¿ªÔÆÌåÓý

EN> AF: Phase 2 RSV Challenge Study


 

Hallo almal,
Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?
¡°Human challenge trials are trials in which participants are intentionally challenged (whether or not they have been vaccinated) with an infectious disease organism.¡±
Die deelnemer word dus aan die organisme blootgestel om 'n immuunreaksie te ontlok.
Lyk vir my 'blootstellingstudie' is 'n beter woord?
Hoor graag van julle wat weet.

Ann HiemstraTaalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!


 

On 21/10/2021 11:49, Ann Hiemstra wrote:

Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?
Die Wikipedia-artikel s¨º die alternatiewe term hiervoor is "controlled human infection trial". Dalk iets vir jou?

Samuel


 

Hm ... Lyk my 'infeksieblootstellingstudie' is die een. ?


On Thu, 21 Oct 2021, 14:56 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:
On 21/10/2021 11:49, Ann Hiemstra wrote:

> Het iemand 'n ander/beter term vir die 'challenge' soos in 'Phase 2 RSV
> Challenge Study',? as 'uitdaagstudie'?

Die Wikipedia-artikel s¨º die alternatiewe term hiervoor is "controlled
human infection trial".? Dalk iets vir jou?

Samuel