¿ªÔÆÌåÓý

Fuzzy repeats


 

On 12 Nov 2019 19:04, Charl Hattingh wrote:

Hoe bepaal ¡¯n mens die persentasie van jou volle tarief per woord vir ¡°fuzzy repeats¡±? Dis iets wat ek nog net by transperfect te?gekom het.
Ek vermoed di¨¦ "fuzzy repeats" is gewoon dit wat in ander CAT-tools as "internal fuzzy matches" bekend staan. M.a.w. dis segmente wat nie 'n fuzzy match in 'n TM het nie, maar 'n fuzzy match het met een van die ander segmente in die dokumente wat jy vertaal.

Dis eintlik nie nodig om interne fuzzy matches anders te hanteer as tradisionele fuzzy matches nie. Trouens, 'n mens sou kon s¨º dat interne fuzzy matches goedkoper moet wees omdat jy jou nie hoef te bekommer oor die gehalte van die kli?nt se TM nie, want JY is die een wat die segment gaan vertaal waarvan die ander segment 'n "fuzzy match" is.

TPT onderskei ook nie tussen verskillende persentasies nie -- ek dink TPT se match threshold is ongeveer 75%, dus die aantal "fuzzy matches" en "fuzzy repeats" sluit alle fuzzy matches in van tussen 75% en 99%.

Daarom vra ek vir TPT 30% van my gewone tarief vir die "fuzzies".

But if it says ¡°100 fuzzy repeats¡±, that could mean:
Example 1: 50 fuzzy matches that each repeats once but also
Example 2: 1 fuzzy match that repeats 99 times?
Nee, 100 fuzzy repeats beteken 100 woorde in segmente wat "fuzzy repeats" is. Dis nie die aantal segmente wat fuzzy is nie, maar die aantal woorde wat in fuzzy segmente is.

Samuel


 

Baie dankie, Samuel. Natuurlik, jy is reg oor die woorde v segmente, ek het ¡¯n moment¨ºre kortsluiting in my kop gehad!

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray
Sent: 12 November 2019 21:10
To: [email protected]
Subject: Re: [zalangmed] Fuzzy repeats

On 12 Nov 2019 19:04, Charl Hattingh wrote:

Hoe bepaal ¡¯n mens die persentasie van jou volle tarief per woord vir
¡°fuzzy repeats¡±? Dis iets wat ek nog net by transperfect te?gekom het.
Ek vermoed di¨¦ "fuzzy repeats" is gewoon dit wat in ander CAT-tools as "internal fuzzy matches" bekend staan. M.a.w. dis segmente wat nie 'n fuzzy match in 'n TM het nie, maar 'n fuzzy match het met een van die ander segmente in die dokumente wat jy vertaal.

Dis eintlik nie nodig om interne fuzzy matches anders te hanteer as tradisionele fuzzy matches nie. Trouens, 'n mens sou kon s¨º dat interne fuzzy matches goedkoper moet wees omdat jy jou nie hoef te bekommer oor die gehalte van die kli?nt se TM nie, want JY is die een wat die segment gaan vertaal waarvan die ander segment 'n "fuzzy match" is.

TPT onderskei ook nie tussen verskillende persentasies nie -- ek dink TPT se match threshold is ongeveer 75%, dus die aantal "fuzzy matches"
en "fuzzy repeats" sluit alle fuzzy matches in van tussen 75% en 99%.

Daarom vra ek vir TPT 30% van my gewone tarief vir die "fuzzies".

But if it says ¡°100 fuzzy repeats¡±,
that could mean:

Example 1: 50 fuzzy matches that each repeats once but also Example 2:
1 fuzzy match that repeats 99 times?
Nee, 100 fuzzy repeats beteken 100 woorde in segmente wat "fuzzy repeats" is. Dis nie die aantal segmente wat fuzzy is nie, maar die aantal woorde wat in fuzzy segmente is.

Samuel