat jy met ten minste hande moet vaspak) met pype en dit nie met 'n [asma]pompie assosieer nie.

Samuel


 

Dankie, Samuel, dit maak sin!

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 24 August 2021 11:33
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] inhalations, puffs, sprays

On 24/08/2021 10:31, Charl Hattingh wrote:

* En ¡°nebuliser¡±: nebuliseerder, verstuiwer
Ek weet 'n verstuiwer is 'n nebulizer, maar toe ek en my vrou 'n nebulizer
vir ons babaseun moes kry, het almal van ons en die dokters dit (in
Afrikaans) gewoon 'n "nebulizer" genoem. As my situatie
verteenwoordigend is, vermoed ek dat "nebuliseerder" die meeste
verstaan sal word.

En dan vir die apparaat ¡°inhaler¡±: inhaleerder, newelspuit,
verstuiwer, pompie
Ek sou "newel" in 'n woord slegs gebruik as die newel tydens gebruik
sigbaar is. By 'n inhaler sien jy nie die newel nie (tensy jy dit
verkeerd
gebruik).

Ek dink "pompie" is die geskikste woord hier. Ek weet nie hoeveel
Afrikaanse mense praat van 'n "inhaler" nie, so ek kan nie s¨º of
"inhaleerder" dalk (soos by nebulizer) die geskikste woord sou wees nie.

Persoonlik, as ek nie die woord "inhaler" geken het nie, en ek het die
woord "inhaleerder" te?gekom, sou ek aanneem dat dit 'n soort
apparaat is (m.a.w. iets van die grootte wat op 'n tafel staan of wat jy
met ten minste hande moet vaspak) met pype en dit nie met 'n
[asma]pompie assosieer nie.

Samuel