Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Hallo almal, As die bronteks sê :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf? People's Bank-bankdienste OF ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
开云体育Hi Ann ? Ek dink so, as dit beskou word as ’n eienaamverbinding as soortnaam (AWS re?l 15.5). Of: die “People’s Bank se bankdienste”. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 10:12 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Hallo almal, As die bronteks sê :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf? People's Bank-bankdienste OF ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Helene van der Westhuizen
开云体育? Goeie more uit Berlyn, Anne. ? Stem saam met Charl. ? Groete ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 01 March 2022 09:23 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Hi Ann ? Ek dink so, as dit beskou word as ’n eienaamverbinding as soortnaam (AWS re?l 15.5). Of: die “People’s Bank se bankdienste”. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, As die bronteks sê :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf? People's Bank-bankdienste OF ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Dankie, Charl en Helene! Wat maak jy daar doer ver, Helene? Kinders? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 1 Mar 2022 at 13:16, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Helene van der Westhuizen
开云体育Nope, ons het net vierbeenkinners. Bly hier vir die volgende vier jaar. Sal terug wees einde ‘25. ? Sal nog aanlyn rondsweef. Jy weet mos hoe dit is. Internet of WA of Zoom ver. ? Groete ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 12:52 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Dankie, Charl en Helene! Wat maak jy daar doer ver, Helene? Kinders? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 1 Mar 2022 at 13:16, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Helene van der Westhuizen
开云体育Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 13:34 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
开云体育Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het: *Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans “Ki?f” is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam “Kie-hef” uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik. ? Van die Guardian: Ukrainians call their capital “Kyiv” (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian Ки?в. The Russian version is “Kiev” (kee-yev). ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 01 March 2022 14:43 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Attachments: |
Helene van der Westhuizen
开云体育Juis hoekom ek gevra het. Ek het gister ‘n sosialemediapos geskryf daaroor. ? ? Nie bedoel vir self-promosie nie, Samuel – ek hoop nie ek gooi nou een of ander re?l om nie. Indien wel, verwyder maar asb. ? ? ? ? ?
? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 01 March 2022 13:53 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het: *Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans “Ki?f” is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam “Kie-hef” uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik. ? Van die Guardian: Ukrainians call their capital “Kyiv” (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian Ки?в. The Russian version is “Kiev” (kee-yev). ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Attachments: |
开云体育Dankie, Heléne! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 01 March 2022 15:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Juis hoekom ek gevra het. Ek het gister ‘n sosialemediapos geskryf daaroor. ? ? Nie bedoel vir self-promosie nie, Samuel – ek hoop nie ek gooi nou een of ander re?l om nie. Indien wel, verwyder maar asb. ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh ? Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het: *Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans “Ki?f” is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam “Kie-hef” uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik. ? Van die Guardian: Ukrainians call their capital “Kyiv” (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian Ки?в. The Russian version is “Kiev” (kee-yev). ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen ? Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Attachments: Attachments: |
Charmaine, Ek het iewers gesaghebbends ??? net verlede week gelees dat die
Oekra?eners
baie gesteld is daarop dat dit ' Kyiv' - en vir ons dan Kiiv?? (en nie 'Kiev' nie) is. Ander menings?? On Tue, 01 Mar 2022, 14:43 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Helene van der Westhuizen
开云体育Ek dink nie dit gaan soseer oor hulle ‘gesteldheid’ daarop nie. Kyiv is hoe hulle dit uitspreek en spel, punt. Maar as ek nou na die transliterasie van Oekra?ene kyk, wonder ek oor ‘n deelteken iewers in daai mix… Kie?ev/Ke?ev (wat te veel na die ou spelling neig. Daar is geen uitsluitsel hieroor in die AWS nie. ? Ek neig om saam met Charl te stem. ? Samuel, ek dink dis meer jou veld as myne. Was daar al ‘n gesprek op Viva? Nog nie gekyk nie. Dit was vreemd om hulle nie in die AWS te kry nie. ? Groete ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 15:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Charmaine, Ek het iewers gesaghebbends ??? net verlede week gelees dat die Oekra?eners baie gesteld is daarop dat dit ' Kyiv' - en vir ons dan Kiiv?? (en nie 'Kiev' nie) is. Ander menings?? ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:43 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|